Kommentaar

Rus in vrede, Ampie Coetzee

Karel Willemse 2020-10-16 Slaap sag, Prof. Dankie vir die voorreg om aan jou voete te sit.

Huldeblyk: George Bizos

Neels Claassen 2020-10-15 Ek het George Bizos geken as medeadvokaat by die Johannesburgse Balie en as mederegter by geleenthede toe hy op die Johannesburgse Bank as regter waargeneem het. Die enigste bydrae wat ek tot sy lewe kon maak, was om te weier om op hom te spioeneer op ver

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Elmien du Plessis

Ismail Lagardien 2020-10-15 This professor is very intelligent. She speaks with confidence and clarity.

Voëlvrou deur Marlize Hobbs: ’n resensiebrief

Michele Meyer 2020-10-15 Nou kan ek nie wag om die boek in die hande te kry nie - heerlike resensiebrief.

"Herskep Afrikaans": Neville Alexander-gedenklesing 2020

Leopold Scholtz 2020-10-15 As ek reg onthou, was daar wel deeglik 'n kleinerige groep Afrikaanse bruin mense by die opening van die Taalmuseum teenwoordig.

Hoe ouer hoe skerper

Carla van der spuy 2020-10-15 Baie dankie vir almal se interessante kommentaar!

Hoe ouer hoe skerper

Carla van der spuy 2020-10-15 Interessante kommentaar van almal. Baie dankie hiervoor.

Midi, of iets gewen en iets verloor

Henning Janse van Vuuren 2020-10-15 Ek wil 'n glasie saamklink 🥂 en my boonop verbeel LitNet verduur my al 21 jaar lank. Dankie, ook van my kant af. 👏🙌

Midi, of iets gewen en iets verloor

Driekie Grobler 2020-10-15 Baie geluk Litnet met die 21ste verjaarsdag. Dankie vir hierdie platform wat julle beskikbaar stel vir digters. Ek ag julle waarde baie hoog. Mag julle van krag tot krag gaan.

Poskantoor-tou (vir hernuwing van motorlisensies)

Jannie 2020-10-15 Baie dankie vir die mooi woorde en ondersteuning Morné.

’n Onderhoud met Danie van Wyk, nuwe voorsitter van die DAK Netwerk

Jeanette 2020-10-15 Baie geluk met jou verkiesing as voorsitter van DAK netwerk Danie. Mag die DAK inisiatief van krag tot krag gaan.

Elders gesien: "Só ’n begrafnis wens ek vir elke boer in hierdie land"

Anna Weideman 2020-10-15 So mooi, Naòmi Morgan. Dit wens ek ook.

Lokval

Driekie Grobler 2020-10-15 Wow, Andries, hierdie is uitmuntend!

Rus in vrede, Ampie Coetzee

Peter Vale 2020-10-15 Ag, nee - wat ’n jammerte.

Midi, of iets gewen en iets verloor

Andries Bezuidenhout 2020-10-15 LitNet is die eerste plek wat my gedigte gepubliseer het, met Johann Lodewyk Marais as poësieredakteur. Ek sal hom en Etienne van Heerden ewig dankbaar bly vir die kans wat hulle my destyds gegee het. Ek was erg onseker oor my gedigte en het ʼn hele klom

Oorlewendes van apartheid deur die lens

Sarie 2020-10-15 Sal graag ‘n uitstalling van foto’s wil sien post apartheid. Die treine, die optogte,die moorde,die rye mense vir kos, Marikana, die putlatrines, afgebranden munisipaliteite, vuil hospitale, ens. Oral waar misdade teen die land se mense gepleeg word.

Lokval

Anze Bezuidenhout 2020-10-15 Baie goed, Andries

’n Verkenning van relasionele outonomie aan die hand van die outobiografiese poësie van Afrikaanse vrouedigters

Bibi Burger 2020-10-15 Mens kan sien Derek Odendaal is nie 'n Suid-Afrikaanse vrou nie. Hierdie is baie relevant!

Hoe ouer hoe skerper

Henning Janse van Vuuren 2020-10-15 Tanatofobie is meestal te blameer vir hierdie faux-filosofie. Sodra ek president is, sal elke vyftigjarige outomaties kwalifiseer om bloot haar ID by sy naaste Dis-Chem te toon om moeitevry op staatskoste te metamorfoseer. In samewerking met AVBOB sal die

Belydenis oor my woorde

Tanya de Lange 2020-10-15 Sjoe! Wat 'n inspirerende siening rondom woorde! Geluk vriend! Hierdie is werklik net nog 'n goeie versinnebeeld van die diepte van talent wat binne jou woorde geëts is!

