Kommentaar

Met oorvloed gevul

Margaret Cordier 2020-08-04 Louis Baie dankie vir die mooi uiteenstting van gedagtes en redevoering vir jou gedig – dit is kosbaar. Ek leer die waarde van “afsondering”; die belangrikheid van waarheid omtrent die “self”; die refleksiwiteit van ’n mens se gedagtes; die

Graad 6: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums

LitNet 2020-08-04 Beste Annamarie Ek hoop dit gaan goed. Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit het verskeie hulpbronne vir leerders. Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is

Graad 6: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums

Annamarie 2020-08-04 Goeiedag Ek het gaan soek maar kry geen Wiskunde, Engels of Natuurwetenskap grad-6-vraestelle vir September-eksamen nie. Engels is tweede taal. Ek het wel ’n paar Afrikaanse vraestelle en memo’s gekry. Vriendelike groete

Vlerk

Jacobus Swart 2020-08-04 Verruklik, roekeloos!

Die klein jakkalsies vreet die wingerd op

Cornelia de Kock 2020-08-04 Beste Hans Richardt Hierdie is bloot ’n anekdote oor ’n kind en volwasse man se absolute eerlikheid; twee mense wat eenvoudig nie kan jok nie! Mense met integriteit en dit het absoluut niks met enige ideologie op aarde te doen nie! Sela

Carina Stander en Wildvreemd: Albei deur die meule

Carin le Roux 2020-08-04 Middag Graag wil ek navrae doen waar ons Graad 10 klas van 2021 klas die hardekopie van die boek kan aankoop. Hulle behandel dit as voorgeskrewe boek Groete

Die klein jakkalsies vreet die wingerd op

Hans Richardr 2020-08-04 Cornelia de Kock, het BLM dan nie ideologie onderliggend aan hul beweging nie? Verder, beskadig hul nie simbole in kerke en brand bybels in Vsa, onder BLM vaandel nie? Hierdie tipe kultuurrewolusie herinner sterk aan Nazi's en Mao se ideologieë. Die

Vlerk

Morné 2020-08-04 Baie dankie Visser, ja ons moet onthou van ons Adem en dankie vir jou aansporende kommentaar.

In memoriam: Zandra Bezuidenhout onthou vir MM Walters

Johannes Comestor 2020-08-04 “Die wêreld en haar mensdom.” Thys Walters sou iets hieroor te sê gehad het.

Boekebesinning: Danie du Toit se intrekpoësie ná ’n boek oor die faalstaat

Maritza Uys 2020-08-03 Vergun my net hierdie een keer kommentaar, Kind - die resensie is sielsversagtend mooi geskryf. Met die innigheid en eerlikheid waarmee jy my soveel dikwels laat lees sonder om asem te haal. Danie het hierdie lieflike lofsang losgedig. Verdienstelik inder

Lesersindruk: Worteltoon gaan jou vang deur Laantie le Roux

Mariette Nienaber 2020-08-03 Baie geluk Laantjie. Voorwaar n groot mylpaal. Geniet dit.

Vlerk

Visser 2020-08-03 Dankie. Daar is min wat deesdae vlieg. Jy verlig die las en laat ons spring.

Vlerk

Rika Swart 2020-08-03 Baie mooi woorde, Morne. Baie trots op jou XXX❤❤❤

Met oorvloed gevul

Louis du Plessis 2020-08-03 'n Kerntendens van eietydse samelewings is dat lede graag verstedelik en daar in massas groepeer. Tog, as mens hierdie kollektiwisme 'n oomblik kan oorwin, ter wille van hegter ervarings saam met een of meer lyfgenote en geesgenote, veral in die natuur, w

Seen on Facebook: Talk to the people in one of our languages

Frederik van Dyk 2020-08-03 Dit sal ‘n kragtige beweging in die rigting van dekoloniale veeltaligheid wees, en die hegemonie van Engels versteur, wat beslis nodig is. Tot dusver is daar geen ontwikkelde gesprekke oor taal etiek in SA sedert Neville Alexander se dood gevoer nie en

Musiek in die tyd van COVID-19: ’n onderhoud met Etienne Viviers

Ian van Zyl 2020-08-03 Dit bly problematies wanneer akademici die uitvoerende kunste oor dieselfde kam wil skeer as verbruikersprodukte. Daarby lei die perverse aandrang op die demokratisering van die kultuurproduk reeds tot verarming, eerder as verryking. Hoewel ek oortuig is

Bly weg van dié woorde om aanstoot te vermy

Henning Janse van Vuuren 2020-08-03 Beste Jana Dalk ken jy vir Dana? Dana Snyman. Ieder geval. Só trek ek vanoggend ’n Dana en knoop ’n informele gesprekkie aan met ’n sonverweerde vrou met ’n blou laphoedjie wat buite Checkers na die veiligheid van my motor omsien. ’n Karwag?

