Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met JP Landman

  • 3

Thabo Mbeki het in die laat 1980’s gewaarsku: Bevryding in Suid-Afrika sal gepaard gaan met groot korrupsie. Tans word daar heelwat gedoen om staatskapasiteit te versterk, maar die ANC moet nog sy kant bring. Dit gaan nie ’n maklike geveg wees nie. Die politiek-ekonomiese ontleder JP Landman vertel meer.

  • 3

Kommentaar

  • Jy verwys voordurend na die stuk wat jy geskryf het. Jou gekontamineerde posie wat jy beklee met ANC geld, sal jou niks anders tolaat om te sien, as jou stuk. Net nog n gesalieerde handpop. Skryf nog stukke. Freek sal jou weer nooi. Veseker.

  • Chris Erasmus

    Ek kan dit regtig nie begryp of verstaan nie. Al die Afrika lande is reeds de-kolianiseer. Elke nuwe westerse demokrasie in 'n Afrika land werk nie. Die politieke kenners/ontleders/wyse manne gorrel en kry nog geld ook om dit te doen. Daar is mense wat nog wragtag waar 'n bestaan maak om die politiek van Afrika te ontleed en relase daaroor te lewer. Ons wittes op die vasteland moes teen die tyd nou al geleer het of begin besef het om onsself uit die Afrikaan se politiek te hou. Ons verstaan nie die Afrikaan nie. Ons probeer die Afrikaan meet aan westerse standaarde nadat ons die sisteem op hom afgedwing het. Ek het nuus vir die slimmes. Die westerse demokrasie in Afrika het nie gewerk nie, werk nie en sal in dag des lewens nie werk nie. Wat is ons ou landjie anders as al die ander Afrika lande? Ons wittes moet wakker skrik ter wille van oorlewing in Afrika. Maak jouself onmisbaar in jou land. Vlieg onder die radar. Moenie aandag trek nie. Doen jou werk wat jy self skep. Raak nie betrokke in politiek nie. Jy gaan nie hond haaraf maak nie. Raak betrokke in plaaslike vraagstukke en in groepsverband. Irreteer die wit waks uit jiou medeburgers. Gebruik die wette wat gemaak word om hulle te looi. Ken jou beperkte regte want jy het nie meer voorregte nie. Geen terroriste/bevrydingsbende het nog ooit 'n sukses van die bestuur van 'n land gemaak nie. Die lot van ons was nie eers 'n ordentlike/effektiewe terroriste/bevrydingsbende nie. Ek lag my tanne af. Hier kom nog groot pret onder ons Afrkane beolking. Dit is nie ons geveg nie, en bly ter wille van oorlewing om vadersnaam daaruit..

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top