Poskantoor-tou (vir hernuwing van motorlisensies)

Morné 2020-10-15 Mooi speelse gedig van iets wat ek glo almal ervaar en meeste uiters verpes en met 'n goeie einde van dank/triomf.

Albatros

Morné 2020-10-15 Dankie aan Litnet!

Lokval

Morné 2020-10-15 Dit is kort en kragtig! Laat my dink.

Die stem

Chànde van der Westhuizen 2020-10-15 Die gedig is iets besonders en dit laat jou dink aan hoe jy jou stem gebruik om ’n boodskap te weergee. Goeie werk Jerome!

Belydenis oor my woorde

Hazron April 2020-10-15 Toekomstige groot digter!! ❤️

Die stem

Hazron April 2020-10-15 Well done Jerome. 🤗

Dis toe eintlik Schrödinger se virus

Hans Richardt 2020-10-15 Angus, deeadae loer ek na vrouens in hul 30-40's... 'n Man is ook nie 'n klip of kameel nie... Moet sê, dikwels voel mens hul oë op mens en hul het so glimlag, wat mens laat wonder... Nou ja, ek laat dit by wonder bly, wil nie slang wees nie, in verhaa

Belydenis oor my woorde

Qulen 2020-10-14 Nog 'n wenner! Jerome Coetzee weet net hoe om met woorde te speel.

Wiskunde met LitNet: graad 9 – faktorisering

Taren 2020-10-14 Let altyd op in die klas Doen elke dag wiskunde Werk saam die onderwyser in die klas

Die stem

Miriska Robinson 2020-10-14 Dit is baie mooi geskryf Jerome kort en kragtig maar die boodskap van die poem raak die leser. Trots op jou!

Die stem

lindsay 2020-10-14 My hart bloei van blydskap!jou gedig veroorsaak deusnee in my hart!DIt dien as mondstuk vir baie wat nie 'n stem het nie.Baie trots op jou Jerome😘

Huldeblyk: George Bizos

Frits van Oosten 2020-10-14 Johann Kriegler, is voorwaar 'n meester van die woord, of dit nou Engels óf Afrikaans is! Ek het vele lofbetuigings oor George Bizos gelees en aangehoor. Maar dié George Bizos wat ek geken het, word met 'n verrassende invalshoek, vlymskerp geskets, soos

Die Staat versus Oscar Pistorius: ’n herbesinning – deel 1

Chris Marnewick SC 2020-10-14 Hallo Gustaf, Jy is korrek. Reeva se blaas was leeg tydens die nadoodse ondersoek en dit blyk duidelik uit die getuienis van die deskundiges wat op rekord is (Proff Saayman en Botha). Soos jy aanvoer, was dit 'n aanduiding dat sy wel, soos Pistorius se ve

Die stem

Tanya de Lange 2020-10-14 Jerome! Jy het talent verby jou jare, en is 'n inspirasie vir ons almal anders met jou woorde! 😁😁

ligvoets lewe

Desmond Gird 2020-10-14 Baie dankie en groot plesier, Louis.

Gee jy jou tiende?

F C Boot 2020-10-14 In Lukas 21 vers 3 lees ek. Die arm weduwee gee baie vir God 1Daarna het Jesus gekyk hoe al die ryk mense na die groot skatkis in die tempel toe kom om hulle geldelike bydraes daarin te gooi. 2So tussen al die mense deur merk Hy toe op hoe ’n arm we

Hoe ouer hoe skerper

Henning Janse van Vuuren 2020-10-14 Ek kry nie gelees nie, my oë dwaal aangedaan in die gang op en af. Mir ist ganz schwindlig. 👀

Hoe ouer hoe skerper

Chris Erasmus 2020-10-14 Ek stem heelhartig met jou saam. Wanneer iemand my vra hoe oud is ek, is ek 47 plus VAT. Ek en my vennoot het sowat drie jaar gelede 'n ondernemimg begin en dit bestaan nog en gaan van krag tot krag.Ons het 'n ruk terug 'n bemarkingsagenskap gaan spreek v

Afrikaans verjaar

Koos Holrtzhausen 2020-10-14 Dankie, Cornelia, die gevalle is nogal subtiel, maar heel hinderlik vir ons "puriste".Dit is jammer dat die taalmonument geteiken word. Ek het altyd gedink dit is een simbool wat probeer verenig en nie verdeel nie.

Resensie: Liewe Heksie - Leesboek 5 deur Verna Vels

HANLIE FERREIRA 2020-10-14 GOEIE DAG WAAR KAN EK DIE LIEWE HEKSIE BOEK REEKS KOOP EN HOEVEEL BOEKIES IS IN DIE REEKS LEKKER DAG HANLIE FERREIRS
Top