In memoriam: Zandra Bezuidenhout onthou vir MM Walters

Marika van Heerden 2020-08-03 Dankie! Soveel wysheid. Ook in die skrywe.

Lesersindruk: Worteltoon gaan jou vang deur Laantie le Roux

Margaret Cordier 2020-08-03 Puik resensie en baie geluk aan Laantie! Persoonlik dink ek dit is 'n broodnodige boek en werd om wyd gelees te word. 'n Boek met 'n boodskap/storie wat kan buffer teen die gevolge van 'n disfunksionele gesin. Welgedaan!

Seen on Facebook: Talk to the people in one of our languages

Frederik Van Dyk 2020-08-03 Dit sal ’n kragtige beweging in die rigting van dekoloniale veeltaligheid wees, en die hegemonie van Engels versteur, wat beslis nodig is. Tot dusver is daar geen ontwikkelde gesprekke oor taaletiek in SA sedert Neville Alexander se dood gevoer nie en E

Bly weg van dié woorde om aanstoot te vermy

Jana Luther 2020-08-03 Dankie hiervoor, Pieter!

Bly weg van dié woorde om aanstoot te vermy

Henning Janse van Vuuren 2020-08-02 Quinn (The Mighty Quinn) - Written by Bob Dylan (Soos gewysig) Ev’rybody’s building the big ships and the boats Some are building monuments Others, jotting down notes Ev’rybody’s in despair Ev’ry girl and boy But when Quinn gets here

Arme, arme Uncle Cyril

Ena Jansen 2020-08-02 So so innie kol, Bettina! Mag CR tog luister.

Arme, arme Uncle Cyril

Irize 2020-08-02 Uitstekend!

Arme, arme Uncle Cyril

Marijke Roos 2020-08-02 So moet 'n mond mos praat!

Arme, arme Uncle Cyril

Gloria Fritz 2020-08-02 Bettina. You made my day. Hoop ou jy-weet-wie en ander lees dit ook.

Arme, arme Uncle Cyril

Anita 2020-08-01 Fantasties, slaan die spyker op sy kop ❤️

Met oorvloed gevul

Margaret Cordier 2020-08-01 Puik! Terugkeer in dankbaarheid na eenvoud en verwondering vir die skepping en dit wat waaragtig is en waarlik verryk. Die oplossing vir die globale menslike kondisie.

Twee gedigte deur Margaret Cordier

Margaret Cordier 2020-08-01 Baie dankie Hennie, hierdie is ’n groot kompliment vir die gedig omdat die leser dan mede-woordkunstenaar word. Groot waardering.

Arme, arme Uncle Cyril

Barry van Viuren 2020-08-01 Nee wat, hy kan nie Bettina. Dit is hulle plan, hulle wil die land so regeer, hulle kan NIE meer omdraai nie. Dit was.nooit in sy hand om te besluit wat gebeur nie.

Arme, arme Uncle Cyril

Chris 2020-08-01 Uitstekend. Sal graag meer van jou wil lees.

Bly weg van dié woorde om aanstoot te vermy

Pieter Uys 2020-08-01 Die sin “In die binnelandse streke van Alaska verwys die Innuïete na hulleself as Athabaskans” is nie korrek nie, en mag dalk aanstoot gee aan beide die Innuïet en die Dené. Die etnolinguïstiese term Eskimo-Aleoet verwys na ‘n taalfamilie wat

Arme, arme Uncle Cyril

Marieta Claassens 2020-08-01 Baie dankie Bettina. Jy't áltyd die woorde wat ek nie kan inspan nie. Uitstekend!

Onbenullige voorouers

Louis du Plessis 2020-08-01 Inderdaad Margaret, word talle “wetenskaplike feite” oor ons herkoms deurlopend ontbloot. Dankie vir jou rigtinggewende insig.

Arme, arme Uncle Cyril

Johann Fouche 2020-08-01 Puik.

Arme, arme Uncle Cyril

F C Boot 2020-08-01 Nee, jy speel die man en nie die bal nie. Die bal is die ANC se net, dis hulle wat die toutjies trek. As jy so aanhou sit Cyril netnou sonder ’n job en kry ons die kopdoekvrou en sy is kapabel en maak jou rubriekie toe.

Storm within

Philip 2020-08-01 Great piece, Anthony.

Treurtrips: De schoonheid van lelijk Nederland

Hendrina Grové 2020-08-01 Totale verlatenheid! En die stede en land kon rus – so ek glo nogal wêreldwyd behoort die “groen beweging” goed te voel! Toerisme “herbesinning” dalk nie so ’n vergesogte idee nie!

Arme, arme Uncle Cyril

Harriet 2020-08-01 Raak beskryf, elke woord geniet. Doe' so voort, Bettina.

Arme, arme Uncle Cyril

Cornelia de Kock 2020-08-01 Absoluut uitstekend! Daar word gesê, oom Squirrel is ’n invertebrata...
Top