’n bosveldboom vol voëls
tuur hoog en droog
oor see en branderboog
na wolke in turkoois luggoëls
hoe bedrieglik die oë
dat skynbare waarhede
wet word in eie hede
waar versugtinge uit die verlede
– dít word waarin jy glo
4’n bosveldboom vol voëls
tuur hoog en droog
oor see en branderboog
na wolke in turkoois luggoëls
hoe bedrieglik die oë
dat skynbare waarhede
wet word in eie hede
waar versugtinge uit die verlede
– dít word waarin jy glo
4
Kommentaar
Goeie werk, Margaret 😊
Baie dankie Carma, vir jou saamlees en kommentaar. Dit beteken baie vir my, komende van ’n gesoute digter.
Baie mooi Margaret
Baie goed, treffend.