Kommentaar

Reisskets: Die kermende trollie

Jacques le Roux 2020-09-21 Jy voer my mee met al jou stories. Jo, dis werklik goed!

Woordbokkoms

Anze Bezuidenhout 2020-09-21 Baie dankie Theresa ek waardeer uit my hart

Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?

F C Boot 2020-09-21 Nuuskierig om te weet wat die Here vir jou sê-lees jou Bybel in konteks en nie soos Angus wat 'n moderne 'twist' gee aan woorde wat iets anders as hul moderne weergawe beteken het.

Woordbokkoms

Evanthe 2020-09-21 So mooi geskryf, soos altyd

Woordbokkoms

Anze Bezuidenhout 2020-09-21 Baie dankie Barbara ek waardeer baie

Woordbokkoms

Anze Bezuidenhout 2020-09-21 Baie dankie Hanlie ek waardeer jou kommentaar

Woordbokkoms

Amanda 2020-09-21 Jinne, vrou, maar jy toor met woorde. Baie goeie woordspeling in jou digwerk.

Woordbokkoms

Driekie Grobler 2020-09-21 Pragtige woordskildery, Anze.

Seen elsewhere: "The upside of lockdown"

Ryno Eksteen 2020-09-20 Pragtig

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Sarah 2020-09-20 Ek stem saam. Al die reekse is goed. My gunsteling is deur dik en dun.

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Zelda 2020-09-20 Elif is al klaar so 'n mooi vehaal en Vrydag was maar episode 5. Dit is nou my nuwe gunsteling. Die Turkse reekse word net mooier en mooier.

Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?

Francis Grobler 2020-09-20 Die sotheid van die mendom wat met stralekranse in die gatsak rondloop, laat my bráák. Liewe gespuis met julle A++ in goddelike vertolking... dis júlle wat God gyselaar hou deur die toeëiening van 'n soort heilige kanaal wat julle in rou oordeel met d

Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?

Ima Believer 2020-09-20 Wel, ek weet nie of dit God, 'n engel of die Heilige Gees was nie maar ek het definitief boodskappe gekry van Bo tydens my routydperk van my seun. EN ek was de moer in vir God. Hoekom kom Hy nie Sy belofte na nie. "Vra en vir jou sal gegee word." Tydens m

Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?

Angus 2020-09-20 Wys jou net hoe erg gevaarlik religie van watter aard ookal, is. Selfs hier in die 21ste eeu smokkel dit nog met mense se koppe. Mense, kry tog julle koppe reg. Daar bestaan nie in ons werklike lewe iets soos gode, engele, hemel, hel, duiwel, spoke, g

Spoegwolf: "Daar is magic in woorde"

zante 2020-09-19 Stuur my ’n foto asb, want laat ek kan sien en vir my tannie wys, want sy wil sien.

Woordbokkoms

Theresa Postma 2020-09-19 baie goed geskryf!

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Isabel 2020-09-19 Ja jy is reg. Ek leer net so baie daaruit. Hulle praat van Bittersoet 3 maar ek weet of daar een kan wees nie. Al twee die hoofkarakters is uit. Ek mis my turkse sepies vir niks in die lewe nie.

Woordbokkoms

Barbara Smit 2020-09-19 Is dit nou nie mooi gesê nie! Pragtig!

Woordbokkoms

Hanlie Engelbrecht 2020-09-19 Sielvol dog doelgerig. Baie interresante woordspeling met vreemde pasmaats. Uitstekende werk.

Hedendaagse woede en vrae

Hans Richardt 2020-09-19 Raed-na-Gael, solank ek nie op mieliestronk hoef te sit in "longdrop" nie... Ek probeer al vir jare daardie deel van SA geskiedenis uitpluis, wanneer het ons rolpapier vir die eerstemaal gekry? Noudat Media24 net aanlyn is en geelbladsye te hard is..., i

Woordbokkoms

Anze Bezuidenhout 2020-09-19 Baie dankie Litnet ek waardeer uit my hart

Dagbreekkruik

Anze Bezuidenhout 2020-09-19 Baie dankie Leonie ek waardeer jou saamlees en mooi woorde

Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?

Ewald Bosch 2020-09-19 En so dan... 'Nee' is 'nee', maar om agter 'n oorvroom skynheilige gesegde weg te kruip, is oneg en doodgewoon 'n leuen. (Watter gebod word nou weer so oortree? ) 'n 'Ou' afgetrede ds

Huldeblyk in beeld: Die tannies van Bonteheuwel

izak 2020-09-19 Hulle was my na aan die hart, Breyten. Dankie!

