Kommentaar

Elders gesien: Die hardste winter

Hannetjie Ernyes 2020-09-08 Ek het ook nou ‘n boks tissues nodig. So treffend, veral as mens self amper ook daar is om trein te ry.

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Magdaleen Snyman 2020-09-08 Woorde in 'n digitale wêreld is die sporte van 'n leer. Met elke woordtreë kom ons nader aan 'n plek, 'n idee, 'n toekoms of selfs mekaar.

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Michelle Oelofse 2020-09-08 Digiwoorde bied ‘n inventaris van die moderne lewe, groter en meer omvangryk as wat papierwoorde ooit kon vermag. Vra en lees staan vry. Gemeenskap, opwinding en woede ook. Digiwoorde is wees, syn en skyn, in besonder nou in ons covid kwarantynhawes.

Press release: Madibaland World Literary Festival, 20–30 November 2020

PHILIP KRETZMANN 2020-09-08 Hi Darryl, Philip Kretzmann here. Mike Lowry notified me that I had been included as a participant. I am happy with that. Please record me going forward as follows. PHILIP KRETZMANN: CHEWING THE CUD : STORIES OF THE VILLAGE VET

Review: Field guide to butterflies of South Africa (2nd edition) by Steve Woodhall

Fanie Rautenbach's Great LepiMAP Challenge 2020/21 | BDI 2020-09-08 […] fieldwork. And his book: “Fieldguide to Butterflies of South Africa” (reviewed here) gives the flight period for each species, so you know when to look. You can order a copy of this […]

#inittogether

Margaret Cordier 2020-09-08 Beautiful poem! Akkurate beskrywing van ons fisiese en siels belewenisse in isolasie -- met 'n triomfanklike slot van onkeerbare erbarming.

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Morné 2020-09-08 Wat beteken woorde vir my in 'n digitale wêreld? Wat is 'n woord in die kubertyd? Ons spoeg woorde daagliks uit; ons verorber dit in wete en onwete soos honger honde aan die einde van 'n smaaklike roman, wie weet dalk vergeet ons eendag die reuk v

Kan die Koue Oorlog dien as ’n verskoning vir Apartheid

Hannes 2020-09-08 Ek is 'n harde Afrikaanse Suid-Afrikaner. Die persone wat hier skryf oor hul menings, sê ek baie dankie voor. My siening is dat hulle nou oorgegee het aan 'n kommunistiese barbaarse regering. Doen ons nie dalk die fout om te veel in die verlede te leef n

Die effek van alkohol op die liggaam

tyron 2020-09-08 @Albert Groenewald Dalk moet jy eerder n sport begin doen of n begin oefen. Studies bewys dat dit ook ’n goeie manier is om van probleme en frustrasies ontslae te raak en dit is goed vir jou fisies en emosioneel

Graad 6: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums

LitNet 2020-09-08 Hallo! Klik op die skakel waar daar staan "vraestel" om dit as PDF oop te maak. Die vraestelle op LitNet is almal gratis beskikbaar deur telkens op die skakel (URL) te klik en dan die PDF's af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurderd

In ’n land sonder voëls deur Harry Kalmer: ’n resensie

Henning Janse van Vuuren 2020-09-08 Die storie is blitssnel, soos ʼn onervare Comrades-atleet of pasaangeër, uit die blokke. Volstoom vorentoe die eerste helfte om dan iewers om ʼn draai tussen die bondel uit te sak, maar darem genoeg doen om pootuit die wedloop te voltooi. Hierdie boe

Afrikaans verjaar

Hans Richardt 2020-09-07 Angus, wat verstaan jy onder diglossie? Vra net...

Afrikaans: Vind daar onteiening plaas?

Johannes Comestor 2020-09-07 Charles, daar kan beweer word dat dit 'n verlore saak is om jou vir idiomatiese Afrikaans te beywer. Geen Afrikaansinstansie of Afrikaansdosent, behalwe een, het hom verwerdig om op my bostaande skrywe of die twee voriges te reageer nie. Maar ek put inspi

PhD study focuses on cheesemaking for small-scale farmers

Trudi Joubert 2020-09-07 I would appreciate being involved in a cheese making program where the whey can be used to assist upcoming and small scale pig farmers to accomplish their feeding goals. There are numerous new and small scale farmers that would appreciate a cheaper sup

Afrikaans verjaar

Charles 2020-09-07 Regstelling: 'n beter Afrikaanse uitleg is: "Ek het begrip vir jou dilemma." Ek verstaan jou dilemma" is anglisisties, aangesien dit direk afkomstig is van die Engelse frase "I understand your dilemma." Hierdie goed kruip tog so maklik en ongesiens in men

Afrikaans: Vind daar onteiening plaas?

Charles 2020-09-07 Regstelling: Johann van der Walt se bundel "Parlement van Uile" is nie in suiwer Afrikaans geskryf nie.In een van sy gedigte gebruik hy die Engelse woord "invincible". Ek het probeer dink waarom hy dit gedoen het, maar kon nie 'n verduideliking daarvoor v

In ’n land sonder voëls deur Harry Kalmer: ’n resensie

Ekin Kench 2020-09-07 The post-apocalyptic world this novel creates feels so close to where we are now! Or is this simply a function of my age? The losses, the compromises and the tragedies are sharp and painful. Dit lees vinnig en absorberend. How sad that he is gone at such

Press release: Madibaland World Literary Festival, 20–30 November 2020

Margaretha Stemmet 2020-09-07 Van harte geluk Darryl en beste wense vir groot sukses.

Regsalmanak: Die vere maak die voël

chanty w 2020-09-06 Dit help mens baie maar voorsien jou nie van al die navorsing nie

LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool

Ronald Jansen (Billet) 2020-09-06 My pa en grootouers en seker voorouers het groot geword op Kommadagga, en die die plek hou vir my baie spesiale herrinneringe van my kinder dae toe ons daar gaan kuier het . Dit was fantasties om daar te kon sorgvry as kinders in die veld stap en rond ha

Filmresensie: Military wives

Annette Hansen 2020-09-06 Die film lyk beslis na die moeite werd om te kyk. Ek gaan beslis!

Nooit alleen deur Olindia Bresser

Attie Vorster 2020-09-05 Lyk na goeie boek. Sal graag aanskaf.

Afrikaans verjaar

Angus 2020-09-05 Hulle beweer huidiglik is 'n taalgogga wat uitgeroei moet word. Hoekom weet ek nie. Pistasieneute is 'n ander ding. Dis koningskos op 'n lamsboud, hoe groener, hoe beter.

Geloof en die digkuns: ’n gesprek met Heilna du Plooy

Pieta van Deventer 2020-09-05 Lanklaas 'n artikel/onderhoud so interessant en insiggewend ervaar. 'n Kort verwysing na MM Walters: Ek gebruik dikwels van sy vrae, want dit is presies wat dit is, as aanknopingspunt in ons mansbybelstudiegroep. 'n Mens sou ook dieselfde van die onuitges

Geloof en die digkuns: ’n gesprek met Heilna du Plooy

cas vos 2020-09-05 P.G. du Plessis het by herhaling kritici en ook opinies wat hy as ongeldig beskou het, gekritiseer. ('n Huldiging. P.G. du Plessis. Hy was 'n pagter, p. 117). Hier staan ek, ek kan nie anders nie. Ek moet ter wille van die waarheid prof Heilna du Plooy se

Do the coloured people have a culture?

Francois 2020-09-05 Ek sit met trane soos ek die lees. Julle het 'n pragtige en ryk kultuur wat soveel waarde en plesier in hierdie wêreld toevoeg. Moet dit asseblief nie lig ag nie. Moenie dit vergeet en leer dit asseblief met trots vir julle kinders. Dit is 'n kosbare ku

Onderhoud: Afrikamasutra, die eerste Afrikaanse Kama Sutra

Alice Hendriks-Boshoff 2020-09-05 Dis ‘n treffende bespreking van my boek wat ek sedert die eerste verskyning daarvan begeer.

kykNET Silwerskermfees 2020: Leon van Nierop se oorsig

Sandra Pretorius 2020-09-04 Dankie vir 'n uitstekende artikel. My nuuskierigheid is deeglik geprikkel. Kan iemand wat weet vir ons sê of hierdie rolprente op Showmax beskikbaar gaan wees? Ek hoop van harte so. DStv is so yesterday.

