Kommentaar

Bly weg van dié woorde om aanstoot te vermy

Henning Janse van Vuuren 2020-07-28 Hoe lui die Lutherse-voorskrifte rakende ’n emosioneel gelade: O gots!?

Spiraal in spiraal – Reise met Schoeman: In die voetspore van die skrywer, ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Clinton V du Plessis 2020-07-28 Louwrens, ongelukkig nie, maar ek is seker as ek die koerant nader sal dit in hul argiewe te vinde wees, ek moet ’n poging aanwend.

Die dood en die sin van die lewe deur Anton van Niekerk: ’n resensie

LitNet 2020-07-28 Beste Bertie Ek hoop dit gaan goed. Jy kan die boek hier bestel: https://www.takealot.com/die-dood-en-die-sin-van-die-lewe/PLID46852783 Vriendelike groete

Wiskunde met LitNet: Graad 6, derde kwartaal – skryfwyse van getalle

Marietjie Roets 2020-07-28 Goeie dag, ek het tans bietjie hulp nodig met Intervalle vir GR6. Ek wil graag aan my seun verduidelik maar sukkel so bietjie

Die dood en die sin van die lewe deur Anton van Niekerk: ’n resensie

Bertie Honiball 2020-07-28 Waar kan ek die boek bestel?

Twee gedigte deur Ize Ster

Ize Ster 2020-07-28 Baie dankie liewe Caren!

Jonathan Jansen: Afrikaanse taalaktivisme beduiwel gesprek oor moedertaalonderrig

Ronee Robinson 2020-07-27 Jansen is ’n imperialistiese eentalige. Hy dwing sy eentalige taalvoorkeur op die hele land af, met geen meegevoel vir die andere nie. Hy raak histeries aan enige suggestie van meertalige multikulturalisme. Domheid, stomheid, jou “denke” word afgedw

Jonathan Jansen is korrek: Hy verstaan nie die "bohaai oor Afrikaans" nie

Ronee Robinson 2020-07-27 Danksy hierdie man Jansen, voel ek myself bevry. Ek dring aan, soos hy, om die taal van my voorkeur te praat in Stellenbosch. So, Jansen, sorg dat jou kinders, geskool in imperialistiese eentaligheid, nie op my pad kom nie. As klant praat ek Afrikaans (di

Why English should be the language of South African universities

Ronee Robinson 2020-07-27 I insist on speaking my mother tongue in environments which support that tongue - so, Johathan Jansen, as klant in Stellenbosch steun ek op jou tipe taal chauvenisme en weier ek om iets anders as Afrikaans te besig. Sou jou eentalige kinders, geskool in i

Die konsert: Suid-Afrika – ’n komiese riller

Vrydenker Vlakvark 2020-07-27 ‘n Moontlike wenner van die gesogte “George Orwell’s Animal Farm & 1984”-trofee. Ek wag in spanning om die slottoneel van hierdie puik konsert te kan volg. Voel asof ek nog in die dae van die Romeinse Ryk met sy Colosseum lewe.

Jonathan Jansen

Ronee Robinson 2020-07-27 Dis nou die man wat uitfreak as jy met hom Afrikaans praat? Maar hy maak graag geld uit ons. Hy kom woon in Bloemfontein en Stellenbosch en raak histeries om te ontdek dat Engelse/Amerikaanse onnoselikheid nog nie seevier nie.

Why English should be the language of South African universities

Ronee Robinson 2020-07-27 Hierdie is bloot oneerlik. Ek het ' n bruin student geborg wat 'm beurs gegee is om aan Kovsies te studeer. Hy het aan my (na 'n week in Johannesburg, danksy my) vir my vertel dat sy stem seer was van al die Engels. Daarna het ek die student afgevlieg na

Reaksie op Jonathan Jansen se bydraes by die onlangse gesprek by die Goethe-instituut

Ronee Robinson 2020-07-27 Jansen is totaal oorgegee aan sy emosies. Hy geniet geen geloofwaardigheid nie en ek is skaam om te bieg dat ek ooit enige respek vir hom gehad het.

kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!

Willem 2020-07-27 Voorstelle vir 'n volgende reeks (hoop nie daar is een nie, maar hoor van reeks 2 ...) Geen gesingery en dansery heeldag in die huis nie. Ons is MOEG daarvan. Geen requests vir Opsigter nie! Austin stop nooit om te vra of te kla nie. Reëls moet sê

kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!

Willem 2020-07-27 Scheepers se hangstoel was nie ’n stoel nie, dit was ’n bed. Nie by die voorskrifte gebly nie, maar hulle wen?

Spiraal in spiraal – Reise met Schoeman: In die voetspore van die skrywer, ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Louwrens 2020-07-27 Dankie Clinton. Interessant. So, my geheue van 'n familielid se vertelling is nie so vrot soos ek gevrees het nie. Het jy kopie van daardie brief?

Before I sleep

Laantie le Roux 2020-07-27 Dit is so mooi. Ek sien die prentjie, ook die voëltjie se nessie. Sprokiesagtig.

Jong akteurs gesoek vir nuwe kykNET-reeks

Kayle farmer 2020-07-27 Ek is ’n seun onder die ouderdom van 12 en ek het gewag vir so ’n geleentheid!

Jong akteurs gesoek vir nuwe kykNET-reeks

Kayle farmer 2020-07-27 Sien uit om deel te wees.

Jong akteurs gesoek vir nuwe kykNET-reeks

Kayle farmer 2020-07-27 Sal graag wil deel neem.

Spiraal in spiraal – Reise met Schoeman: In die voetspore van die skrywer, ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Clinton V du Plessis 2020-07-27 Louwrens Jammer as ek sommer hier (namens Johann) antwoord. Ja, Karel Schoeman het vir 'n rukkie op Cradock gewoon, huis gekoop, weer verkoop, in die plaaslike koerant 'n paar ontwikkelaars aan die strot gegryp in 'n lesersbrief.

Before I sleep

Berdéhan Brand 2020-07-27 Pragtige gedig, Louise

Onderwysers met komorbiditeite: die feite en die publieke mening

Llewellyn Abdoll 2020-07-27 Bygesê waar ek werk volg leerders nie sosiale afstand nie. Hulle praktiseer dit nie tuis nie. