Amanda le Roux2020-09-25Dankie Anita. Dit is nodig dat iemand dit sê soos jy dit hier sê. En ek soek geen MAAR's nie. Ons moet so daaroor dink sonder om PK te blameer en bloot na die feite te luister en deernis vir mekaar te hê. Elkeen het 'n storie en ons is dit aan mekaar
Ja swaer2020-09-25Bettina, jou kroeshare is lieflik en pragtig. Enige mens kan sien. So ook die etniese voorkoms van inheemse mense. Watwou lang, blonde of swart of bruin hare of gekrulde hare. Dis mos eintlik lelik. Ons moet almal nou polities korrek wees en glo dat kroes
Anna Oppel2020-09-25Dr. Titus se heengaan is geweldige verlies vir ons Suid-Afrikaners maar in die besonder vir ons bruin gemeenskap. Ek is diep hartseer oor Danny. Hy het inderdaad die goeie stryd gestry. My innige meegevoel aan sy dogters en die breë famlie en vriende.
ONTNUGTER2020-09-25Gebroke vis: jy se "en vra ek weer die vraag: is net die "gebore blourokke" heilig? Kan net hulle getuienisse hê? Kan net hulle onderskei en in tale bid en uitlê?"
Laat ek jou gerusstel. Hulle is nie heilig nie. Inteendeel, die hoeverlheid "onheiligh
Elkarien Fourie2020-09-25Ek sekondeer Chris Erasmus se siening. Dis al of ongelowiges knaend besig is om hulself in die openbaar of te probeer oortuig dat God nie bestaan nie. Sommiges beoordeel God selfs op grond van Sy skyn-volgelinge se dwalings.
F C Boot2020-09-25My kommentaar is baseer op dit wat skrywer oor dit op TV gesê het.
Dit is waar dat skepe voor Jan van Riebeeck reeds hul voorrade daar aangevul het.
Dit is egter nie tersake nie. Jan van Riebeeck het dit in 'n permanente verversingspos omskep,'n fort da
Fred2020-09-25So waar Neels. Ek het medelye met jou. Ek verstaan presies waarvan jy praat, tog laat ek nie toe dat ek met die narsistiese persoon geïntimideer word nie. Ek was jonk en het reeds goeie opleiding deur die Heilige Gees ontvang van die dwaalleer en gevind
Terese2020-09-25Ek stem saam met jou Chris Erasmus.....wat is mense soos Angus se issues. Soos wat hy geregtig is op sy opinie, is ons seker geregtig op ons sin. Ek sien nog niemand hier wat sy "siel" probeer red nie. Geen nodigheid daarin nie want as jy tog nie glo in G
Sarie2020-09-25Miskien moet ons nie so behep wees met wat in Amerika gebeur of wat op Kommentaar elke keer deur dieselfde “kenners”, wat om PK redes gekies is, te luister nie, maar ook te lees waarvoor BLM staan (terloops, daar is ’n goeie artikel daaroor gister o
Raymond Modicaine2020-09-24Pragtig gestel. Ek het in 1975 op Esselenpark aangekom as standerd 7 en ken bietjie van die leerders. Dis vir my ’n voorreg.
Henning Janse van Vuuren2020-09-24Ja, ek het al heelwat gesprekke met Engelse gevoer wat hul walging oor die Duitsers uitspreek tot ek vra hoe hulle voel oor wat die Britte aan Afrikaanse kindertjies en vroue gedoen het.
Hans Richardt2020-09-24Raed-na-gael, ek het uit frustrasie met die konsternasie van musiek op ons plaaslike radio weer na Brian Finch se musiek geluister. Ek is darem gatvol vir ABBA en sulke teruggrype na verlede. Finch en Hensen was plaaslike musiek in 1977, met substansie. T
Dirk Vercuil2020-09-24Vra vir Melt die hele onderhoud as daar ’n langer weergawe is, groot asb.?
Ek het so lekker gelees en toe ek weer sien is die Die Einde.
Reusedwerg2020-09-24Ek lees graag mense se bydraes en menings om myself te vergewis wat ander dink en hoe hulle die wêreld sien. Ek lees egter die dames se bydraes baie selde. Ek sal liewers swyg wat my redes is. Ek dink beslis die bydrae is onvanpas en ongevraagd van 'n ge
Douwleen Bredenhann2020-09-23Dis ’n wonderlike onderhoud, Wini. Ek glo jy het met jou debuutboek ’n groot droom bewaarheid. Maar dis net die begin. Nou weet jy jy kan dit doen. Baie geluk, vlieg hoog!
Francis Charles Sonn2020-09-23Dankie, Hein, vir ’n voortreflike blik op die lewe van Danny. Hierdeur het ek voorwaar ’n duideliker beeld verkry van die groot gees wat ons verloor het. Mag sy siel in vrede rus...