Kommentaar
Ballade vir Joost se boetie
Gideon Joubert 2020-08-15 Uitstekende werk van een man wat genoeg gehad het. Ons as nasie kan die duiwel verslaan, maar ons moet in die HERE se naam opstaan, en terug slaan. Die tyd is nou. Die Here straf ons want ons aanbid ons geld en besittings, en kyk neer op ander wat nie so
Die klein jakkalsies wat die wingerd vreet: Hoe Engelse taalhegemonie stil-stil insluip
Fanie Olivier 2020-08-15 Dankie vir die lekker bydrae. Natuurlik onaanvaarbaar dat onderskrifte nie verwyder kan word nie en dit sou seker ook wonderlik wees as daar eendag ook hier en daar moeite gedoen word om onderskrifkeuses in ander Suid-Afrikaanse tale as opsies te kry. Ma
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
Breytie 2020-08-15 Daar bestaan ’n spreuk wat gebruik word vir iemand wat baie sigbare verbeterings aan ’n situasie aangebring het wat baie mense se lewens raak. Dit is: “If you want to see a monument, look around you.” Hoe sal ons hierdie spreuk kan verander om te
Mossie en Merv en die verlokking van die langpad
Alet Fick 2020-08-15 Hi Debora Dit was nou ’n lekker lees so op ’n renerige oggend! Tye was so ongekunsteld en veilig, en mense was net mens! Wonderlike belewenis! Dankie
Mossie en Merv en die verlokking van die langpad
Jacques Wessels 2020-08-15 Deborah, My werêld, het oor die water in Viljoenskroon groot geword en hoenders saam met Ma op die myne verkoop. Ek ken die mense rof onbeskof maar hulle klim maklik in mens se hart. Daai gedig is beter as baie ander né!
Die klein jakkalsies wat die wingerd vreet: Hoe Engelse taalhegemonie stil-stil insluip
Corlia Fourie 2020-08-15 Die Engelse byskrifte is nie net daar sodat dit deur mense van ander tale in Suid-Afrika gevolg kan word nie, maar sekerlik ook om dit oorsee te verkoop. Ja, dis dalk ’n fout dat dit nie afgeskakel kan word nie, maar as mens ouer is – soos ek – vind
Die klein jakkalsies wat die wingerd vreet: Hoe Engelse taalhegemonie stil-stil insluip
Corlia Fourie 2020-08-15 Dis nie net in Suid-Afrika waar Engels so belangrik is/geword het nie. Ek weet van ’n Afrikaanssprekende lektor in regte wat in Nederland deur middel van Engels klas gee en in die Duitssprekende deel van Switserland is daar PhD-studente in filosofie wat
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
Rina Vermeulen 2020-08-15 Nee Lidia, dis nou linkse reaksie soos die regering van ons verwag om polities korrek wees. Weet nie hoe jy deur jou oë kyk nie maar dinge is baie verkeerd in ons land! Ons hoef geensins skaam te voel om ’n Afrikaner te wees nie. Alles wat Steve sê is
Mossie en Merv en die verlokking van die langpad
Laantie le Roux 2020-08-15 Ek het die leesstuk baie geniet. Dié drie dorpe is aan my bekend. Ek kon myself in jou situasie inleef. Die beelde wat jy beskryf is sigbaar in my gedagtes. Leesgenot!
Mossie en Merv en die verlokking van die langpad
Marie Luyt 2020-08-15 So 'n lekker hanteerbare hemel, darem!
Soek dringend woorde van lied
Louisaj.69@gmail.com 2020-08-14 My pa Kalfie,het dit met sy trekklavier gesing vandag ek kan onthou! Ek ken die woorde maar wil graag die oorsprong weet!
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
Gustaf Claassens 2020-08-14 Soos Lidia is ek ook kwaad vir myself. Kwaad, omdat ek die snert gelees het wat sy kwytraak. Iemand wat haarself ’n Afrikaner noem terwyl sy identifiseer met die knievallers en BLM simpatiseerders. ’n Organisasie wat teen alles is waarvoor die Westers
Mossie en Merv en die verlokking van die langpad
Sarel Venter 2020-08-14 Deborah, wat ’n heerlike storie! Ek moet tog vertel van my ervaring eendag op pad na Potcefstroom. Ek ryloop na ons studentedorp en kry ’n geleentheid net buite Randfontein. Ook so ’n tjorrie. Man drink kort-kort uit ’n liter-bottel-soetwyn. Dan
Boekklubs, boeke lees en boeke praat ten tye van ’n pandemie
Monica Hammes 2020-08-14 Stem saam. Jakaranda Leeskring in Pretoria het nou al drie byeenkomste gehad en teen die tyd is ons redelik gekonfyt met Zoom. Selfs met ’n buite spreker. Wat ek kan aanbeveel, is dat mens vooraf met WhatsApp “opwarm”. Op die manier kom mens by voo
Potketelbrandewyn
robert l barrie 2020-08-14 Oulik en lekker geskryf en Duimpie bly die brandewyn-koning!
