Kommentaar

Arme, arme Uncle Cyril

Irene Chadinha 2020-08-01 Man maar jy vertel hulle pragtig en dankie🙏💟

Arme, arme Uncle Cyril

Elna 2020-08-01 Daai bek moet jêm kry!

AARTO: Beregtiging van verkeersmisdrywe of ontsegging van toegang tot die reg?

Recent articles and Research – August 2020 - De Rebus 2020-08-01 […] D ‘AARTO: Beregtiging van verkeersmisdrywe of ontsegging van toegang tot die reg?’ (2020) 17.2 […]

Vonnisbespreking: Deliktuele vergoeding weens verlies (“bereavement”) as gevolg van ’n sterfgeval in die familie

Recent articles and Research – August 2020 - De Rebus 2020-08-01 […] J ‘Vonnisbespreking: Deliktuele vergoeding weens verlies (“bereavement”) as gevolg van ’n sterfge…’ (2020) 17.1 […]

Op soek na Heinz Konsalik

Adriaan 2020-07-31 Konsalik se “Die dreigement” het ’n uitstekende storielyn, goed geskryf en vol van Konsalik se wyshede, kwinkslae en patos. Een van sy bestes!

Hoekom afbrand tot jou eie nadeel?

Berdéhan Brand 2020-07-31 Die meegaande kommentare (buite) kwalifiseer die stelling wat die skrywer maak ten opsigte van die beweegredes wat lei tot vernietiging en vandalisme – “hulle vernietig alles”, “hulle is so gemaak”, “ons is so geleer” – die hulle-ons- sind

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Edie Smit 2020-07-31 Stem saam. Die reekse is spannend en goed oorgeklank!

Arme, arme Uncle Cyril

Angus 2020-07-31 As ek hier lees, voel dit net vir my of ek miskien hier en daar verstaan. Dit lyk vir my na ’n boel twak.

Marionet

Louis du Plessis 2020-07-31 Skerp waarneming. Ek voel gevlei dat jy my met so 'n meester vereenselwig. Opregte dank Nicolaas!

Bly weg van dié woorde om aanstoot te vermy

Jana Luther 2020-07-31 Dankie, Willem. Ek sê darem wel woordeboeke verleen “nog nie veel hulp nie” (nie “slegs” nie!), bv. wat betref die lysie samestellings.

Opperlandse overpeinzingen van een neerlandist V

Dr. Albrecht Beer 2020-07-31 Zeer geagte meneer Professor Dr. T´Sjoen, Met groot belangstelling heb ik Uw "Opperlandse overpeinzingen van een neerlandist I - V gelezen. Ik werk samen met onze Kreisheimatbund Diepholz e.V. met het doel om onze nederduitse taal (Plattdeutsch) weer op

Arme, arme Uncle Cyril

Lynette 2020-07-31 Wonderlik. Moenie ophou nie

Arme, arme Uncle Cyril

Schalk Opperman 2020-07-31 Bettina, mag die Uncle nie net lees nie, maar luister na die goeie raad ôk. Cheers!

kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!

francois williams 2020-07-31 Laat my dink aan die dae in Taiwan toe ek uitgenooi is om deel te neem aan die sg “celebrity” Survivor... opwindende ou dagies daai... kyk gerus selwers, die Taipei times wat daaroor berig: Banking on people’s fascination for viewing other peopleâ€

Twee gedigte deur Ize Ster

Quintin du Plooy 2020-07-31 Net voor wakkerword: 'n Wonderlike, diep gedagtesang in woorde wat asof vanself die betekenis dra.

"Mensehandel is ’n verskuilde, misdadige bedryf": ’n onderhoud met Beatri Kruger

Alta 2020-07-31 Dis goed om te weet mensehandelaars word swaar gestraf. Hopelik skrik dit hulle af en moedig dit die mense in die kwesbaarste gemeenskappe aan om verdagte bedrywighede sumier aan te meld. Dit sal goed wees as spoedige ernstige gevolge gesien word en die

Arme, arme Uncle Cyril

Elza van Wyk 2020-07-31 Briljant geskryf, Bettina!👌🏻

Arme, arme Uncle Cyril

Marina 2020-07-31 Briljant!

Arme, arme Uncle Cyril

Wannie Carstens 2020-07-31 Bettina, in die kol! Mag oom Cyril luister na die plattelandse advies.Groete!

Marionet

Nicolaas 2020-07-31 Netjies. Ek bespeur 'n TT Cloete affiniteit in jou verse. Knap geskryf!

’n Ope brief aan my kanker

Chris Botha 2020-07-31 My oorlede eggenote, Catharina, is twee keer hierdeur, eers borskanker en daarna ovariakanker, en toe kon sy nie meer .....

Arme, arme Uncle Cyril

He he 2020-07-31 Wonner as mens Brits toe ry van Pta af en jy stop so half-kar waar GP oorgaan in NW, watter van Brits polisie of Pta Noord polisie jou eerste gaan vang. Een van hulle moet tog seker een of ander tyd by jou verby oppad huis toe ...

