Kommentaar
Resensie: Afspraak met moord – in die kake van die Krugersdorp-kultus deur Jana Marx
Ilisna 2020-08-19 Ek kan nou nog minder wag om hierdie boek te lees. Dankie vir die resensie. Ek het die aas gebyt.
Waar is die hemel en waar is die hel? In ons heelal of in ’n ander tydlose dimensie?
Angus 2020-08-19 Ek weet nou nie van die heppiekleppies se bybel nie, maar die 23 wat ek het, maak melding van die poort van die hemel (Gen.28-17) en dan word dit sommer 12 poorte (Openb 21=12.) Op 'n ernstiger noot: julle ouens moet nou maar gereeld kerk toe gaan, julleAfrikaans EAT: Graad 8: Woordeskat en spelling
Marius 2020-08-19 Baie dankie julle doen uitstekende werk in die moeilike tydperk.
Die roeping van filosofie
Margaret Cordier 2020-08-19 DIE MAKER was reeds aan die Begin profeet, digter, beeldhouer en musikant. skepper van ’n kosmos uit sy hand. Uit alles woes en leeg, roep die Woord: “Laat daar wees” breek atome deur die kors ontplof stof tot kroonskepping van Sy lof. He
Kaleidoskoop van ’n vriendskap
Marian CLIFT 2020-08-19 Wat 'n gedig vol kleur en lewenswysheid. Nes die digter. Roerend.
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
Elmarie 2020-08-19 Ek vermoed dat sommige van die negatiewe kommentaar toegeskryf kan word aan redelike mense wat die "woke breaking point" bereik het.
Francois Smith se Kleinste ramp denkbaar gaan boei, terroriseer
Al6 2020-08-19 Wonderlike resensie wat my mond laat water.
Waar is die hemel en waar is die hel? In ons heelal of in ’n ander tydlose dimensie?
F C Boot 2020-08-19 Beste Angus My vorige kommentaar nie geplaas nie,dus kort weergawe. Hemelpoorte en 'n deurwag.? Nee-Angus-trek een van jou Bybels nader en lees Johannes 14, Laat ek dit vir jou nou duidelik maak.Of jou nou Mahatma Gandhi,Mandela of Verwoerd of Muha
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
F C Boot 2020-08-19 Ja Angus en hierdie keer sonder 'n spieël .
Kan ons werklik Vrouemaand vier sonder om met onsself eerlik te wees?
Chris Erasmus 2020-08-18 Ek hoor die luide gejuig van dit is vroue maand. Dit is goed so. Ek voel vir elke vrou, meisie, dogtertjie wat in die land verkrag word. Ek voel vir elkeen van die vroulike geslag wat fisies aangerand en verniel word. Ek is kwaad vir mans wat vrouens mish
Annari van der Merwe se kuns is meer as die somtotaal van die elemente
Estelle Neethling 2020-08-18 Ek vind jou werk pragtig, Annari. Wat 'n wonderlike nuwe skeppingsreis! Jou alomteenwoordige kat fassineer my - dis so effens tong in die kies? Geluk vorentoe met jou kunswerk.
Kaleidoskoop van ’n vriendskap
Francobie Kruger 2020-08-18 Dit is aangrypend en roerend mooi. Baie dankie
Francois Smith se Kleinste ramp denkbaar gaan boei, terroriseer
Marita Holder 2020-08-18 Die Kleinste Ramp Denkbaar. Goeiste.
Kaleidoskoop van ’n vriendskap
Christa van Staden 2020-08-18 Ek het die speel met rympatrone wat mens vriendskap simboliseer geniet - paarrym sowel as omarmde rym. Die keuse van woorde om die vriendskap te beskryf is opvallend en dwing nooi die leser om betrokke te bly by die beskrywing van die vriendskap. Die kleu
Charismatiese Christene en netwerkbemarking
Angus 2020-08-18 Dankie, tog! dat jy ons jou grappie gespaar het. Niemand stel belang in die verskil tussen die heppie-kleppies en die blourokke nie.
Skoon wasgoed-rubriek: Die groot blydskap
Frederik de Jager 2020-08-18 Hene ja Lana. Soms het ons iets reg gedoen.
Die roeping van filosofie
Henning Janse van Vuuren 2020-08-18 “To be or not to be” in Afrikaans. Dis die ware vraag, ou Willie. Of nie. Die inhoud van jou toespraak is verbysterend. Eerstens moet ek bely dat ek nie weet wat wiskunde is nie. Filosofie is vir my min of meer die dieper vraag na die sin van bestaa
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
Angus 2020-08-18 Peet, dit is nou maar so met die ‘mensies”. Hulle hoor van ‘n ding, en dan hardloop hulle sommer blindelings agterna. BLM is, soos jy sê, Marxisties, maar meer nog, dis ‘n terroristiese beweging, wat hom beywer vir die omverwerping van die regst
Graad 8: Wiskunde – voorbereiding vir September-eksamen
Gerda 2020-08-18 Baie dankie vir die vraestelle en memos
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
Marinda Hattingh 2020-08-17 Ek stem 100% saam met jou, dankie dapper Lidia. En die verwagte kritiek moet jy maar vat van wie dit kom; ons wéét mos, ai!
