Kommentaar

Senekal: Soms is ’n protes net ’n protes

Diekie 2020-10-09 Baie waar. Ons is reg vir wat ons toekom maar hulle moet ook dan wees. Brand is nie die antwoord nie. Ons moet ook begin moor soos hulle? Nee ons kan nie want ons is mense. Wit mense

Gee jy jou tiende?

Dr. Gerrie Venter 2020-10-09 O T: Bring die HELE tiende na die skatkis, sodat daar spuis in my huis kan wees. Dit was alreeds in die tabernakel, waar die priesters- voltyds in diens van God was. Desgelyks ook in die huidige dispensasie. God voorsien aan die gewer om dit na sy aanbidd

Deur die lens van ’n ander bril

Louis Kotze 2020-10-09 Pragtig Kris... Diep uit die hart. Ek sien myself in jou gedig. Word terselfdertyd ook bemoedig om ten spyte van die storms wat binne ons woed steeds aan te hou, vol te hou... Beste van als Goeie Moed te hou. Liefde en seënwense altyd. Uncle.

Dis toe eintlik Schrödinger se virus

Angus 2020-10-09 Raed-na-Gael, die antwoord op jou vraag of my beklap aan of af is, is: "Ja!" Diegene wat nie hierdie grappie verstaan nie, moet nie weer met my kom redekawel oor die Logika nie.

Dis toe eintlik Schrödinger se virus

Angus 2020-10-09 Hans, ek weet nou nie of dit sommer evangelie is nie, maar hier in Pinetown is glo 'n man dood in 'n motorongeluk. Die oorsaak vir sy dood is aangegee as die C-19 virusinfeksie.

Deur die lens van ’n ander bril

Shealin 2020-10-09 Baie mooi Vriendin. Trots op jou!

Emzansi in Orania: my gedagtes oor die film

Angus 2020-10-09 Hans, dit klink vir my 'n gesonde plek om te lewe. As 'n mens daar wil eiendom koop, moet jy ook sê watter kerk jy aan behoort?

Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?

Angus 2020-10-09 Beste FC Boot, Die oorsprong van die woord ‘sonde’ is nie so duidelik as wat jy wil voorgee nie. Latyn is maar een van die Europese tale, afkomstig van Indo-Europees. Vir meer as tweeduisend jaar het ‘sonde’ nog altyd beteken die oorteding van di

Deur die lens van ’n ander bril

Jonita 2020-10-09 Dit is baie mooi geskryf. En as mens dit lees kan ’n mens dit voel. Elkeen van ons het die gevoel al ervaar

Senekal: Soms is ’n protes net ’n protes

Zane Paarwater 2020-10-09 Jy slaan die spyker op die kop, Bettina. Elke week is daar protesaksie reg oor die land waar geboue, voertuie ens ens afgebrand word. Enige vorm van kriminaliteit moet vervolg word, daar is geen twyfel daaraan nie. Die probleem is dat in Suid-Afrika ons â

Brandfort, Winnie en die ambassadeur

Gustaf Claassens 2020-10-09 Ervaring en advies waarop huidige en toekomstige onderhoudvoerders ag op kan slaan en in hul pylkokers kan bêre. Die realiteit is egter ook dat nuushuise self sekere politieke oortuigings het en wil bevorder. Daar word dan van onderhoudvoerders verwa

Kommadagga – hier is ons deelnemers

Hester du Randt 2020-10-09 Baie geluk aan al die deelnemers en spesiaal aan my talentvol-op-menige-terreine Helena. Geniet die ondervinding baie!

Senekal: Soms is ’n protes net ’n protes

Silla 2020-10-09 Goed vasgevat; dankie!

Senekal: Soms is ’n protes net ’n protes

Gustaf Claassens 2020-10-09 Die punte word goed bymekaar gemaak. George Floyd wat 'n krimineel was, is egter nie 'n goeie voorbeeld of vergelyking nie. Dis wel 'n stuk wat dinge in perspektief plaas en wys op die kompleksiteit van Suid Afrika. Koel koppe is nodig en ons moet slim bu

Senekal: Soms is ’n protes net ’n protes

Wendy Maartens 2020-10-09 Baie dankie Bettina, jy het orde gegee aan die warboel in my gemoed.

Reader impression: Tobacco wars by Johann van Loggerenberg

Mkhuze Mahlangu 2020-10-09 Johann, your understanding population dynamics and anthropology is going to save you a lot of time. Rest assured. I promise you. The way you remember the events, the names of people, the cautious way in which pronounce the names of people is really humbli

Reader impression: Tobacco wars by Johann van Loggerenberg

Mkhuze Mahlangu 2020-10-09 Johann Van Loggerenburg, thank you for the wonderful interview between yourself and PowerFm's Aldren Sampear. That was one of the best interviews I have had to listen to the recent time. I am interested by your ability to articulate yourself carefully, pa

Gee jy jou tiende?

Therin Pretorius 2020-10-09 Ek het dit geniet om hierdie te lees! Die charismatiese "wonderwerke" en spesifieke lofsang wanneer tiendes gevra word. Briljant geskryf!

Middeleeuse filosofie deur Johann Beukes: ’n resensie

Jacobus Swart 2020-10-09 Dit was n voorreg om hierdie resensie te lees.

Graad 8: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Tyrese De Vlam 2020-10-09 vraestel kwartaal 3

Senekal: Soms is ’n protes net ’n protes

Marcia van der Merwe 2020-10-09 In die kol!