Onderwysers met komorbiditeite: die feite en die publieke mening

Trudie vd Merwe 2020-07-31 Hier hóór ek vir die eerste keer van *komorbiteit*. Dankie dat julle dit verduidelik watter siektes daar onder val. Kon dié woord nie eens in my woordeboek naslaan nie

Bly weg van dié woorde om aanstoot te vermy

Henning Janse van Vuuren 2020-07-31 As ek reg onthou, het Neels van Jaarsveld een aand op TV te vertelle die Eskimo het slegs een kind, want die winter het sy tol geëis. Dit was uiters onvanpas, want: "Vir die mense in die weste van Alaska is die aanvaarbare benaming Aleoete. In die bin

Arme, arme Uncle Cyril

Hettie Mostert 2020-07-31 Ons almal in n rehab sonne n dak! So lekker gesmile vir jou baie ernstige brief aani uncle. Spyker oppi kop geslaan!

Medikus Angelique Coetzee oor COVID-19-politiek

J vd Berg 2020-07-31 Die uitvinder van die PKR toets het duidelik gestel dat die toets nie diagnosties is nie. Bevestig net die teenwoordigheid van eksosome wat uitgeworpe kernmeteriaal is.Kyk gerus videos van dr Rashid Buttar op Youtube. Hy verklaar alles op verstaanbare ter

Vlerk

Morné 2020-07-31 Dankie Andries en Heila vir julle saamlees

Arme, arme Uncle Cyril

Anneke Delport 2020-07-31 So reguit gestel soos 'n roer. Uitstekend. Wonder net waar op aarde bêre die oneerlikes al die geld wat so gesteel word?

Arme, arme Uncle Cyril

Riette Rust 2020-07-30 Gevat!

Skoon wasgoed-rubriek: Die glibberige woord

Zirk van den Berg 2020-07-30 From the sublime to the ridiculous: Ek was betrokke by vertalings van Wilbur Smith se werk. Dit was interessant dat die vertalings in die 1970s die seks versag het, terwyl ons probleem hedendaags veral die rasverwysings was. Wat in die 1960s vir 'n heel p

Skoon wasgoed-rubriek: Die glibberige woord

Marko van der Colff 2020-07-30 Fredrik, dankie. Dit is 'n 'propperse', deurdagte stuk skryfwerk. Ek het dit terdeë geniet én waardeer. te min Afrikaanse lesers ken die veelbewoë geskiedenis(-sie) van ons uitgewersbedryf. Ek sien reikhalzend uit na jou volgende bydraes.

Skrywersonderhoud: China Mouton oor Tronkhond

Cassie Lotter 2020-07-30 Hi China.....onthou jy my nog...Bellville Brandweer 1978

Skoon wasgoed-rubriek: Die glibberige woord

Chris Marnewick SC 2020-07-30 Ai, Frederik, ek onthou nou (nadat ek vir jare nie daaraan gedink het nie) dat ek en jy een k-woord in Shepherds & Butchers verander het waar dit herhaaldelik in die oorspronklike teks van 'n polisieverklaring voorgekom het. As ek reg onthou het ons d

Bly weg van dié woorde om aanstoot te vermy

Willem Botha 2020-07-30 Knap artikel, Jana. Ek wys net graag daarop dat woorde soos "gender", "gay", "lesbies" en "queer" onlangs in die Aanlyn WAT herbewerk is volgens hedendaagse opvattings. Die WAT het ook 'n gender-medewerker wat advies verskaf oor gendersake. Dit is dus n

Arme, arme Uncle Cyril

Mari Weber 2020-07-30 Oe my suster... jy praat raak!

Karen, dié is oek jóú struggle!

Sarie 2020-07-30 Ek sien in Groot Brittanje noem hulle ook wit vroue Karen - is dit nou weer ‘n ander manier om wit mense by te kom. Nie baie oorspronklik nie.

Bly weg van dié woorde om aanstoot te vermy

Henning Janse van Vuuren 2020-07-30 Met die wynwinkels toe, is filosofie dalk inderdaad op sy sterfbed. Die spotters het gesê drank kan maar duur raak, dit moet net nie opraak nie, en kyk nóú. Dis helaas alles oor. Papier word weliswaar oral uitfaseer, maar ek glo daar sal straks

September 1969: Wat is soeter as heuning?

Gustaf Pienaar 2020-07-30 Dankie vir die vriendelike opmerking. Tot my skaamte het 'n leser lank gelede op 'n fout gewys in my laaste sin: Keiser Jutinianus was wel 'n (Oos-)Romeinse keiser, maar nie van Rome nie; sy stad was Konstantinopel....

Vlerk

Heila Fouche 2020-07-30 Wow Morne, wow jy mag maar.
Top