Korrupsie hou die ANC bymekaar, daarom sal dit nie skeur nie

Anthony "Speedo" Wilson 2020-09-04 Dankie Jason! In die kol soos gewoonlik. Zuma verstaan kastig niks en ly aan Alzheimers light wanner dit hom pas. Jy't dit baie mooi ... soos hulle in Engels sê "Succinctly" uiteengsit. Die is NIE die ANC wat ons ken nie - ook nie Mandela s'n nie! Hulle'

Korrupsie hou die ANC bymekaar, daarom sal dit nie skeur nie

Johan Malherbe 2020-09-04 Dankie Jason. Goed oordink, goed geskryf. Om net soos mense praat mense agter tralies te kry gaan nie die probleem dadelik aanspreek nie. Eerstens moet sake goed voorbereid wees, tweedens moet die ANC se DNA verander. Zuma mag steeds dink dat dit 'n bevry

Afrikaans verjaar

Gerhard 2020-09-04 Huidiglik versus Pistasie neute

Afrikaans verjaar

Hans Richardt 2020-09-04 Willem Botha, regstelling oor GRA. Dis tog duidelik in Paarl geskiedenis oor GRA, dat hul "Boere-Afrikaans" as standaard Afrikaans wou vestig. Ons moenie feite buig om ons eie doelstellings te bevorder. Taal Diglossie het niks met anglisismes te make ni

Die Staat versus Oscar Pistorius: ’n herbesinning – deel 1

Chris Marnewick SC 2020-09-04 Susan, Ek dink nie die verdediging het hulle kanse verspeel met die tydlyn (kronologie) nie. Eerstens doen die meeste advokate altyd so 'n kronologiese tabel van die gebeure, met kolomme vir die tyd, gebeurtenis, bron en kommentaar. Mens kan maar net nie

Geloof en die digkuns: ’n gesprek met Heilna du Plooy

Ester le Roux 2020-09-04 Baie dankie, Pieter GR de Villiers en Heilna du Plooy, vir hierdie gesprek - dit belig en verryk!

Op soek na Heinz Konsalik

Johan Calitz 2020-09-03 Waar kan ek Lauriska Jacobs kontak?

Op soek na Heinz Konsalik

Johan Calitz 2020-09-03 Ek is op soek na Die Snydokter van Stalingrad, Strafbataljon 999 en Strafkamp in die berge

Spade Reën Sending (Blourokke)

Lodewyk 2020-09-03 Ja,Vrede.. Dis een van die beste reaksies, soos ek nou en dan weer deur alles gaan,kan ek my vereenselwig met baie van die opmerkings...Nou kom ek tot by wat ons Groot Herder gebid het: Vader,Ek bid vir hulle wat U My gegee het , dat ons een mag word, so

Afrikaans se verklarende woordeboeke: gister, vandag en môre

Willem Botha 2020-09-03 Beste Muller Dirker. Jy kan op die Aanlyn WAT inteken by www.wat.co.za of stuur 'n e-pos aan wat@sun.ac.za

Cover djou wickets, Uncle Cyril!

Leon de Vries 2020-09-03 "Watch your back. Djy’s omsingel van ’n brood of vipers, soes hulle innie Bybel sê. Moenie te gerus raakie – when you least expet it gan hulle kom vir djou hakskiene. Van agte af, wan daai lot sallie djou face nie." Goed opgesom. Die anti-R-faksie

Afrikaans verjaar

Hans Richardt 2020-09-03 Ek wonder hoekom sekere mense obsessief is oor Paarl en Stellenbosch, as eienaars van Afrikaans. Ek wonder of Wim de Villiers jul sentiment deel met Edwin Cameron?
Top