Kommentaar

Kaleidoskoop van ’n vriendskap

Beverley Alberts 2020-08-25 Dit is baie mooi beskrywend van 'n baie spesiale vriendskap. Ek hou van die laslappie-effek en dat kleure met emosie geassosieer word. Baie slim! Dankie dat jy dit deel.

Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.

Rusty van Druten 2020-08-25 Sjoe, watching the video, Steve reminds so much of ET who eventually suffered far more than just falling off his horse to make a point. You've gotta move on boet, being left behind becomes lonely eventually. About 33 years ago during the interim governme

Spiraal in spiraal – Reise met Schoeman: In die voetspore van die skrywer, ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Gerald Groenewald 2020-08-25 O ja, jy mag dalk ook Dan Sleigh se kommentaar op Schoeman se historiese vaardighede in "Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans" 24/2 (2017) interessant vind.

Spiraal in spiraal – Reise met Schoeman: In die voetspore van die skrywer, ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Gerald Groenewald 2020-08-25 Inderdaad. Ook Giliomee se hoofstuk in "Sluiswagter by die Dam van Stemme" en Gerrit Schutte, "African Historical Review" 44/2 (2012); laasgenoemde is seker die beste van die lot.

Afrikaans: Vind daar onteiening plaas?

Johannes Comestor 2020-08-25 "in 'n al kleiner mindere mate": in 'n al kleiner mate" of "in 'n al mindere mate".

Nasionale Eisteddfod van Suid-Afrika: Sluitingsdatum vir inskrywings verleng

Sipho 2020-08-25 Vir my as Zulu-sprekende was dit 'n groot voorreg om as kind in Afrikaans aan die Eisteddfod deel te neem - die opbouende kritiek van die beoordelaars het my selfvertroue om Afrikaans te praat versterk. Ek het ook die voorreg gehad om saam met my peetpa

Nasionale Eisteddfod van Suid-Afrika: Sluitingsdatum vir inskrywings verleng

Nico 2020-08-25 Baie dankie aan die NEA vir al hul moeite om die geleentheid te skep in hierdie tye waar ons kinders ontneem is van sport en kulturele uitlaatkleppe! Volwassenes kan ook deelneem in die ope afdeling en hierdie is ook 'n uitmuntende geleentheid vir gesinsl

Middeleeuse filosofie: ’n onderhoud met Johann Beukes

Jean Joubert 2020-08-25 Aanhaling uit antwoord op tweede laaste vraag hierbo: 'Tog bly hierdie sogenaamde "Donker Era", ten spyte van die oënskynlike afwesigheid van "outentieke filosowe" in die moderne sin, die grootlikse afwesigheid van filosofiese werke in gesekulariseerde

In memoriam: Gisela Ullyatt, née Weingartz (1977–2020)

Gustaf Claassens 2020-08-25 Haar eerste bundel was 'n soort kennisgewing van iemand wat legendariese status kon/sou bereik. Die dood is nooit tydig nie en haar heengaan 'n groot verlies.

Middeleeuse filosofie: ’n onderhoud met Johann Beukes

Jacobus Swart 2020-08-25 Die liefde beantwoord.

Spiraal in spiraal – Reise met Schoeman: In die voetspore van die skrywer, ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Louwrens 2020-08-24 Baie dankie Gerald. My geGoogle met sy naam en "geskiedskrywing" het hierdie gelewer: https://journals.co.za/content/hist/52/2/EJC38275 en http://www.scielo.org.za/pdf/at/v39s28/09.pdf Ek sal verder soek. Het jy dalk nog 'n verwysing?

Cor Dirks se Uile is terug in ’n nuwe eeu

Susan Botha 2020-08-24 Sou graag wou weet van Uile -boeke beskikbaar vir ons kleinseun. Pieter Blignaut skryf 2019-04-20 at 16:32 Die Uile-boeke is te koop by Jasmyn, by Meerhof op die R511 naby Hartebeespoortdam. Daar is 'n rykdom Afrikaanse boeke by hulle beskikbaar! K

Verkenning van WhatsApp as ondersteuningsplatform om ouerbetrokkenheid by Xhosasprekende leerders se opvoeding te bevorder

gert van der westhuizen 2020-08-24 Welgedaan! Maar hierdie moet ook in Xhosa wees!

