Driekie Grobler2020-10-02Baie dankie vir jou saamlees en onthou, Louis, ja dit was heerlike ongekompliseerde kinderdae, wens my kleinkinders kon dit vandag nog so beleef, maar dis herinneringe wat ons geslag altyd sal onthou. Dankie vir jou kommentaar.
Amanda2020-10-02Boek- en koekgeleenthede is uitstaande, maar die aanlynkuiers het die leemte uitstekend ondervang. Dankie vir Leonie en Grafitti se ywer vir Afrikaans
Angus2020-10-02Raed-na-Gael, het jy al ‘n studie gemaak van die Darwanistiese evolusieleer, of ten minste net daaroor gelees? As jy dit ‘n comic book noem, lyk dit nie so nie. Kom ek stel jou voor ‘n keuse.
1. Volgens die Bybel het God ‘n volwasse Adam (met a
Henning Janse van Vuuren2020-10-02Plesier, ek is bly jy het my skrywe interessant gevind. Jy het oënskynlik jou hande vol met clichés, so vandag gaan ek net jou rooimiere aanspreek. Doen gerus mee.
https://www.youtube.com/watch?v=a_426RiwST8
F C Boot2020-10-02Beste Angus
Jy begin jouself nou weerspreek. Jy het 23 Bybels,waarvan sommige erfstukke is. Jy was mos op ‘n stadium lidmaat van ‘n kerk en selfs ‘n diaken. Dit is mos jou agtergrond.
Dan kom jy mos uit ‘n gemeente,wat jy gelos het. Doen jouself n
Jacomin2020-10-02Jana, ek wil jou graag kontak vir n vinnige kort bespreking. Ek het ‘n idee wat my rondjaag rondom die inligting wat jy met ons gedeel het. Ek sal dit baie waardeer.
Raed-na-Gael2020-10-01Ag..
Julle weet mos waarvandaan Angus kom. Weg gehardloop uit die kategese klas waarop hy toe deur sy moeder aan sy ore teruggevat is. Hy gaan ( as tiener ) en lees toe die 'comic book' - "On the Origins of species" (Darwin) en maak dit sy lewens filosof
Anthony "Speedo" Wilson2020-10-01Dankie Jason! Weereens in die kol! Net die tyd sal leer! Moodey sal aanstons 'n besluit moet neem en die volk wys waar hy staan. Jy's nie net 'n slim en uitgeslape joernalis nie maar een wat defnitief lees en op hoogte bly! Dankie Jason jy's soos 'n ingen
Terese2020-10-01Sover ek sien probeer niemand jou oortuig nie. Elke ou is geregtig op sy eie opinie en opinies is nie feite nie..... Aan die einde van jou lewe gaan dit tussen jou en jou Skepper wees en dit het niks met my uit te waai waarin jy glo of nie glo nie. Ek is
Henning Janse van Vuuren2020-10-01Sjoe, nog ʼn regsgeleerde wat die toga (in Thabazimbi) afgewerp het vir ʼn klaskamer in Koster. ʼn Kwessie van kies tussen beurs en die gewete ‒ hekwagter wees teen ʼn hongerloon. Ek geniet nog altyd jou menings, Danie.
Angus2020-10-01Chris Erasmus, gelowiges maak hulle my vyand. 'n Dominee en diaken het eens by my kom huisbesoek aflê. Ek het (uit bietjie moedswilligheid hulle so 'n rukkie laat klop.) Toe hoor ek die diaken sê: "'n Mens moet hom sommer teer en veer."
Angus2020-10-01FC Boot, laat ek jou reghelp. Ek kom nie uit ‘n gemeente uit nie. Ek is ‘n ywerige student van die letterkunde. Die bybel is nie ‘n wetenskaplike of ‘n geskiedenisboek nie. Dis letterkunde. Dit bestaan uit mites en legendes, en die karakters daar
Ronel2020-10-01Karen...goeiedag. is nuuskierig, het jy op Victoria wes grootgeword? Wie was jou ouers? Ek het ook hier grootgeword en bly nog steeds hier.
Alec Goliath2020-09-30Die behuisingbeleid moet dringend hersien en verander word. Die rdp huise werk nie, die waglysstelsel kom al sedert apartheid aan en die eiendomsindustrie moet hersien word. Stadsbeplanning is nog gedoen op grond van die ou groepsgebiedewet en is nie gesk
Wessel Pienaar2020-09-30Goeie en ewewigtige perspektiewe wat 'n holistiese blik op nuwe
(eietydse) bestuursprobleme bied. Brand se artikel behoort as gevallestudie by bestuurskole te dien oor die uitdagings wat besluitneming in die vierde nywerheidsomwenteling in die gesig st
Juan2020-09-30Daai laaste paar paragrawe eindig op 'n vreemde oomblik.
Om te sê dat daar nie 'n erkennings/bronnelys in die oorspronklike afrikaanse drukking vermeld was nie is nie genoeg informasie nie. Wanneer was erkenning gegee? 2de drukking? Net in engelse wee
Henning Janse van Vuuren2020-09-30Politici, van Amerika tot Zuma, verteenwoordig steeds die amoeba van menslike ontwikkeling. Dit is jou basislyn. Analiseer jy die evolusie van moderne politici is dit duidelik dat haas geen produkontwikkeling geskied nie. EFF of FFF, dit lyk ongelukkig st
Angus2020-09-30Henning Janse van Vuuren, dankie vir jou interessante skrywe. Ongelukkig het ek rooimiere en sal nie sommer na die video kan kyk nie. Is daar enige wetenskaplike bewyse dat die kinders ervaringe het uit 'n vorige lewe? Ek is seker daar is nie; dus hou ek
Louis du Plessis2020-09-30Vanaf "sinkplaatstrate" tot "beurtwaterleivore" voer jou helder beelde ons ver terug Driekie, inderdaad tot "wat my vir altyd sal bybly". Nostalgies!
Marna2020-09-30Uiteindelik! Een plek waar kreatiwiteit en opvoedkundige korrektheid alles onder een dak is. Dankie vir vraestelle wat 'n kind werklik toerus om enige assessering baas te raak.
F C Boot2020-09-30Rerig Angus,nou raak jy kinderagtig en begin aan 'n vervolgingswaansin ly.
Jou probleem is jy kom uit 'n gemeente wat veral die skeppingsverhale so letterlik vertolk het dat dit aan onsin grens.
Laat ek jou vir oulaas reghelp. Die ou testament was gerig a
Chris Erasmus2020-09-30Ai Angus, jy luister nog steeds nie. Ek is glad nie daar om jou te oordeel of jou siening te probeer verander nie. Almal weet teen die tyd wat jou mening is, Jy hoef jouself nie te regverdig nie. Al "raad", waarna jy in elk geval nie sal luister nie is,