Hans Richardt2020-09-03Daniel Hugo, al gehoor van iets soos taal DIGLOSSIE?
Die manne wie hul beywer het vir Hooghollands in Britse Engelse parlement in Kaapstad, het die Burgersdorp monument opgerig, waar die Gereformeerde kerk teologiese skool was. Die GRA het nie gestreef v
Hans Richardt2020-09-03Charles, Orania is geen wit Utopia nie. Hier kap wit mans letterlik en figuurlik 'n dorpie uit klip om stad te word. Baie manne val hier, want daar is nie saamry en ander trek die wa vir jou nie. Baie gaan hier weg, want hul lugkastele tuimel inmekaar in
Soli Philander2020-09-03Dis 'n jammerte dat iemand soos Nazneen hier aangewys word as 'n sterk vrou terwyl daar vraagtekens oor hoe lank sy al haar gemeenskap dien, en wel nie haar hele gemeenskap nie, en ook die wyse waarop sy hulp bekom en gee. Daar is aanvaarding onder my gem
Charles2020-09-03Ek verstaan jou dilemma, maar hou dan op RSG (Radio Sonder Gewete) luister; jy sal dan oombliklik verlos wees van die swak Afrikaans pratery. Luister eerder Radio Pretoria vir gemoedsrus.
Margaret Cordier2020-09-03Dankie vir hierdie kosbare en insiggewende gesprek -- so diggelaai -- sal ek dit weer en weer lees.
Sal graag 'n slypskool/skryfskool of meer, van Heilna du Plooy wil bywoon.
Vrede2020-09-03Geliefdes, wees ook waaksaam teen verbittering.. n mens is geneig om verbitterd te raak as ander dinge doen wat nie geoorloof is nie en wat jou as persoon te na kom... Die Bybel leer ons om te vergewe...gee die satan geen vat plek in jou lewe nie.
Verbit
Vrede2020-09-03Al die dinge wat so aangaan met alle kerke (die Kerk as geheel), is niks anders as die werk van die Anti-Chris demoon nie. Dit is sy tyd nou en ons was al reeds eeue gelede gewaarsku dat dit gaan kom... net voor die wegraping. So, gebruik eerder hierdie t
Angus2020-09-03Laas toe ek in 'n opstel geskryf het hoe ek myself geniet het, het die onnie my met die bordliniaal tussen die blaaie geslaan en "Anglisisme" geskreeu. Ek het nog 'n hou gekry toe ek hom daarop wys dat hy "anglisisme" verkeerd uitgespreek het. Waarom hy s
Vrede2020-09-03Al die dinge wat so aangaan met alle kerke (die Kerk as geheel), is niks anders as die werk van die Anti-Chris demoon nie. Dit is sy tyd nou en ons was al reeds eeue gelede gewaarsku dat dit gaan kom... net voor die wegraping. So, gebruik eerder hierdie t
Daniel Hugo2020-09-02Die Burgerdorpse taalmonument is opgerig vir Nederlands - nie vir Afrikaans nie. Hooghollands was nooit 'n sinoniem vir Afrikaans nie. Dit was "Di(e) Afrikaanse Patriot" nie "De Patriot" nie.
Charles2020-09-02Litnet weier om my kommentaar, wat ek reeds gister geskryf het, te plaas. Ons is werklik nou in 'n era van SENSUUR. Geluk aan al die linkses, julle het jul doelwit van muilband-sensuur bereik!
Willem Botha2020-09-02Ouderdom is vir baie 'n sensitiewe kwessie, maar Afrikaans het nie in 1875 of 1925 ontstaan nie. Dit is die datums waarop die GRA begin werk het daaraan om Afrikaans tot ampelike landstaal verklaar te kry en (1925) waarop Afrikaans 'n amptelike landstaal,
Mnr Hatebe .J2020-09-02Kindly send me notes on Natuur Wetenskappe Gr8-9 also in English NS; as well question papers and memos of previous years for NS in Afrikaans and English! Thanks in advance.
