Chris Erasmus2020-09-16Jy is die nie enigste persoon wat ook al oor die fenomeen geworstel het nie. Ek het ook al mense dit vir my hoor se. Ek het trouens ook al mense vir my laat vertel dat die Vader se toorn oor die land losgelaat gaan word en vriend vyand en Filistyn gaan ve
Jessica Pohl2020-09-15Dankie, Chris, dat jy só dapper is om jou te skaar agter die radikaal-linkse, anti-"whiteness" en anti-Westerse issue "mensgemaakte klimaatsverandering" waarvolgens Marxiste vir dekades lank reeds voorspel dat 'n imminente omgewingsapokalips die mensheid
andre vermeulen2020-09-15Ek vertou die LitNet groep glad nie en ek dink die Here sal nie vir LitNet "sê dat ek hul kommentaar moet lees nie. Ek weet dit want meeste van die tyd het LitNet my moer gestrip. Dis ook nie die Here wat vir my gesê om hier te skryf nie, dis gedryf deu
Kate2020-09-15Hardop roep ek hallo! Ek verstom my hoe mense wat ek ken God na hul vlak van hul omstandighede trek en suiwer emosioneel met God omgaan omdat hul God as 'n wese sien, 'n mens...
JEAN2020-09-15EK HET NOG ALTYD GEDINK OSCAR WAS SKULDIG - MAAR HET NOG NOOIT DIE FEITE GE ANALISEER NIE. CHRIS GEE Ń UITSTEKENDE ANALISE. (EK KEN HOM - SY ANALITIESE DENKE IS ONVERGELYKBAAR - SOOS SY OORTUIGINGS VERNUF.)
DIS JAMMER DAT DIE PUBLIEK NEL SE AGRESSIE AS
Zelda2020-09-15Ek stem saam Isabel. Is gaande oor die turkse reekse. Ek sien daar het nou n nuwe een begin, Elif wat net na 6 uitgesaai word.Deur dik en dun is net so n mooi verhaal. Is ook absoluut mal oor vierspel/vuurspel, n lekker spannende verhaal.
Hans Richardt2020-09-14Read-na-Gael, ek wil darem nie die mieliestronke in "longdrop" behoue laat bly, as erwe van die vaders nie.
Ek wil ook nie deel wees van Kaapse erwe-van-die -vaders deel van my lewe maak nie...
Reusedwerg, hier in die karoo vergeet man half van die voo
Anthony "Speedo" Wilson2020-09-14Jason soos gewoonlik is jy weer in die kol as ek lees hoe 'n paar slim mense hierop reageer het. Ek gaan nie eers maak of ek alles verstaan nie. Dit wat ek wel verstaan maak my bang wat dit lyk my ons het GEEN toekoms meer nie. Dit is alles opgeneek en wi
JEAN2020-09-14EK HET NOG ALTYD GEDINK OSCAR WAS SKULDIG - MAAR HET NOG NOOIT DIE FEITE GEANALISEER NIE. CHRIS GEE Ń UITSTEKENDE ANALISE. (EK KEN HOM - SY ANALITIESE DENKE IS ONVERGELYKBAAR - SOOS SY OORTUIGINGSVERNUF.)
EK HET WEL NOG ALTYD GEDINK HOE TRAGIES DIT WAS D
Hans Richardt2020-09-14Raed--na-Gael, kom ons los die hare ding en praat oor toiletpapier se geskiedenis in SA tydens apartheid..
Deesdae is alles mos rassisme, behalwe wit brood en wit toiletpapier..
F C Boot2020-09-14Die ANC regeer volgens 'n kollektief ,dit beteken almal moet inval en uitvoer wat kollektief besluit is,of jy nou daarmee saamstem of nie.Feitlik alle kommunistiese state regeer volgens die beginsel.En almal is totale mislukkings.
Die party aanbewind b
Yvonne Botha2020-09-14Yvonne Botha 14-9-2020 00:10
Al is die toekoms digitaal, moet jou woorde nog steeds noukeurig en met oorleg gebruik word.
Slim woorde kan diplomaties oortuig en oorloë beeindig
Sagte woorde kan hartseer troos en genees.
Wrede woorde, genadeloos v
Chris Marnewick SC2020-09-13"En uiteindelik, wanneer jy intik “FADE TO BLACK”, vra jy in die donkerte die skrywer: “Hoe was dit vir jou?"
Presies. By die Sydney Fimlfees se vrystelling van Shepherds & Butchers wat op my boek gebaseer was (moes wees, eerder) vra 'n Austr
Isabel2020-09-13Ek stem volkome saam met Deidre. Al die Turkse dramas is uit die boonste rakke. Ek kan nie wag dat dit tyd word dat ek kan kyk nie. Moet dit asb nie wegvat nie.
Chris Erasmus2020-09-13Mnr Lloyd ek is ook beidruk met die artikel wat jy oor Trevor Manuel geskryf het. Ek vra egter wat het Mnr Manuel van opinie laat verander? Ek is nie hier om die man aan te val of te probeer verkleineer of beswadder nie, maar ek sal graag die waarheid e