Kommentaar

PW Botha en die Cradock Vier

John 2020-07-26 Daardie tydstip in my lewe was chaoties as15jarige skoolgaande, opgesluit sónder dat verwante weet waar ek is vir 28dae sonder verhoor

Graad 12 Afrikaans: voorgeskrewe letterkunde

LitNet 2020-07-26 Beste Edward Ek hoop dit gaan goed. Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit het verskeie hulpbronne vir leerders. Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is, e

Villanelle

Margaret Cordier 2020-07-26 Baie dankie Jan!

Justice in the time of COVID-19: an interview on the outcome of LAW FOR ALL’s writing competition

Spook Speurder 2020-07-26 Belita Andre’s words form a tower of beauty. To find that a prize was given to an entry that holds that damage worth mentioning, or damage per se, was only done to society with the arrival of the Dutch in the 1650’s and sprouting therefrom ever sinc

Onderwysers met komorbiditeite: die feite en die publieke mening

Liza 2020-07-26 Hierdie artikel gee goeie verduideliking, maar ek stem steeds nie heeltemal saam dat die skole moes sluit nie. Die gevolg is net ’n meer ongelyke samelewing waar juis die minder gegoede nog meer agter raak. Kinder moet onderrig word om te kan leer. Ge

Twee gedigte deur Ize Ster

Caren Kearley 2020-07-26 Jy moet nooit ophou skryf nie. Dis pragtig hoe jy met woorde speel.

Villanelle

Jan Breet 2020-07-26 Ek hou baie van die gedig.

Verpulpte siel

Jurie Venter 2020-07-26 Elke sin en woord moet diep deurdink word. Treffend! Verwese is die een wat van die lyk af wegstap. Kosbaar dankie!

Matriekvraestelle: Lewenswetenskappe (2018)

Yolanda 2020-07-26 Ek hou van dit.

Boeke en die ongewastes

Sarina 2020-07-25 ’n Pragtige beskrywing Deboortjie, soos net jy kan so vol digterlike invlegsels en interessanthede. xxx

Graad 12 Afrikaans: voorgeskrewe letterkunde

Edward 2020-07-25 Hi daar, hopelik kan iemand my help. Ek is o psoek na voorgeskewe kortverhale vir graad 11 en 12 van 1996 – die tema was die invloed.

In memoriam: Leon van Nierop onthou vir Elize Cawood

Albertje Fouché 2020-07-25 Leon, dankie vir hierdie treffende terugkyk op Elize Cawood se lewe.

Suidoosterfees 2014: Radiodrama-slypskool in samewerking met RSG

juli Jana 2020-07-25 Nog ’n vraag: Moet ons ons ouderdom invul of kan ons skryf 20+, 30+, ens.?

Suidoosterfees 2014: Radiodrama-slypskool in samewerking met RSG

juli Jana 2020-07-25 Verskoning: dit moet lees. Die twee karakters is nie in dieselfde toneel nie.

Suidoosterfees 2014: Radiodrama-slypskool in samewerking met RSG

juli Jana 2020-07-25 Omdat ons net 8 karakters mag hê, het ek twee karakters gou “saamgesmelt” in een. Beide karakters speel net ’n klein rolletjie. My vraag is of ek die twee karakters as verskillende karakters kan behou en die akteur net moontlik sy stem kan verander

Spiraal in spiraal – Reise met Schoeman: In die voetspore van die skrywer, ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Alda Boon 2020-07-25 Baie dankie vir ’n wonderlike bespreking van Karel Schoeman as persoon en skrywer en die insiggewende resensie van Ria Winters se boek. Ek was nog altyd ’n groot liefhebber van Schoeman se werk (AL sy werk) en waardeer hierdie artikel ten seerste.

Twee gedigte deur Margaret Cordier

Hennie 2020-07-25 Jou toorkuns met jou pen lê daarin dat elke leser jou werk kan interpreteer volgens hy/sy lewensfase en omstandighede op die punt wat hy/sy jou gedigte lees.

PW Botha en die Cradock Vier

Tienie Van Rensburg 2020-07-25 En dis maar net ’n deeltjie van die geheel

Reël 43-aansoeke by egskeidings

Shawn 2020-07-25 Hi ek wil uitvind: Ek is 3 jaar getroud binne gemeenskap van goedere. En ek wil skei... Mag ek huis verlaat terwyl ek nog getroud is?