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
Sydney Blake 2020-08-17 Ek hoop dat LitNet opgemerk het dat die kommentaar deurgaans negatief is. Hulle het duidelik 'n gehoor wat hulle siening van sake nie ondersteun nie.
Die roeping van filosofie
Johannes Comestor 2020-08-17 Van die beste, in die sin van toepaslikste, intreeredes wat ek beleef het, al is daar meer religie of teologie in as wat ek my sou veroorloof.
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
Henning Janse van Vuuren 2020-08-17 ‘There's too many men, too many people Making too many problems And there's not much love to go around’ https://www.youtube.com/watch?v=YV4oYkIeGJc
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
Margaret Cordier 2020-08-17 Peet baie van ons het die onbybelse wortels hier uitgewys. Dink daar is nou 'n deeglike bewustheid. Ons moet vrede; liefde en respek hou.
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
Peet 2020-08-17 Dalk moet julle liberale mensies net eers op BLM se webtuiste gaan lees waaroor dit gaan. Dit is n marxistiese beweging wat eintlik baie min met "black lives" te doen het. Word asb net wakker. Alle lewens is ewe belangrik. Ek kry julle kruipers eintlik ja
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
Gerhard 2020-08-17 Lidia gaan sit of stap in die son vir langer tydperk waaraan jy gewoond is. Jou liggaam het son baie nodig en drink gerus jou koffie sterker.
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
Lidia Kniebuig Rauch 2020-08-17 Lekker "woke" "virtual signalling" vanaf die skryfster. Realiteit se moer. Wysheid kom met ouderdom. Maar nie noodwendig nie.
Press release: Captivating new short dance film celebrates work of William Kentridge
Margaret Cordier 2020-08-17 Puik!
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
F C Boot 2020-08-17 Ai en waar kom jy aan die volgende stukkie wysheid."Ek glo dat as Jesus steeds op aarde was hy ’n #BlackLivesMatter-aktivis sou wees." Jesus het geleef in 'n tyd van Romeinse oorheersing wat nie geaarsel het om Hom op aandrang van die leiers en valse
eers liefde, dan gedigte
Merwe Nel 2020-08-17 misschien, maar wie helpt u. dien uw mening in poëtische vorm in, maar onthoud - er is een andere, betere norm; die helpt en rust voor de mensen van de vernietigden. maar schrijf - omdat de woorden je zoeken, onthoud gewoon dat er een reden is voor die o
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
Ilse 2020-08-16 Schalk sê hy het nog nooit gehoor dat ons moet jammer sê nie... Waar kom Koos Kombuis dan daaraan in sy lied: hoe lank moet ons nog sorry sê? Of Klopjag in hulle lied: nie langer? Waar kom mense dan daaraan? Is dit oor die waarheids en versoenings komm
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
MIA 2020-08-16 Solank as wat sekere nasies hul selfs as 'victims' sien wat spesiale behandeling moet ontvang en self geen verantwoordelikheid vat om hulself op te hef nie sal niks verander nie. BLM mag ñ issue in ander lande wees maar in SA is dit irrelevant. In die VS
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
Jeanetta Taljaard 2020-08-16 Doen eers jou huiswerk oor BLM voor jy artikels skryf. Probeer dan, om jou mening aan almal te verkoop. Alle lewens maak saak. Jou aanmerkings oor blanke Afrikaanse skole het my laat uitbars van die lag. Na 26 jaar is daar blykbaar geen ordentlike swart s
Mossie en Merv en die verlokking van die langpad
Henning Janse van Vuuren 2020-08-16 Allawêreld, Debora dier, duur-bare tier-barbaar, (barbaar?) dié skakel na jou gedagtegang ná jou ervaring met Mossie en Merv en jou baie sukkel moes ek eers met ʼn siel of twee deel. Johann Rossouw, gerekende filosoof skryf vandag in Rapport: “In di
Boekklubs, boeke lees en boeke praat ten tye van ’n pandemie
Ingrid van der Walt 2020-08-16 Dankie, Monica! Dit is wonderlike raad. Ons vind ook dat dit lekker werk om na die gesprek 'n paar waardevolle skakels te deel van podsendings, onderhoude of artikels rondom die boek of skrywer. Baie bly om te hoor julle ontmoet ook steeds aanlyn!
eers liefde, dan gedigte
Jacobus Swart 2020-08-16 ik ga niet op zoek naar iets dat niet op zoek is naar mij Asha Karami.
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017
Arrie de Beer 2020-08-15 Sonja Brown, ek is bly om aan jou oor te dra dat “vertwêr” nou amptelik ’n Afrikaanse woord is, in elke geval volgens WAT.
