Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 3

  • 4

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal.

Afdeling A: Leesbegrip
Afdeling B: Taalstrukture en -konvensies

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 4

Kommentaar

  • Ria Bezuidenhout

    Goeie middag, ek is 'n desperate mamma. Kortliks ek is die voog van 'n dogtertjie sedert sy 6 wke oud is en is vandag al 13jr. Sy sukkel verskriklik met haar wiskunde en ek het hulp nodig. Enige November vraestelle wat ek haar kan help, Ek het noueers op pensioen gegaan

  • Wonderlik! Baie dankie vir puik vraestelle. Dit wakker die kreatiewe idees weer aan.
    Dankbaar

  • Uiteindelik! Een plek waar kreatiwiteit en opvoedkundige korrektheid alles onder een dak is. Dankie vir vraestelle wat 'n kind werklik toerus om enige assessering baas te raak.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top