Kommentaar

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Suane 2020-09-10 Woorde. Iets wat jy kan gebruik om die stiltes te vul. Iets wat daar baie van is maar wat niks kan beteken. Iets wat kan bou of breek. Iets wat mense kan skei of saam bring. Iets wat ek baie van het maar kies om vir myself te hou want woorde het meer krag

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Ludwig Eon Siwa 2020-09-10 Woorde is hul eie pen, kleurvol en raak soms op. Mens kan kontak maak op platforme waar jy nie kan beweeg nie. Soos 'n sleutel tot 'n biblioteek van drome. Elke boek in daardie biblioteek soos n boodskap wat in 'n bottel versteek het. Die hoop om hulp, me

Ingrid Jonker Prize: Shortlist 2020

LitNet 2020-09-10 Dalk kan iemand vir ons vertel waar so 'n foto beskikbaar is?

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Morné 2020-09-10 Woorde deel ons identiteit met ons taal, woorde dra ons na plekke, tye en sekere frekwensies van onself. In 'n digitale wêreld kan ons woorde maklik opsoek, maklik saamdra. Woorde het my lewe gered van 'n selfversuipte dwaalspoor van verdriet waar hy m

Laaste reis

Gavi Hendeeson 2020-09-10 Hoe mooi . Ek sien in my geestesoog die pragtige wêreld wat so mooi beskryf word. Dankie.

Trevor Manuel het deel aan "die byna drie dekades van ANC-bewind wat vermors is"

Johann Basson 2020-09-10 Mnr Lloyd, u dwing my respek af met hierdie artikel. Dankie. Ek het geen vertroue in en respek vir enige huidige of gewese ANC-leier of EFF-leier nie. Mag Suid-Afrikaners spoedig ‘n waardige regering kry wat eerbaar Suid-Afrika en al sy mense eerste

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Cobus Mostert 2020-09-10 Vir my beteken woorde die grondslag van idees. Dis wat mense van die res van die natuur skei

Laaste reis

Margaret Cordier 2020-09-10 Een van die mooiste gedigte wat ek nog ooit gelees het!!!

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Adellie_C 2020-09-09 Soms maak woorde my wanhopig: die “ons-en-hulle”-kommentaar wat venynig verspil word, woorde vol vrees wat in haat muteer en soos klein hondsdol hasies aanteel. Maar op ander dae - op goeie dae bring die “ek-mis-jou” en “stuur-groete-vir-jou-maâ

Daggaseminaar: forensiese en regsimplikasies van die dekriminalisering van die besit en kweek van dagga

Steyn 2020-09-09 Waar mag daggarokers rook en waar nie? Waar mens ookal gaan word dagga in jou keel afgedwing!!!!! Daar bestaan geen wet om nie rokers of kinders teen daggarook te beskerm nie!

Hou op kwel en begin lewe

Johan de Nysschen 2020-09-09 Mooi lewendige skryfwerk. Ek glo vandag nog dat meneer van der Walt daai tyd op Tweespruit my condensed book in die studiesaal afgevat het omdat hy self niks gehad het om te lees nie. 'n Week later het hy dit teruggegee en al drie stories sterk aanbeveel.

#inittogether

Hannatjie Stevens 2020-09-09 Baie mooi

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Elize Perrin 2020-09-09 Woorde is my hart-, siel- en kopmusiek. Soms skok dit my tot stilte; soms laat dit my dink; soms laat dit my huil en lag...maar dit laat my elke dag leef! Ek het woorde net so nodig soos kos en asemhaal.

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Riska Bruyns 2020-09-09 Digitale woorde: Woorde wat boodskappe vinnig moet oordra, sosiale media-plasings perfek verwoord, die aanlyn-nuusopskrifte optof en die liefde oor 'n langafstand uitdeel. Woorde in ons digitale era is tans meer werd as die woorde in ink op die ou, gel

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Mandia Bornman (A.L.B) 2020-09-09 My woorde is nie ’n copy/paste-fotostaat, ’n jackhammer of ’n beitel nie, net akkoorde wat my hande nie kan speel nie. Vlerke, dat vlêrmuise kan ontsnap, Dermvlies rondom maalvleisbestaan dat gedagtes nie uittap in trane, soos vet op kole nie.

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Mollie 2020-09-09 Waar sou ek wees sonder woorde? Woorde stel my in staat. Woorde stel my vry. Woorde word gelaai met betekenis, afhangend van hoeveel jy verkies. Ek kan myself uitdruk in Afrikaans, ek kan sing, ek kan dig of net in stilte...skryf. Ek kan liefde wys

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Lindie van Gass 2020-09-09 Woorde is vir my ‘n veilige hawe waar ek kan nesskrop en myself wees ongeag of ek wil huil, baklei of herlaai. In ‘n digitale wêreld bied woorde vir my die toerusting waarmee ek myself kan uitbeeld en myself leer verstaan midde ‘n bombardering van

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Curven May 2020-09-09 Die keuse van jou woorde hou tale voordele in, dit kan jou verhoudings verbeter, 'n impak op ander het of jou loopbaan bevorder. Net soos jou woorde voordele inhou kan dit ongewenste nadele ook meebring. Dis deesdae algemeen om te sien hoe baie mense hull

Afrikaans verjaar

Angus 2020-09-09 Wys jou net! Iemand wat dit waag om te probeer gestandardiseerde Afikaans praat, moet 'n taalkenner van formaat wees. Vir diegene wat nie ten minste 'n meestersgraad in Afrikaans het nie, is daar darem ook hoop. Hulle kan vir hulle 'n boek oor anglisismes