Gustaf Claassens2020-09-02Korrupsie, magsdronkheid en eie belang is inderdaad die gom wat hierdie bende rampokkers bymekaar hou. Van heelbo tot heelonder. Gerugte en berigte dat daar 'n faksie was/is om die President uit te werk het hom skielik tot 'aksie' laat oorgaan. Daar moet
Karel Willemse2020-09-02Goeie artikel, en ek stem saam met baie wat jy se. Net een ding pla my. Waarom is beskuldigde nommer een, en al sy trawante selfs die pantiepreneurs (wie of wat hulle ook al is), nog nie agter tralies nie? Klink vir my meer na iemand wat 'n frase uit 'n S
Hans Richardt2020-09-01Ek dink die GRA se rol om Boere-Afrikaans te vestig in Boland, tussen al die destydse Kaapse dialekte, wys net hoe min mense werklik weet oor Afrikaans.
Almal maak groot gedoente oor die betonfallus op Paarlberg, maar baie min weet dat die eerste taalmon
Heather2020-09-01Oscar was not in the bed with Reeva when he heard the noise. He had just brought in a fan from the balcony. When he left the bed, he knew Reeva was there. When he heard the noise (whilst out of bed in the dark) it didn’t enter his head that Reeva had sl
Johannes Comestor2020-09-01My bostaande artikel is geskryf kort nadat op 14 Augustus op LitNet aangekondig is dat Johann Beukes se boek verskyn het. Op 21 Augustus is op LitNet die teks gepubliseer van 'n omvattende onderhoud wat met die outeur gevoer is. Daarin bevestig Beukes die
Chris Erasmus2020-09-01Dankie, uiteindelik iemand wat "sense" skryf. Volens my weet niemand werkilk wat in die binnekringe van die ANC aangaan nie. Die ANC is reeds gekaap deur vreemde moonthede en is dit slegs "window dressing:" wat tans plaasvind. Elke "groot" etniese en "str
Angus2020-09-01Ek het altyd gedink reïnkarnasie is sommer maar net ’n menslike breinskepping omdat hy gedurig na ’n ewige lewe smag. Nou glo ek ook daaraan, want kyk, hier voor my oë word my ou vriend, Cornelius Henn, gereïnkarneer. As ek mooi kyk, sal ek dalk no
Annamarie2020-09-01Goeie dag. Ons huur plek deur bekende agentskap TS
Die volgende was mondelings gesê deur Verhuurder:
• “Besproeiing sal gedoen word”
• Plante sal geplant word
• “Wendy sal oor vernis word”.
As jy plek adverteer waar die boonste ve
Johan. Pretoria2020-09-01Wat 'n voortreflike uiteensetting van die wordingsgeskiedenis van getuienisse van mense wat God se teenwoordigheid oor eeue heen ervaar het nie! Pragtige taalgebruik. Baie dankie!
Charles2020-09-01Dankie Hans, ek nie eers geweet die verderflike nonsens bestaan nie!
Orania is vanweë die sukses en geluksaligheid van die inwoners daarvan beslis 'n doring in die vlees v/d "multi-kulturele" (lees: meerderheidsoorheersende, onderdrukkende en onverdra
Charles2020-09-01Dankie Hans, ek nie eers geweet die verderflike nonsens bestaan nie!
Orania is vanweë die sukses en geluksaligheid van die inwoners daarvan beslis 'n doring in die vlees v/d "multi-kulturele" (lees: meerderheidsoorheersende, onderdukkende en onverdraa
Charles2020-09-01Net 'n laaste opmerking; myns insiens sal ons dierbare taal ONHERKENBAAR wees en sal ons vervreemd daarvan wees indien mense wat dit wil "her-standaardiseer" hulle doel bereik.
Met al die goedgesindheid in die wêreld: ontwikkel Kaaps, soos die Afrikan
Danie Nel2020-09-01Estelle, baie dankie vir die verhaaltjie. Ek sou graag baie meer wou weet, aangesien ek ook n Nel is.
Ek het self ook baie inligting oor die Nel's. Meer spesifiek die Nels van Nelspruit.
Charles2020-09-01Dankie vir nog 'n puik stuk Johannes!
Na aanleiding van jou vermelding van Anna-Louize Heiberg, moet ek darem ook noem dat daar 'n baie informatiewe artikel oor haar op die Afrikaanse Wikipedia beskikbaar is, wat melding maak van beide genoemde publika
Chris Marnewick SC2020-09-01Van Zyl, soos ek die getuienis gelees het was daar 'n leer buite want daar was bouwerk aan die gang. Die badkamervenster was toe, en blykbaar het Pistorius gehoor toe Reeva die venster oopskuif terwyl hy doenig was met die waaiers en deur en gordyne.