Huldeblyk in beeld: Die tannies van Bonteheuwel

izak 2020-09-19 Amanda. Dit was mense soos jy wat die mediablootstelling moontlik gemaak het! Baie dankie.

Huldeblyk in beeld: Die tannies van Bonteheuwel

izak 2020-09-19 Dankie, Madelie! Dit onthou is ook kosbaar.

Die verevrou deur Jan van Tonder: ’n lesersindruk

Henning Janse van Vuuren 2020-09-19 Dit sal ʼn ramp wees as beuselagtigheid soos ‘appropriasie’ ʼn kunswerk soos Jan van Tonder se 'Die verevrou' verhinder. Die skrywer verleen ʼn kragtige stem aan verskillende ras, geslag/gender en ouderdom. Die milieu strek oor anderhalf eeu van oseaa

PEN Afrikaans: Om met ’n skalpel te skryf

Hulda Grobler 2020-09-19 Vind hierdie gesprek baie insiggewend.

Kamfer se gedigte

howard 2020-09-18 swak

’n Verkenning van relasionele outonomie aan die hand van die outobiografiese poësie van Afrikaanse vrouedigters

Derek Odendaal 2020-09-18 Gooi ons met iets meer relevant en verteerbaar in die huidige Suid-Afrikaanse konteks. Asseblief.

Hedendaagse woede en vrae

Raed-na-Gael 2020-09-18 Hans jy nooi my uit - "en praat oor toiletpapier se geskiedenis in SA tydens apartheid." O.K - Hulle het toe die denneboom wat jou suurstof aanvul afgekap om toiletpapier te maak en jou belowe dat jy nie die mieliestronk in die "longdrop" sal aan durf n

Afrikaans: Vind daar onteiening plaas?

Totus Tuus 2020-09-18 Al wat ek kan sê, is PRAAT Afrikaans, SKRYF Afrikaans, LEES AfrIkaans. Hoe meer daar geskryf word, hoe meer sal daar gelees word. Hoe meer gelees word, hoe meer sal gepraat word. Daar rus dus 'n verantwoordelikheid op ons skrywers - fiksie en wetenskapli

Kansvatter – Die rustelose lewe van Ben Viljoen deur Carel van der Merwe: ’n lesersindruk

Monica Hammes 2020-09-18 Wat 'n leesfees en ook die gesprek daaroor tussen die skrywer en prof. Fransjohan Pretorius by die Woordfees. Hoop dit verskyn gou op https://iono.fm/c/5050

Kaapse langarmmusiek

Handre Brand 2020-09-18 Ek stem saam met jou Mervyn. Veral vanuit 'n kultuurhistoriese hoek is dit belangrik dat die inligting oor die orkeste wat jy noem ook volledig neergeskryf word.

Nuwe boeke van LAPA | New books from LAPA

Johan Van Staden 2020-09-18 Ek skryf stories, en sal baie graag wil weet hoe om te werk te gaan om dit gepubliseer te kry, baie dankie.

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Alpha 2020-09-18 Gebroke harte en Bittersoet is my gunsteling. Ek persoonlik leer baie lesse daaruit. Die vreemdeling was ook goed. Ek volg nou Elife...

Skoon wasgoed: Is ons almal Zimbabwiërs?

Annelize van Rooyen 2020-09-18 'n Brokkie verlangs verwante inligting. Orson Welles se rolprent Citizen Kane (1941) is losweg gebaseer op die lewe van William Randolph Hearst, 'n persmagnaat en vele ander dinge. Hy was natuurlik Patty Hearst se oupa. Sy is in 1954 gebore en hy is in

Skoon wasgoed: Is ons almal Zimbabwiërs?

Annelize van Rooyen 2020-09-18 'n Brokkie verlangs verwante inligting. Orson Welles se rolprent Citizen Kane (1941) is losweg gebaseer op die lewe van William Randolph Hearst, 'n persmagnaat en vele ander dinge. Hy was natuurlik Patty Hearst se oupa. Sy is in 1954 gebore en hy is in

Suid-Afrika se Grensoorlog 1966–1989 deur Willem Steenkamp: ’n resensie

Benette Grobler 2020-09-18 My pa was ook op die grensoorlog tussen 1974 en 1988. Hy was op Grahamstad gestasioneer en onder bevel van Kommandant de Wet. Is daar enige iemand wat dalk sal wil kontak maak?
Top