Finansiële beplanning – bloudruk vir sukses
2024-02-15"Wat is finansiële advies en is dit vir almal? Is dit vir beginners wat nou net met ’n loopbaan begin, of net vir diegene wat reeds genoeg spaargeld bymekaargemaak het? Wat is die kostes en het ek ’n finansiële adviseur nodig, of kan ek dit self doen? Ek gaan poog om hierdie delikate aangeleentheid in ’n neutedop, dog so deeglik moontlik, aan te spreek."
Hierdie ding
2023-09-14"en hier in my denkervlugte
wag daar aasgedroggesigte
al swewend oor my bang
se binnekring"
Lentedraai
2022-09-01"jy’s kleurkind vroeg-Oktober tot die
somer jou ontbind
ag hoe prettig buig die blomme
voor die asem van die wind"
Rede radikaal
2022-02-08"as hy stomsinne ontkwyt
en al snakkend na sy asem
ten spyte van sy waagmoed
ou vergete slagvelde ontsluit"
Beroerte
2021-07-15"die dag toe hy gebreek het
het stukkies van sy glasgesig
in sy pantserkas bly lê
sy voorkoms is ’n ewebeeld"
Berge
2021-04-07"vele gangers van vergange
sing hier hul laaste avondslied
hier waar sy regtervuis se kneukels
oor gladde rostrumrotse
sy kwota afgunsbloed vergiet"
Draadkarman
2020-04-21"jy sien hom eers in seine
en daarna in sy lyf
hy stoot sy kar tot teen jou
half ongemaklik styf"
