Ons klein planeet

  • 5

Fotobron: Canva

Ons klein planeet
’n Saluut aan NP Van wyk Louw wat die Silwrige Planeet verwoord het.

Ons klein blouerige planeet
swaai in sy baan
gravitasie-gekoppel
óm die helder son

hier kon lewe ontstaan
in die water
uit die kosmos gespruit
plant en dier en mens
wat denkend uitreik
na die bron van bestaan
die Skeppergees.

  • 5

Kommentaar

  • Margaret Cordier

    Dankie Hennie. Welgedaan!

    Gees roep na gees -- die sin van ons bestaan -- verhouding.

    "The Holy Spirit enhances se glory of God."

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top