Senekal: Soms is ’n protes net ’n protes

Christine Heyns 2020-10-09 Die artikel laat my dadelik dink aan onderskeid, ons en julle, wit en swart, rassiste en mense wat nooit van rassiste beskuldig kan word nie. Dis asof die skrywer verbaas is oor die feit dat die "boere" (nog 'n aparte groepering) die reg het tot protes. O

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Roline Brits 2020-10-08 Woorde in 'n digitale wêreld beteken toegang. Toegang tot nuus wat nie meer in harde formaat beskikbaar is nie. Toegang tot leermateriaal omdat ons nie sáám in een klaskamer kan verkeer nie. Toegang tot ontspanning, want die biblioteke en boekwin

Senekal: Soms is ’n protes net ’n protes

Hennie Venter 2020-10-08 Baie deursigte artikle goed beskryf hoe baie SA burgers voel en dink.

Gee jy jou tiende?

Francis Grobler 2020-10-08 So is ék afgerig om Sondag na Sondag my geldjie saam te karwei kerk toe. Ons is mos kjêrkmense! As kind was dit sente. Later note. Deesdae, sommer 'n pák note. Hoe dikker die pak note, hoe groter die genade, asóf dit die droogte sal breek; misda

Senekal: Soms is ’n protes net ’n protes

Jan Rap 2020-10-08 Daardie uitgebrande polisievoertuig is vir die libs 'n godsend; nou is die uitbrand van AL die ander polisievoertuie, biblioteke, skole, stadsale ens 'vrygespreek' kan jy maar sê.

Senekal: Soms is ’n protes net ’n protes

Heidi Morgan 2020-10-08 Baie goed geskryf. Stem volkome met alles in die artikel saam.

Senekal: Soms is ’n protes net ’n protes

Rina Pretorius 2020-10-08 Dankie vir hierdie bydrae!

Senekal: Vigilantes, speurders en die stadige aksie van regsake

Dirk Vercuil 2020-10-08 Uiters knap resensie. Izak se vrae en Dibi se antwoorde lees soos 'n droom.

Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?

Angus 2020-10-08 Beste Hans, Die wetenskap is nie glo nie; dis weet. Niks word aan geloof oorgelaat nie. Die wetenskaplike glo nie maar sommer dat water uit suurstof en waterstof bestaan nie. Natuurlik is glo aan die tokkelossie 'n tipe geloof; so ook glo aan die duiwe

Gee jy jou tiende?

Margaret Cordier 2020-10-08 Dankie Berdéhan vir 'n goedaangeraakte kwessie naamlik: wat is tiende en hoe gee mens. Vir my bly die rol van die Heilige Gees in ons lewe die groot belangrike faktor - ook hier. Jesus Christus het gesê dat dit voordelig was dat Hy weggegaan het - sodat

Gee jy jou tiende?

Annatjie 2020-10-08 Die Here het 'n blymoedige gewer lief. As gemeentelid het ons pligte. Die kerk en leraar moet onderhou word. Daar mag ek aan bydra. Daar is ook die versorging van armes of mense wat teëspoed ervaar het. Die diakonie versorg hulle. Dit gaan oor 'n harts

Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?

Hans Richardt 2020-10-08 Angus, is glo aan die wetenskap, nie ook net 'n tipe "geloof" nie? Is glo aan die tokkelossie nie ook 'n tipe "geloof" nie? As ons sê ons glo aan heilige algemene kerk en ons glo in God, Skepper van hemel en aarde en heelal, is daar nie 'n verskil nie?

Emzansi in Orania: my gedagtes oor die film

Hans Richardt 2020-10-08 Angus, ons het blykbaar ook neukery met virus hier in Orania. Ons het hele 11 infeksies gehad in 6 maande, van mense wat in "buiteland" was..

Aspoester se paleis, die prinses se titel en die huwelik

izak 2020-10-08 Dit is baie waar, Liesbet!

Dis toe eintlik Schrödinger se virus

Hans Richardt 2020-10-08 Angus, die tokkelossie is ook iets tussen lewe en dood...in suspensie tussen werklikheid en bygeloof... Dis hoekom ons nie kon "zol" nie. NDZ was bang vir "saliva on zol"! Ons sal nou skynbaar in 2021 die vaksiene vir Covid-19 kry, om trop immuniteit te

Reïnkarnasie

Henning Janse van Vuuren 2020-10-08 Dankie, Angus. Ek het reeds die lusmakertjie afgelaai, maar is myle agter met die lees. Jy sal verbaas wees. Ek is 'n resilient en industrious little fucker (uit Into the Wild) en daar is geen einde aan my selfvertroue en ook vermoë om interne turbule

Tussen Jerusalem en Athene: Die christelike geloof in die hedendaagse kultuur

Sophie 2020-10-08 Mooi, insprered. Toekoms vir die Christelike geloof. Baie dankie. Hoekom het u kennis van Xhosa? Ooit was ek in die Transkei.

Hillbrow

Amanda 2020-10-08 Baie dankie Driekie. Ek het al my langspeelplate daar by ’n groothandelaar gekoop. Sal nou nie eens waag om daar rond te loop nie.

Senekal: Soms is ’n protes net ’n protes

Jakes Louw 2020-10-08 Fantastiese opinion piece. Dankie.
Top