Clicks, Julius en die nuutste skermutseling in die hare-debakel

Margaret Cordier 2020-09-09 Ek hoor jou Bettina, en ervaar ek dat die geldmasjien opportuniste voortdurend op die uitkyk is vir geleenthede om 'n gaping te slaan waar die sensitiewe knoppies van die mens hulle toelaat. (Praat nou van die negatiewe boodskap dat enige mens se natuurli

Ingrid Jonker Prize: Shortlist 2020

Dorothy Du Pre 2020-09-09 Sal u asb vir my n foto van die Ingrid Jonker medalje kan e-pos? My dogter het dit nodig vir n taak wat sy van Ingrid Jonker moet maak. Baie dankie byvoorbaat. Dorothy

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Jan Schaafsma 2020-09-09 Die waarde van woorde Woorde is ’n verhaalhuis se bakstene. Bou slordig, en die mure bars. Bou netjies, en die huis staan vas. Bou self op jou rekenaar met hierdie hoop woordbakstene – almal plekname: Sweetfontein. Welvanpas. Geluk. Soeten

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Reza Clifford 2020-09-09 Ek is niks sonder woorde nie. Dis in my opstaan en my slaap. In my ma-wees – om my peuter te leer van "nee" en "moenie", maar ook "ek het jou so lief". Dit is my werk. Die lees van sinne, paragrawe en artikels. Dit in WhatsApp-boodskappe wat haastig get

Clicks, Julius en die nuutste skermutseling in die hare-debakel

Gustaf Claassens 2020-09-09 Radikales soos Malema en sy rampokker vrinne is niks meer of minder as aandagsoekers nie. Die media buit dit uit want sensasie verkoop en laat die sente inrol. Die meerderheid moet dan die opeenvolgende chaos met 'n groot gesug vir die hoeveelste keer gad

Clicks, Julius en die nuutste skermutseling in die hare-debakel

Schalk van der Merwe 2020-09-09 Baie dankie vir hierdie skrywe. Nou verstaan ek die seerkry beter. Bleskop Oom.

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Lettie Furstenburg 2020-09-09 Goed so

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Lettie Furstenburg 2020-09-09 Woorde beteken God se skepping, Sy Woord, Sy lyding en liefde. Woorde vorm my groot liefde BOEKE. Woorde is denke oor die natuur, mens, geloof, hoop en liefde. Geskiedenis is woorde. Woorde is inligting, kommunikasie, reëls, wette, gesondheid, sielkunde,

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Lettie Furstenburg 2020-09-09 Woorde beteken God se skepping, Sy Woord, Sy lyding en liefde. Woorde vorm my groot liefde BOEKE. Woorde is natuur, mens, geloof, hoop en liefde, geskiedenis, inligting, kommunikasie, reëls, wette, gesondheid, sielkunde, emosie, aksie, nuus, versekering

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Anschen Conradie 2020-09-09 Volgens oorlewering is die wêreld deur woorde geskep. Nieteenstaande persoonlike oortuigings in dié verband, bly die beginsel tydloos: woorde skep! Skep wêrelde; karakters; drome; emosies... Of dit op klippe uitgekrap, teen grotmure geverf, op rekenaar

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Theoline Damens 2020-09-09 Woorde is die direkte intrepretasie van die siel. Sal nooit die gevoel van woorde op 'n brief of woorde uit die hart met n emoji kan vervang nie.

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Amanda 2020-09-08 In die tyd waarin ons, ons nou bevind is aanraking n groot,'nee' maar woorde is soos 'n lewenslyn. Woorde vernietig mure en dit oorskry brue en bring eenheid tussen ons. Skielik het gevoel meer geword as n mens se eie gemaksone. Woorde tref diep, woorde t

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

ISABEL MEYER 2020-09-08 Woorde digitaal: my skakel met familie, vriende en vreemdelinge we^reldwyd versprei. Dit omvat my taal, my hart, my siel, my denke. Soos my woorde vlerke kry en deur die eter vlieg, maak virtuele deure en vensters oop waardeur ons kontak maak, saampraat,

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Marina Visser 2020-09-08 Hello. Hoe gaan dit? Te midde van "minder-dinkwerk-prentjie-boodskappe", is dít die belangrike woorde. Woorde wat ons wissel wanneer ons n paar minute tyd en belangstelling aan mekaar afstaan. Woorde wat jy self tik, is aandag wat jy aan my gee. Iets wa

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Vernon Koen 2020-09-08 Woorde het vlerke. Al is ek ingeperk, is 'n goeie storie nooit beperk. In die biblioteek of op tablet, 'n storie of twee, bring altyd hope pret. Woorde digitaal hou my wêreld minder vaal. Dit bring die nuus van heinde en ver, in die palm van my hand en m

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Elmarie 2020-09-08 Woorde beteken iets wat ’n mense uit jou mond sê. Woorde is iets wat kan mense seer maak as dit nie reg gebruik word nie.

Clicks, Julius en die nuutste skermutseling in die hare-debakel

Hans Richardt 2020-09-08 Bettina, ek het al gewonder in vergaderings as swart vrouens daai plastiek hare, laat my dink aan mop, so klap en krap, of dit hare uitdroog soos hoed of pet?

Hedendaagse woede en vrae

Hans Richardt 2020-09-08 Suid-Afrikaner amptelik. Amptelik ook Oraniër. Ons is wit Afrikaanse protestante, wat prostesteer teen politieke korrektheid. Nou ja, die karoo is harde wêreld en kan genadeloos warm of koud wees.. Knie buig vir politieke korrektheid retoriek? Liew

Plek van poue: ’n onderhoud met Henriëtte Linde-Loubser

Marie Spruyt 2020-09-08 Dankie vir plasing van die onderhoud. Ek het opnuut respek vir die skryfproses en die skrywer se drif, verbeelding en vaardigheid wat vir ons so 'n genotvolle en boeiende storie uit haar kop gaan haal het.
Top