Veerkrag

Margaret Cordier 2020-08-24 Baie dankie Hennie. Groot waardering vir die saamlees.

Spiraal in spiraal – Reise met Schoeman: In die voetspore van die skrywer, ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Gerald Groenewald 2020-08-24 Na aanleiding van Louwrens se vraag (2020-07-23): daar bestaan 'n paar artikels oor Schoeman se historiografie, maar is almal maar m.i. taamlik oppervlakkig en 'eng'. Daar bestaan bitter min SA historici wat al sy historiese werke gelees het, om maar te s

Kaleidoskoop van ’n vriendskap

Margaret Cordier 2020-08-24 Dankie Estelle vir 'n kortkursus in skryfkuns met hierdie gedig propvol atmosfeer en die deernis van vriendskap. 'n Hoopvolle gedig wat die kleur bring tussen die lyne van die lewe. Ek hang hierdie woordkuns in my hart vandag.

Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.

Rudi Brits 2020-08-24 Ek wil net 'n vrag vra: "As julle of geliefdes van julle aangeval word en onmenslik gemartel en vermoor word soos wat duisende ander wit Suid-Afrikaners deur is die laaste paar jaar... HOE VINNIG GAAN JULLE MET STEVE HOFMEYR SAAMSTEM?

Moddergat se klein Moses

Wendy Fourie 2020-08-24 Baie oulike storie! Lekker gelag!

Nóg Engelse taalhegemonie: Die georganiseerde regsberoep trap in ’n ou etiese sponsdoring

Jessica Pohl 2020-08-24 Engels is vinnig besig om internasionaal as 'n radikaal-linkse Herrensprache in onderwys afgedwing te word. Is dit nie waarom 'n sekere Afrikaanssprekende top-akademikus met die van de Villiers (Beeld, 22/10/2019) die Rooi Chinese se toenemende "gebruik

Veerkrag

Hennie 2020-08-24 Mens 'sien' letterlik die kamisool teen jou rug. Opwindende poging Margaret

Gesprek: Omstrede kwessies in Afrikaanse en Nederlandse jeugliteratuur

Jessica Pohl 2020-08-24 Mens ys by die blote gedagte aan "opgeleide, kundige dosente/mentors" wat "by plaaslike universiteite en opleidingsinstansies aangestel" moet word "om, al is dit deeltyds, kennis en vaardighede oor die gebruik van kinder- en jeugliteratuur in die klaskame

’n “Oorspronklike” Aramese Nuwe Testament? ’n Kritiese evaluasie van die Pesjitta-voorrangsteorie, Die Pad van Waarheid tot die Lewe-vertaling (Afrikaanse Lamsa-Bybel), en die kulturele aanloklikheid van oriëntalisme

danie 2020-08-24 Aan hulle vrugte word hulle geken. Gelukkig staan ons stoksielalleen voor God se regterstoel. Opmerking is dat die inligting deur gegee deur "Chris" wel 'n carbon copy van 'n artikel geplaas deur Dr Suman Kashyop. Laat jou wonder oor die misleiding wat vo

Blydskap in moeilike tye: ’n onderhoud met Johannes de Villiers

estelleke 2020-08-23 Sjoe, iemand wie se liggaam só soepel is, se denke moet ook buigsaam wees! Dit nooi my uit om die boek te lees - klink na 'n vars bries op die Afrikaanse horison.

Twee gedigte deur Risha Lötter

Meraai van Wyk 2020-08-23 Geen woorde... Hierdie gedigte is diep, uit klip gekerwe. Intens vol emosie.

Feit

Meraai van Wyk 2020-08-23 Dis 'n fantastiese, aangrypende gedig. Praat saggies maar tog hard.

