Andries G H van der Walt2020-10-06Hoe geloofwaardg is ons regstelsel dan nou werklik? Hoe kan ons dan enige vertroue in die geskiktheid van regters he wat in die Appelhof uitsprake lewer? I wat in die Wes-Kaaplandse Hooggeregshof aan het gebeur is nie 'n voorbeeld van hoe min geloofwaard
Henning Janse van Vuuren2020-10-06Boude figureer taamlik gereeld in die Afrikaanse literatuurlandskap as tafereel van bekoring, nie waar nie. Dink hier aan boude sonder puisies; boobs, boude, bene; boudjies vetter as die bassline; hoenderboude; I make it leka for your boude; beesteboude;
Raed-na-Gael2020-10-05Angus,
"In simple terms, Schrödinger stated that if you place a virus and something that could kill the virus in a box and sealed it, you would not know if the virus was dead or alive until you opened the box, so that until the box was opened, the virus
gert van der westhuizen2020-10-05Die engels van prof Fataar is baie eksklusief - dit sluit uit en open geen deur vir populere gesprek nie! Hoe kan regstelling na al die kolonisering ‘n onmoontlike droom wees? Die boek van Pam christie is in die titel alreeds onbegonne! Regstelling is n
Hettie Erasmus2020-10-05Ek is bly ander kykers geniet dit netso baie soos ek. In Vierspel is daar iets van alles, romanse, baie spanning en aksie en dan die vele intriges, komplotte en wendings wat 'n mens glad nie voorsien het nie.
Terese2020-10-05Ja ou Angus daar spreek jy nouself die woord "niemand is so blind as hy wat nie wil sien nie" en "so horende doof". Ek sien die gesegde van "gee 'n man genoeg tou en hy sal homself ophang" is hier op jou van toepassing. Jy sal regtig moet begin stilbly, w
betekenis2020-10-05Beste Henning Janse van Vuuren,
Die maklikste manier om Sherry Seethaler se boek te lees is via Kindle en Amazon. Dit sal jou ongelukkig sowat $16 uit die sak ruk, maar dis die moeite werd om jou van jou opgeblasenheid te verlig. Jy sal beslis na die lee
F C Boot2020-10-05Ek weet nou nie wie hier skryf nie. Neem aan dit is jy Angus. Twak man jy kan nie sonde erf nie. Oortredings is nie erfgoed nie. Die gevolge van oortredings wel. As jou Pa bv. diefstal pleeg, is jy 'n kind van 'n dief en gaan die gemeenskap jou ook daarme
F C Boot2020-10-05Beste Angus
Ai man jy maak darem nie mooi met die mense nie. Jy gryp na ribbebene en sê dan dit is wat Christenene glo. Glo my, dit was ook nie waar nie en as dit so was het sy beslis nie daaruit onstaan, maar eerder uit Adam se sy.
Nou ja die systorie w
Henning Janse van Vuuren2020-10-05Betekenis, is jy hier om lippediens aan Angie te lewer? BA! Kon jy ruik hoe kielie die feromone sy gender as hy my formidabele naam uitspreek. Ag, sê ek altyd: Whatever floats your boat, baby. Dankie vir die opheldering rakende Sixto se liriek. Kan jy da
Henning Janse van Vuuren2020-10-05Staan nader student van die letterkunde, afgodedienaar van die wetenskap en wetenskapisme, hy wat ore het om te hoor en oë het om te sien. Proe hoe wrang die wetenskap kan pootjie ‒ Elon Musk gaan Jimmy Swaggart nog na Piet Muis laat lyk. (Het jy Sherr
betekenis2020-10-05Beste FC Boot,
Die oorsprong van 'n woord en die gebruik daarvan is twee verskillende dinge. Woordbetekenisse het buitendien maar 'n halflewe. Dit is die gebruik daarvan wat belangrik is. 'n Regter of landdros sal nie iemand die straf oplê vir 'n sonde
betekenis2020-10-05Ag, my liewe Liela, sal jy vanaand ....... die volgende google:
https://answersingenesis.org/creationism/arguments-to-avoid/darwins-deathbed-conversion-a-legend/
dit maak eintlik ook nie saak wat Darwin of enigiemand anders op sy sterfbed gesê het n
betekenis2020-10-05Ja, julle jong, ongetroude outjies hoef nie skuldig te voel nie. Doet so voort en speel maar. Dit hou julle uit die moeilikheid, en is 'n goeie behoeder teen die kanker.
Ek help jou gou reg met jou gediggie -- verder is jy op jou eie.
Forget it dra swaa
common-tator2020-10-04Mnr Marnewick, dit is duidelik dat jy 'n enorme klomp werk in die artikels ingesit het - onder andere op 'n vlak wat die meeste akademici gewoonlik baie maklik negeer (die rekord self).
Op 'n teoretiese vlak het ek my bekendinge oor die skeiding van f
Hans Richardt2020-10-04Koos, wat jou goed laat voel. Die Falliese simbole is blykbaar volop in die Paarl ... wonder hoekom daardie mevrou-dominee haar in die koerant uitgespreek het ...? Dalk is is daar 'n impotensieprobleem met Bolandse-"taalvaders"???
Henning Janse van Vuuren2020-10-04My sielsgenoot/lewensmaat, Angus, het so hier en daar 'n kommentaar van my gewaar en is nie geneë met die toonaard nie. Sarkasme, ironie, onnodige bombasme. Ek het aan haar verduidelik dat jy, synde 'n man van die wetenskap, begrip het vir die chemikalie
Henning Janse van Vuuren2020-10-04Jy kan my maar met jou ouma dreig, Angus, maar ek woon hier in die ou-Transvaal. Jy weet mos: haelgeweer onder die matras, pistool in die paneelkissie, rewolwer onder die kopkussing en ʼn ekstra jagmes tussen die boude vasgeknyp as jy dit op LitNet waag.
Anthony2020-10-04Hi Riaan. Is daar steeds geen formaat vir Afrikaans nie. En is dit aanvaarbaar vir kompetisies soos die WGSA Muse awards as ek ’n Afrikaanse draaiboek skryf maar Engelse formaat gebruik?
Angus2020-10-04Beste Henning Janse van Vuuren,
Ek het al Dan Sleigh se boek Eilande gelees – ek dink sowat twintig jaar gelede. Ek lees soms fiksie, maar verloor gou belangstelling. Nie-fiksie is eintlik maar waarin ek belang stel. Aangesien jy so behep is met die bo