(’n triolet)
jou see lê bosveldbome voor my
die sand is hier bruiner gestrand
donker en gekleurde voëls vlieg vry
jou see lê bosveldbome voor my
die Waterberge het kwashale gekry
verkleurd in pers en perske is die rant
jou see lê bosveldbome voor my
twee boswewers sit op ’n tak en stry
Lees ook
Kommentaar
Welgedaan, Margaret. 😊
Dankie Carma. 🤗
Talentvol M
Puik, puik, puik.