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Doris cronje 2020-08-23 Ek wil baie graag foto’s van die Afrikaanse akteurs sien wat stemme doen.

Kaleidoskoop van ’n vriendskap

Raed-na-Gael 2020-08-22 "Ek bring Coke en lees vir jou gedigte want jy is siek".

Beswaarde gemoedere in hierdie dae

Raed-na-Gael 2020-08-22 “As jy niks doen nie, was jy nikswerd!” – Hulle wat vir ons die suiderkruispakkies gestuur het toe ons nog heroes was – en skielik is ons die skuim van die aarde – niemand wil ons ken nie! Mooi loop julle.

Thomas Mann

Heleen Louw 2020-08-22 Jacobus ek geniet jou “fynste besonderheid” in jou byna perfeksionistiese beskrywing. ’n Volluitgeleefde lewe van die skrywer en tog die hartseer van die nooitgeplukte vrug. Besonderse sterk beelde wat jy gebruik, soos bottend in jou oë. Lieflik.

Ars Poetica

Heleen Louw 2020-08-22 Die pragtige gedig maak mens nuuskierig oor al die geheime wat nog opgelê is in die Egiptiese blou in marmer beelde. Fassinerend.

die sneeuluiperd

Heleen Louw 2020-08-22 Die sneeuluiperd vang mens vas in die paar sekondes van ’n perfekte lyflike jag. Dit gee die besondere skaars kat die plek waar dit hoort ... aan die top van die roofdiere. Besonders omskryf Johannes.

Ars Poetica

Heleen Louw 2020-08-22 “Woord gebreek” – die mooi beeld herinner my aan Sondae, en maak my nuuskierig oor al die geheime wat nog opgesluit lê en wag om ontdek te word, soos die Egiptiese blou. Fassinerend. Die gedig is visueel ’n fees vir my en meesterlik geskryf.

In memoriam: Gisela Ullyatt, née Weingartz (1977–2020)

Adri Thetard 2020-08-22 Wat ’n verlies!

Smit Motors deur Réney Warrington: ’n resensie

Anne-Marie Burger 2020-08-22 "Smit Motors" het van my 'n beter mens gemaak. Omdat ek eerlik moes antwoord op die vraag: Is ek waarlik sonder oordeel teenoor almal?

Dankie virrie party time, Uncle Cyril

Wannie Carstens 2020-08-22 Skerp Bettina, baie skerp!

In memoriam: Gisela Ullyatt, née Weingartz (1977–2020)

Cheryne Hobbs-Russell 2020-08-22 A beautiful tribute to a beautiful being❤️🌻

Reguit met Robinson: ’n Zoom-onderhoud met Schalk Burger sr

Gustaf Claassens 2020-08-22 Informatief en insiggewende onderhoud. In wese maar net nog ’n voorbeeld van ’n sektor waarvan die regering hoegenaamd geen begrip het nie. Of is dit die doelbewuste poging van Ramaphosa (soos hyself vroeër verklaar het) om ekonomiese transformasie i

Veerkrag

Margaret 2020-08-22 Groot waardering, Sina. Dankie.

Nóg Engelse taalhegemonie: Die georganiseerde regsberoep trap in ’n ou etiese sponsdoring

Esme Greenfield 2020-08-22 Baie dankie! Jy verwoord my mening 100% nadat ek gister die betrokke artikel in die LSSA se nuusbrief gelees het. Verskonings, verskonings, verskonings wat hulle vir hulle eenogige taalmoord en -verdringing aanbied én waarmee hulle jare lank al wegkom. V

Geniet die KKNK en Mothership Studios se reeks aanlyn konserte

Sandra Pretorius 2020-08-22 In plaas van die huldeblyk aan Eet Kreef sou ek veel eerder die nuwe show van die Gereformeerde Blues Band saam met Churchil Naude en die Wasgoedlyn eerder as om na 'n cover band te luister. Word bietjie wakker, kykNet.
Top