Kommentaar

Afrikaans verjaar

Angus 2020-09-12 Hans, diglossie is ‘n bekende term in die linguistiek en sosiolinguistiek. Dit verwys twee tale, of dialekte, wat terselfdertyd as een taal beskou word in ‘n gemeenskap. In die linguistiek word meer klem gelê op die tale of dialekte, en in die sosi

Trevor Manuel het deel aan "die byna drie dekades van ANC-bewind wat vermors is"

John Henry Davis 2020-09-12 Ons is almal nou saam in die gemors. En ons ALMAL sal moet saamwerk om ons uit die gemors te kry om weer 'n eerste wêreld status te bereik. Ons het die mense en breinkrag oor die hele spektrum, seker die beste in die wêreld. Ons moet nou ALLES in die st

Regsalmanak: Die vere maak die voël

chanty w 2020-09-12 Thank you

Regsalmanak: Die vere maak die voël

chanty w 2020-09-12 Dt hlp mns bai mr dt ht ne al de anwrde nu .Mr dnki

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Ilna Stander 2020-09-12 "Ek eet letters." Dit was my ensiklopedie-lesende oupa daar op sy leivoorwal. My ma het so woordeboek staan en lees op die dubbelbaliewasmasjien. Posdag is leesstof se papieromhulsels afgestróóp. 'n Halfeeu later lê ek saans krultoon en skermlees. E

Clicks, Julius en die nuutste skermutseling in die hare-debakel

Rina Vermeulen 2020-09-12 Kyk kom ons wees nou eerlik geen mens kan help met wats kleur vel of hare jy mee gebore word nie.Dit ñ feit maar swart mense die meerderheid is nie gelukkig met hul hare veral vroue maar ook onder wit vroue.Hul dra haarstukke,pruike,plastiek hare wat hul

Laaste reis

Marisa Fox 2020-09-12 Soe, dit is aangrypend mooi!

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Sunita Keyser 2020-09-12 Wanneer ek die oneindigheid van die digitale wêreld betree, is dit woorde wat rigting gee, woorde wat verken en grense trek - om 'n sinvolle pad te kan vind. Die elektroniese omgewing bring begrip van die belang, die betekenis en mag van die enkele woord

Queen of the Free State, a memoir: an interview with Jennifer Friedman

Dirkie Herholt 2020-09-11 Would love to get hold of this book. I was born in Philippolis my parents Dirk and Annie van Rensburg had the Dewdrop Cafe. Went to school there from 1952 till 1954. At school was a miss van der Spuy who beat me so much with a rod that my parents eventua

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Hannes 2020-09-11 Ek kan dit in een woord stel. ALLES

Hedendaagse woede en vrae

Raed-na-Gael 2020-09-11 Reusedwerg, jy sê, "Ek is van nature met sekere goeters stadig. Ek is onder andere stadig om tydens ’n geskil vinnig terug te twis en te reageer. Ek het die geneigdheid, tot my eie nadeel, om eers oor iets te besin, oordink, te wroeg en dan my mening

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Marietjie Warrington 2020-09-11 Woorde is die musiek wat jou siel laat dans, jou hart laat sing en jou gemoed laat tiekiedraai! Met woorde kan ek skilder, rym, drome droom en brande blus. Sonder woorde is my wereld doof, stom leeg van liefde en hoop. Werk suinig met woorde - dit kan bra

Clicks, Julius en die nuutste skermutseling in die hare-debakel

Anne-Marie Mischke 2020-09-11 Dit is definitief die beste rubriek/artikel wat ek oor hierdie onderwerp gelees het. Ek waardeer in die besonder die verwysing na die nare verwysings na "Ou Kopdoek", 'n slim, bekwame en begaafde vrou wat net haar werk doen. Wat ons nodig het, is 'n hele

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Mariska 2020-09-11 Wat beteken woorde vir my? Digitaal of gesproke, woorde verf vir my die wêreld wat ek nie kan sien nie. Met woorde help jy my om die bok, wat daar vêr staan, te kan vashou en sy ligte bruin pels te kan voel. Met een woord keer jy my van grond eet, met

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Eshleen Samuels 2020-09-11 Woorde beteken vryheid van spraak dit help my persoonlik om oor seer te kom en dit leer my elke dag hoe om myself te weed dis n leefstyl van kommunikasie en iets waarmee almal kan saam stem dit beteken om opte bou of af te breek om positief of negatief te

Jakes Gerwel se soet nalatenskap vir Afrikaans

Anthony "Speedo" Wilson 2020-09-11 Dankie vir die skrywe en deel van dié artikle! He was a man for ALL seasons!

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Elton Louw 2020-09-11 Die Woord en Tegnologie speel saam en gee vir my die onbeSKRYFlikste geleentheid om my gedagte vir ander mense se genot voor-te-lê. Toneelstukke, gedagtes, idees en konsepte wat my verstom, verbaas en baie klein laat voel, vloei onder my vingers. Danks

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Susan Mathews 2020-09-11 Woorde vir my is lewende skatkisse. Ek moes oppas dat ek nie te vinning skrywe sonder om my woorde te oorweeg. Miskien het ek net nie die tyd gevat om te dink; maar net gerageer het! My vingers kan dit doen; want nou het ek blitsvinnige tegnologie! Alh

Huwelik binne gemeenskap van goed: Die effek van ’n egskeidingsbevel op ’n bateverdelingsooreenkoms

Dorathea Holtzhauzen 2020-09-11 Ek en my man is voor 1994 getroud, binne gemeenskap van goedere. Deur die jare het hy plase, motors ens aangekoop sonder dat ek geteken het. Nou wil hy 'n plot aan koop en ek wil weet of ek teken regte het. Hy het in die verlede my erf-porsie gebruik om v

Clicks, Julius en die nuutste skermutseling in die hare-debakel

Chris Erasmus 2020-09-11 Ek is elke dag stomgeslaan oor die beuselagtighede waaraan die mense tyd verspeel en op reageer. Die "land brand" en die mense vermors hul tyd en energie met sulke twak. Ek kan nie glo die politici is so onnosel om tyd aan sulke twak/snert pot snot te spa

LitNet Akademies-resensie-essay: Tweegevreet deur Zirk van den Berg

Malene Breytenbach 2020-09-11 Uitstekende resensie!

Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut)

Wilma 2020-09-11 Dankie ek waardeer, nou weet ek ek is nie onnodig ongelukkig nie, lekker naweek

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Antoinette Lourens 2020-09-11 Wat woorde digitaal vir my beteken? Woorde is my digitale sneltrein wat voortspoed deur die wêreld. Dit skets denkpatrone aan medereisigers. My denkpatrone. Soms bereik ek 'n donker tonnel en dan raak my woorde stil. Ek snak innerlik na asem ag

Graad 7: Wiskunde in die tweede kwartaal – hersieningsvraestel en memorandum

Erika 2020-09-11 Soek vraestelle en oefen stelle vir graad 5 leering in vakke

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Tamaryn Abbott 2020-09-11 Digitale woorde hou my geselskap terwyl ek soms ure deur Facebook blaai. Dit omhels my gedagtes in 'n wêreld ver van die werklikheid op aarde. Die verbrokkeling van menslike konneksie word vinnig vasgepleister met 'n eenvoudige Whatsapp: "Haai, hoe gaan

Enkelma’s en transrasgesinne: riglyne in ’n dikwels onsimpatieke wêreld

Ilisna Nel 2020-09-10 Baie dankie vir hierdie artikel. As 'n enkel-transras mamma was dit baie behulsaam.

Laaste reis

Francois Oosthuizen 2020-09-10 Ons was saam op reis .Dankie

Laaste reis

Francois Brink 2020-09-10 Ek beleef in my gees die hemel in die woorde van die besig. Besonders treffend.

Laaste reis

Danie 2020-09-10 Goeie leesstof, gemaklike ritme, raak beskrywing en gebruik van ’n bekende verwysingsraamwerk. Sterk en verrassende afsluit. n Lekkerlees, weerlees

Laaste reis

Aletta 2020-09-10 Sulke mooi waar woorde vol van hartsgoed en onthou

Laaste reis

Cecelia K 2020-09-10 Ryk, Baie spesiaal, jou woorde tref diep. Ek hoop ons lees meer van jou

Clicks, Julius en die nuutste skermutseling in die hare-debakel

F C Boot 2020-09-10 Net een vragie asb. Van wanneer af beteken 'fine and flat' wit hare dat dit beter is? 'Fine and flat' beteken in die advertensie dun/fyn hare en plat. Die advertensie sê vir my dat dat Clicks vir al die hare 'n behandeling bied. Om die rede bied 'n baie

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Ryk Briink 2020-09-10 Woorde is vertrekkende voëls en terugkerende swerms. Dit verweef ons met die bewegende getye van idees in die kubersee. Woorde bestuif ons soos bye en laat ons gedagtes wasdom bereik. Woorde word die medium wat ons denke gestalte gee - soos olieverf op

Mma Africa

Ryk Briink 2020-09-10 Waar van elke moeder en vrou van on ongenaakbare kontinent. Salut! 'n Mooi ode, Soos Margaret Cordier tereg opmerk.

Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut)

Paul 2020-09-10 Ek en my vrou is 64 en is nog gereeld intiem. Geniet dit elke keer en op verskillende maniere. Ons giggel nog daaroor en doen dit op alle maniere. Bevredig mekaar en hou die vlam aan die brand. Dit is vir ons belangrik om mekaar te bevredig en te bederf.

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Odette 2020-09-10 Die woorde agter die skerm. My vingers gly oor die glade skerm soos ek jaag verby alles wat ek nie wil lees nie. Daar is soveel inligting en net so min tyd. Te veél nuttelose woorde as jy my vra. Woorde wat kla en kwes. Woorde wat seermaak en afbreek.

Tegnologiegebruik deur onderwysers vir leerders met leerhindernisse

Ashlyn 2020-09-10 Woorde is vrae wat gevra word ongeag of daar enige antwoord is. Woorde is kuns en 'n manier om jouself vir die wêreld te gee sonder om jou bestemming te verlaat. Woorde is 'n figuurlike kalmeringsmiddel wat hard met 'n mens se siel praat in tye van angs

Wen R500 kontant! Wat beteken woorde vir jou?

Alida van den berg 2020-09-10 Woorde het vlerke. Dit Kan jou laat vlieg of last sink en selfs opbou of afbreek. Woorde is kosbaar en Kan so Baie beteken as dit Vir die regte goed gebruik word. Woorde is die begin en die einde van die lewe want n pasgebore Baba maak geluide sodra hul

Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut)

Wilma 2020-09-10 Ek is 39 en ek en my man is 17jaar saam 12jaar getroud. Sy seks drang is gemiddeld, hy het al in die verlede vir my genoem ek is orig, nie op 'n grappige wyse nie. Ons het 2 kinders maar mooi getrain dat ons dit probeer doen as dit veilig is. Ek is baie a

Laaste reis

Andries Fourie 2020-09-10 Absoluut skitterend en aangrypend.
Top