Angus2020-10-14Beste Hans, ja, dan is dit daarmee heen. Ek en jy sal nooit as bure in Orania, lekker oor 'n koppie boeretroos en anysbeskuit die wêreld in oënskou neem nie. Ek voel alreeds sleg daaroor dat ek my as Christen moes voordoen om verder te studeer, om 'n we
Angus2020-10-14Beste Marnus, ja, ons het afgedwaal van die oorspronklike brief. Dit is ek en FC Boot se skuld. Jy sien, dit gebeur so. Sê nou iemand skryf oor, bv. die paringsgedrag van die Suidsee-walvisse. Ek maak dan 'n opmerking uit 'n evolusionêre oogpunt. Dan s
Angus2020-10-14Beste Hans, ek is 'n ateïs en bybelstories is maar net bybelstories. Verder beteken dit niks. Die vrou is vir my maar net 'n mens soos ek. Om een of ander rede is vroumense vir my blêddie mooi. Mansmense, daarenteen, is weer donners lelik.
Angus2020-10-14Beste Raed-na-Gael, ek het jou vraag beantwoord. Jy't gevra of my beklap aan of af is. My antwoord is "Ja". (en dis pure logika!)
My antwoord of ek 'n ateïs is of nie, is ook ja.
Ek het eens gemaak of ek 'n Christen is, anders sou ek nie kon werk kry n
Hans Richardt2020-10-14Terese, as jy nuut hier op Litnet briewe blad is, is ons reaksie seker vreemd. Dis hoe ons ernstige sake bespreek. Angus was ouderling in sy kerk, maar hy mag seker sy eie opinies huldig?
Die Schroedinger virus idee, het vele raakvlakke met geloof, as j
Danie Botha2020-10-14P.H. Nortje se Aan die sonkant is baie jare gelede deur Tafelberg-Uitgewers gepubliseer. In 1971. Ek is nie meer by die uitgewery betrokke nie. U kan by NB-Uitgewers of deur boekhandelaars uitvind of dit nog beskikbaar is en waar. Op Google is daar ook ve
Eldine Gous2020-10-14"...wat die digter niks baat en die bully materiaal gee vir 'n grap en 'n kerfplek" - is my gunsteling frase!
Dankie dat ons kan sin maak van die deuntjies van jou hart, want skryf is definitief jou hartklop! ♥️
Hans Richardt2020-10-14Ek wil met skrywer van oorspronklike brief, saamstem. Is dit werklik nodig om te deel te word van sulke ekslusiewe geloofgroeperings? In 1960's en 1970's was daar baie soortgelyke groepies, wat oorgespoel het met hippie-neiging. Ek dink juis die eksklusiw
Danie Botha2020-10-14Ontsettend dankie, Amanda. Om so 'n reaksie te kry is 'n groot aanmoediging. My verwerking vir die radio is onlangs nie vir daardie medium aanvaar nie. Ek wil glo die weergawe sal ook op die verhoog werk. Danie Botha
Natasha2020-10-14Goeie dag. Ek is op soek na PH Nortjie se boek "Aan die Sonkant" en is bereid om te betaal, maak nie saak in watter toestand die boek is nie.
F C Boot2020-10-14Beste Hans
Jy wil weet wat in die Paradys gebeur het? En dan wil jy nog ‘n kort antwoord op die koop toe hê. As dit wil weet moet jy weet wat die Jode in ballingskap aan die Babiloniërs vertel het. Die Paradys was groot volgens: Flavius Josephus of th
Naomi Morgan2020-10-14Beste Johannes Comestor, Raspail het net so 'n pragtige begrafnis gehad (hy is vanjaar oorlede, op 13 Junie). Die foto's is op die internet. Dit was nie 'n nasionale begrafnis soos ons dit ken nie (daarvoor was hy te uitgesproke!), maar 'n ou-Franse begra
Anthony "Speedo" Wilson2020-10-14Diep! dankie Jason. Ek is bly om te sien dat jou belangstelling nie by die Limpopo ophou nie! Afrika is in 'n gemors deur sy eie mense! Te veel chiefs en te min indians!
Louis George Fivaz2020-10-13Ek wil graag net se baie dankie dat julle uit julle pad uit gaan met die films...wil ook net se sal graag wil meer van (Vierspel Vuurspel) na Oktobermaand sien en sal graag ook vra as julle my kan terug laat weet op my e-pos van enige nuwe films wat jul o
Raed-na-Gael2020-10-13AngusBetekenis,
Jy't nog nie die vraag beantwoord nie.
Ek vra nog een - is jy 'n ateïs of nie en
eers gedag jy het 'bekentenis' verkeerd gespel.
Desmond Gird2020-10-13Goed geskryf Jerome. Ons is beslis nie gode nie. Ek dink gode (as daar is) luister meestal en as hulle sou praat is hulle stemme 'n engelsagte fluister.
Hans Richardt2020-10-13Wat van my tokkelossie? Ons hoor van die outjie met sy groot oë en kierie... as volksgeloof.
Blykbaar hipnotiseer hy jou gade, as jy nie jou bed se pote hoog op bakstene pak nie.
Wat van die slang in paradys...?
Angelique Laubscher2020-10-13Dit is ongelooflik inspirerend! Sjoe soveel talent en passie.
Ek is ook 'n (nog heeltemal amateur) kinderboek illustreerder en ek is absoluut versot op jou werk. As jy ooit 'n 'apprentice' soek, ek 'volunteer'!!
Ek het heel toevallig ook na my kinders
Johannes Comestor2020-10-13Daar word beweer dat die ATM-raad van agt lede verteenwoordigend van Afrikaanssprekendes is. Maar daar dien net een of twee wit mense in hierdie raad. Is dit verteenwoordigend? Op die ATM-webwerf is daar 'n foto van die personeel. Daar is blykbaar net enk
Johannes Comestor2020-10-13Chantelle de Kock, die kurator van die Afrikaanse Museum, beweer "dat die opening van die Taalmonument 45 jaar gelede omstrede was omdat die meeste sprekers van Afrikaans nie toegelaat is om dit by te woon nie." Dit is inderdaad so dat die oorgrote meerde
Johannes Comestor2020-10-13Naomi Morgan se hart klop reg. Ek lees tans Jean Paspail se boek, Omsingel die laer van die heiliges, vertaal deur Naomi Morgan en gepubliseer in 1990.
Alana Bailey2020-10-13Die voorstel oor hoe die RPR ’n behoorlike taalbestuursplan kan skep, is die enigste sinvolle wyse waarop die saak hanteer kan word en die RPR behoort ag op die skrywer se voorstel te slaan. In die era waar kennis en spesialisasie hoog aangeslaan word,
Salomé Malherbe2020-10-13Joernale geskryf in die privaatheid van eie stilte sonder agendas gestroop van ambisie ... woorde van bloed en die waarheid. Sulke vertellings skyn in die donker soos n helder lig wat nie uitgedoof kan word nie. Skyn soos 'n baken wat vir ons wys wie ons
Gustaf Pienaar2020-10-13Insiggewende ontleding, Chris, wat my eie oortuiging dat hier 'n ernstige regsdwaling was, versterk. Dankie hiervoor. Ek sien uit na die lees van die tweede deel. Die Pistorius-saak herinner aan die eweneens skandalige vervolging van Fred van der Vyver