PW Botha en die Cradock Vier

Jan du Toit 2020-07-25 Gedurende 1998/9 het ons die infrastruktuur in van die townships, aan die Oos-rand, soos rioollyne, wateraansluitings, ens. gedoen. In baie van die townships was die NP toe nie meer in beheer gewees nie. Alhoewel hulle dit geglo het. Ek onthou toe ek ’n

Om vry ingeperk te wees

Berdéhan Brand 2020-07-25 Dankie Lianda. Dit is ’n pragtige bydrae.

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Hettie Loots 2020-07-24 Ek het kennis gemaak met die Turkse stories toe ek “Vreemdeling” begin kyk het. Dit sal altyd my nommer 1 wees. “Bittersoet” die 2de seisoen begin kyk. Ook mooi. “Vierspel vuurspel” is nou my gunsteling. Hulle kan maar vir ons nog baie meer Tu

Om vry ingeperk te wees

Karin Lombard 2020-07-24 Briljant.

PW Botha en die Cradock Vier

Ernst 2020-07-24 Amper tipiese grawe uit die koeie se sloot net om die huidige, weersinswekkende gewelddadigheid van die "Black Lives Matter" te ondersteun. Die apartheidsjare is DOOD! Hierdie daad is ten volle afgehandel deur die Waarheids- en Versoeningkommissie! Die bl

In memoriam: Leon van Nierop onthou vir Elize Cawood

Norma Kruger 2020-07-24 Wat 'n wonderlike eerbewys aan een van SA se legendes.

Sterrenag

Jannie Pretorius 2020-07-24 Baie dankie vir die mooi kompliment Margaret.

Is daar plek vir my wit skuld?

Breytie 2020-07-24 Ek ervaar geen skuldgevoel nie maar woede, ja. Tydens die vorige bedeling het miljoene rande belatinggeld na die Transkei en soortgelyke areas gestroom. Dit was bedoel om die "armes" op te hef deur ontwikkeling en werkskepping. Nogtans is 'n oorlog aangeg

Spiraal in spiraal – Reise met Schoeman: In die voetspore van die skrywer, ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Louwrens 2020-07-24 Johann, dankie ... en eintlik was die vraag of Karel Schoeman vir 'n tyd op Cradock gewoon het. Ek sal die agtergrond vir die vraag via persoonlike e-pos verduidelik.

Villanelle

Margaret Cordier 2020-07-24 Dankie Alida! Jou woorde word baie waardeer.

Villanelle

Margaret Cordier 2020-07-24 Groot waardering Hennie! Die vreugde van ’n gedig en sy leser – wat dan mede-kunstenaar word, en so ’n organiese heerlikheid bring aan die woordkuns. Baie dankie!

Sterrenag

Margaret Cordier 2020-07-24 Pragtige woordskildery naas die skilder en sy Skilder.

PW Botha en die Cradock Vier

Adinda Vermaak 2020-07-24 Baie interessant, maar veral baie ontstellend.

Villanelle

Alida Wray 2020-07-23 Pragtig geskryf.

Spiraal in spiraal – Reise met Schoeman: In die voetspore van die skrywer, ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Hans Ittmann 2020-07-23 Die resensie van Johann Rossouw is omvattend en vang die misterie van Karel Schoeman en dit wat hy rondom homself geskep het, deur onder andere ook met ’n Nederlandse skrywer en historikus vir meer as drie jaar te korrespondeer, sonder dat hulle mekaar

Spiraal in spiraal – Reise met Schoeman: In die voetspore van die skrywer, ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Jurie 2020-07-23 Baie, baie dankie, Johann, vir n roerende resensie-artikel.

Villanelle

Hennie 2020-07-23 Die skrille kontras tussen die "swart swaan" (ook deels as ekonomiese ramp) en die ooglopende luuksheid van (Franse?) ganslewers, is opvallend. Ek het dit geniet.

kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!

Willem 2020-07-23 KYKNET het al weke gelede besluit wie die wenners van die R250 000 sal wees!

Noleen: Robert Young op tagtig

Corrie 2020-07-23 Baie dankie. Pragtig.

Nyanga-duiwel

Margaret Cordier 2020-07-23 Therin jy het die tong van 'n vaardige skrywer. Puik skrywe, met 'n sensitiwiteit waarmee jy pynlike werklikhede saamvat en veredel in kuns.

Spiraal in spiraal – Reise met Schoeman: In die voetspore van die skrywer, ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Lana Nel 2020-07-23 Ek is nog besig met Ria Winters se boek, is 'n groot bewonderaar van Schoeman en lees Rossouw se skrywes in dagblaaie Beeld en Burger. Die artikel ontlok 'n kolk van emosies in my en ek waardeer dat ek kan deel in u kennis en vermoens. Baie dankie.
Top