Johann Rossouw2020-07-23Louwrens, is nie self bewus van of iemand na Schoeman se geskiedskrywing kyk nie. Nee, ek het nog nooit in Cradock gewoon nie. Groete.
Louis du Plessis2020-07-23Inderdaad! Dis juis omdat elke stukkie – ook elkeen van ons – êrens inpas, dat alles so 'n uitsonderlike geheel vorm: die heelal. Daaroor bly ons Margaret, saam met jou, in verwondering!
wilhelm rigaardt2020-07-23Ek het die boek gelees en uiters insiggewend gevind. Dit het my aangespoor om verder na te vors oor die slawe-bedryf. Die gelieg oor die deel van die sg beskaafde wêreld se geskiedenis is ’n “eye opener”. Ek kan die boek sterk aanbeveel.
Louis du Plessis2020-07-23So dankbaar Jo-Ansie, dat jy hier tyd verwyl waar almal kans kry om saam te skuil en voor hulle “oorboord gaan” style uitruil.
Louwrens2020-07-23Johann, kyk iemand na Schoeman se geskiedskrywing / historiografie? Miskien 'n aankomende proefskrif?
Nog 'n vraag: Het hy dalk vir 'n tyd in Cradock gewoon?
Johan E2020-07-23Hoe paslik dat Elise so deeglik onthou word. Het in die jare seventig met die aanvang van haar loopbaan by SUKOVS saamgewerk, Mooi gedagtes om aan terug te dink! Dankie Leon
Reusedwerg2020-07-23Korrek. As jy nie selfrespek het nie, kan jy nie vir iets of iemand anders respek betoon nie. As jy aan 'n minderwaardigheidskompleks lei, gaan jy almal en alles om joueslf blameer in plaas daarvan om die fout by joueself te soek.
Deleene2020-07-23Dagsê. Hier is d lys v my boeke
Konsalik boeke :
* Konsalik : Die erfgename
* Konsalik : Skerwe van die Ysterkruis
* Konsalik : Môre is nog n dag [×2]
* Konsalik : Die ValskermBataljon
* Konsalik : LSD
* Konsalik : Verbode Offer
* Konsalik :
Henning Janse van Vuuren2020-07-23Betreklik onlangs lees ek Crime and Punishment. “Crime and Punishment is a novel by Russian author Fyodor Dostoevsky. It was the first great novel of his mature period. It was first published in the literary journal The Russian Messenger in 12 monthly s
Margaret2020-07-23Puik verslag met deeglike navorsing.
Dankie hiervoor!
Die ontsaglike groot taak en roeping van onderwysers verdien al die respek en ondersteuning waar nodig.
Margaret Cordier2020-07-23Inderdaad ’n onderwerp vir miggies soek op behaarde rûe. 😋
Daar was (Genesis en vele ander boeke in die Bybel bevestig dit) die pre-adamiese tyd. Ek vind HUGH Ross (Kanadese astrofisikus) se videos op YouTube baie insiggewend.
• Veral omdat hy
Martin Lombaard2020-07-23Ja die eerste vraag is – hoekom die bietjie wat ons het verder verwoes. Ek verstaan daar is ’n gevoel van hopeloosheid en dat dit waarkynlik tot die gedrag bydrae, maar kyk ’n mens weier en jy sien hoe die armstes van armes deur hulle verkose vertee
Margaret Cordier2020-07-23Skeppende digwerk wat stukkies inpas om 'n geheel te vorm. Welgedaan Louis!
Bly ek in verwondering staan voor hierdie *'marvelous' (gee vir my 'n Afrikaanse woord wat hierdie *woord so innig kan vervang) skeppings Woord wat deur klank en metafoor 'n
Gustaf Claassens2020-07-23Ek kom onlangs op die stuk hieronder af wat deur 'n Prof. Coetzee geskryf is en basies antwoorde verskaf op Bettina se stuk. Hier's wat hy sê en ek deel dit oorwegend:
"Baie mense beskou blykbaar diefstal en roof, as heel aanvaarbaar; jy moet net bewe
Meyer2020-07-23@Fielies, "OP FILTER" beteken dit klink dan bv. soos 'n telefoon/mikrofoon. Wanneer 'n brief voorgelees word, kan jy net aandui BRIEFVOORLESING (in bold, underline).
Grace Meyer2020-07-23Karen en Amanda baie dankie julle is tops. Sowaar 'n hele nuwe wêreld vir my ontbloot. Nooit geweet suurlemoene is so veelsydig ni. Deesdae maak ek my eie dry lemon. Amanda dis jou 1Karen die stroop geniet my man alte graag in sy tee.
Nico2020-07-22Dankie Leon dat jy jul kosbare oomblikke met ons deel - Elize sal vir ons bly voortleef deur jou en ander wat na aan haar was. Jou deernisvolle beskrywing help ons beslis om haar as 'n ongelooflike aktrise en dierbare mens te onthou.
Jo-Ansie van Wyk2020-07-22Liewe Louis, baie geluk hiermee!
Knap verwoord.
Elke sel onverstoord
gaan ons uiteindelik iedereen oorboord.
Ek sien uit na nog van jou werk!
Groete
Fielies2020-07-22Wat dui jy aan as 'n brief voorgelees word? (OP FILTER)? Of indien 'voice over' gebruik word, wat is die korrekte vertaling in Afrikaans? Google se dis 'stem oor'. Dit klink vreemd.