Abrie Visser2020-08-31Wat vir my absoluut onverstaanbaar is is dat Oscar toe hy geluide in die toilet gehoor het nie vir Reeva wat reg langs hom in die bed moes wees wakker gemaak het en haar gevra het om solank sekuriteit te bel terwyl hy gaan ondersoek instel. Enige persoon
Barend van der Merwe2020-08-31Toe ek op varsity was (varsity ja), toe leer hulle ons ook van 'Standaard Afrikaans". Soos ek die ding verstaan, en ek kon moontlik ook verkeerd verstaan het, maar soos ek dit verstaan het, is sogenaamde (sogenaamde ja) Standaard Afrikaans bloot maar 'n h
Margaret Cordier2020-08-31Afrikaans
klik-klak-klik-klak klink jou klinkers en medeklinkers saam
... ooeeee dis 'n mooi taal Johann !!-- in al sy vorme en dialekte... van die Paarl tot bo in 'n Bosveld-beestekraal.
Mag sy skrywers meer as krummels of geleende brood eet.
Susan Purén2020-08-31Die tydlyn van die oproepe wat deur al die betrokkenes gemaak is, is baie laat in die verhoor deur Barry Roux blootgelê terwyl dit deurslaggewende getuienis was. Vir my was dit 'n verspeelde kans deur die verdediging en ek het iewers gehoor dat daardie i
Sarie2020-08-31Miskien moet Orania hulle ook hof toe vat soos hulle met News24 gedoen het toe daardie verslaggewer ‘n klomp leuens versprei het. Wonder wie sit hier agter.
Henning Janse van Vuuren2020-08-31Gesprekke soos hierdie lei dikwels tot ʼn tipe wedloop waar sommige vas ‘glo’ hulle sal uiteindelik ʼn hoër posisie op God se podium inneem as ander. Gesprekke soos hierdie het ook al daartoe gelei dat ek amper my tande verloor.
Johannes, ek dink
Martha Pretorius2020-08-31In ons tuin hier in Pretoria woon ook 'n meneer en mevrou Janfrederik - sulke vriendelike en vrolike voëltjies. Hulle is gereelde besoekers by die 'vetkoekies' (die Engelse noem dit Suet cakes') wat ek vir die geveerdes in die tuin uitsit, en wanneer een
Keith Ford2020-08-31Een van die mees insiggewende gesprekke oor Covid-wat ek nog gesien het. Prof Helmuth Reuter en span (Gareth Tarr en Dr Stella en al die personeel) doen uitstekende werk.
Chris Marnewick SC2020-08-30Susan, ek antwoord net die eerste deel van jou vrae: waarom mense so maklik geglo het, en waarom hulle so venynig was. Pistorius is in die media en op sosiale media so afgekraak dat hy as 'n monster voorgestel is. Plaaslik en oorsee. Politici het ook op
Van Zyl Mulder2020-08-30Ek wil graag iets vra wat my nog heeltyd pla.Hoe het Oscar gedink het die inbreker in die tweede verdieping van sy huis se badkamer gekom. Hy moes moes geweet het dat daar 'n leer by sy oop badkamervenster was. As hy so misdaadbewus en bevrees was, hoekom
Reusedwerg2020-08-30Hans dankie, ek vat jou komentaar as 'n kompliment. Ek het hom ongelukkig nooit in my lewe ontmoet nie. Wat ek van hom gesien en gelees het, het 'n indruk op my gemaak. Ek weet nie of ek naiëf of plein onnosel is nie, maar ek het wragtag nie meer tyd in
Daan2020-08-30So baie van ons sit in ons omheinde kastele en vorm menings na aanleiding van uitsprake wat aan ons deur die media gevoer word.
Hoe draai mens se opinies as jy in 'n sink plakhuis, sonder kos of beskerming moet oorleef?
Marlene2020-08-30Goeie dag Wim
Dis wonderlik om so van die geskiedenis te lees, ek wil so graag meer uitvind oor my afkoms. Benedikt Dreyer is een van my voorvaders.
Moenie die ramp misloop nie - Blydskap2020-08-29[…] is dit heel moontlik dat almal wat ooit gelewe het, dieselfde persoon is. Ek het dit een keer op LitNet beter […]
Marietjie Warrington2020-08-29’n Uitstekende relaas Hennie! Dankie daarvoor. Die sluiting van ’n koerant is ’n groot jammerte en inderdaad soos dood in die familie ...
Collin Greger2020-08-29Hi Jaques
Sy het seker gedink sy betaal ’n deposito op die hiernamaals want ’n sekte iewers in die stad het die meeste ingepalm, gevolg deur die tante wat na haar wasgoedjies omgesien het. Laasgenoemde het ook haar tjekboekie vertroetel in die laaste
Susan Purén2020-08-29Dankie Chris! Ek sal altyd wonder hoekom feitlik al die mense wat met my oor die saak wou praat, omdat ek dit elke dag as joernalis bygewoon het, geglo het dat Oscar ’n jaloerse onvoorspelbare koelbloedige moordenaar was? En hoekom hulle hom so graag vi
LNaudé2020-08-29Oscar is onskuldig.
Hy het uit vrees opgetree. Dit sal so wees vanweë die wegspringplek-kondisionering met onmiddellike reaksie plus daarby sy gevoel magteloosheid sonder kunsbene wyl hy rustig probeer slaap. Selfs daardie is genoeg dryf om instinktief
Antoinette le Roux2020-08-29Eleanor is my suster en ek vind die artikel en navorsing en gevolgtrekking baie interessant. Ekself het Afrikaans gedoseer en 2 van haar boeke vir die IEB-skoolkurrikulum gedoen. Groot duiwels dood vir graad 12 en Weerkaatsings vir graad 10. Ekself het ve
Salomé Malherbe2020-08-28Hierdie was nou leeservaring soos min!
Ek voel of ek soos ’n wafferse strydros in volle vaart met my swaard, luid gillend oor die vlaktes aangejaag kom om die viand (Engels-mengels) met ’n klein Gideonsbende tromp op te loop. Ek is verheug om sulke t
Annelize van Rooyen2020-08-28Frederik, daar het wel 'n manuskrip by Tafelberg weggeraak. Die skrywer het dit oorweeg om die voorval te omskep in 'n speurverhaal. Hy het nog nie, maar dit kan dalk nog.
Angus2020-08-28Haai, probeer jy snaaks wees? Met Engelse woorde hou jy by die spelreëls, maar die Afrikaanse woorde fok jy sommer op. Kry vir jou 'n "Afrikaanse woordelys en spelreëls".