Die klein jakkalsies wat die wingerd vreet: Hoe Engelse taalhegemonie stil-stil insluip
Adriaan Oosthuizen 2020-08-14 Ek voel presies soos jy. Dankie vir `n deurdenkte artikel.
Mossie en Merv en die verlokking van die langpad
Johan de Nysschen 2020-08-14 Pragtig mens. Jy skryf mooi prentjies in hierdie tyd waarin ons nie baie uitkom nie.
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
F C Boot 2020-08-14 Ag wat, jy kan nie die geskiedenis ongedaan maak nie. Dit is ’n geval van baie ons medeburgers dat hul wil wees soos die brood wat ’n mens deesdae kan koop – die “best of both”. Daarom leef hul nie in een wêreld nie maar tussen twee, vasgevang
Die klein jakkalsies vreet die wingerd op
Raed-na-Gael 2020-08-14 Klein Annemie het al geleer om met eetgerei te eet, anders as in ander kulture met die hand. Wanneer haar handjies erg vuil is, sal sy dit was.
Charismatiese Christene en netwerkbemarking
Raed-na-Gael 2020-08-14 'n Blou tandeborsel midde-in die maand van die vrou? Waar is inklusiwiteit, wat van die GBV-inisiatief?
Persvrystelling: Wêreldgebeurtenis in Afrikaanse filosofie
Charles 2020-08-14 Wonderlik! My opregte dank aan meneer Beukes en Akademia-universiteit vir hierdie Afrikaanse boek van onskatbare waarde!
Waar is die hemel en waar is die hel? In ons heelal of in ’n ander tydlose dimensie?
Angus 2020-08-14 Pragtig! Nou wag ek net vir die Spaderegenhemelboegiewoegie.
Waar is die hemel en waar is die hel? In ons heelal of in ’n ander tydlose dimensie?
Henning Janse van Vuuren 2020-08-14 https://www.youtube.com/watch?v=lOfZLb33uCg
Die klein jakkalsies wat die wingerd vreet: Hoe Engelse taalhegemonie stil-stil insluip
Herman Lategan 2020-08-14 Puik.
Mossie en Merv en die verlokking van die langpad
Mari Weber 2020-08-14 Debora, jy mag maar skryf suster! Ek hang figuurlik aan jou lippe. Doe zo voort
Bly weg van dié woorde om aanstoot te vermy
ingrid Jones 2020-08-14 Hello Daniel, my woord is bedoosd. Van die Engelse box. Die uitlaat van 'n konsonant kan moeilikheid veroorsaak.
Spiraal in spiraal – Reise met Schoeman: In die voetspore van die skrywer, ’n LitNet Akademies-resensie-essay
Herman Lategan 2020-08-14 Wat 'n lieflike stuk. Dankie.
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
Andre Venter 2020-08-14 Lidia. Indien jy bereid is om met altwee ore te luister en twee kniee te buig, lees asb die brief van Gavin Ludick op Maroelamedia (Knie(l) Probleme) Hy vertel hoe sy drome om SA klere te verkry deur jare vertrap is sodat sulke bevoordeeldes soos Sija
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
Alex 2020-08-14 Hoe lank moet ons nog jammer sê, hoe lank moet ons nog voete was. Hoe lank moet ons nog regstel en terugstaan Hoe lank moet ons nog oorsee gaan werk Hoe lank moet ons nog kerse brand Hoe lank moet ons met beeste in ons strate leef Hoe lank moet ons
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
Nico de Klerk 2020-08-14 Ek is n Afrikaner en trots op my mense en kultuur. Ook skaam vir sommige dinge soos Afrikaner arrogansie. Ek is baie dankbaar vir die 2de video perspektief op Steve se tirade. Op die heel eenvoudigste is my vraag of iemand werk en so oorkom vir vrede, ver
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
George 2020-08-13 100% Lidia. Al wat Steve regkry, is om meer polarisasie te veroorsaak. Hy dien nie die "Afrikaner se saak" nie, hy breek dit af. Ons moet vorentoe kom. Hakke inslaan soos Steve doen, is kontra-produktief, destruktief en eenvoudig dom.
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
Danél 2020-08-13 Amen. En dankie.
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
Suzette Du Preez 2020-08-13 Ek stem 100% saammet jou,skrywer. Steve moet net besef blm gaan nie oor hom of oor wit mense nie. Hou op ander mense insleep by jou issues! Sommiges van ons soek net vrede en een nasie saam. As mense nie in SA wil wees nie, loop dan. Anders moet jy maar l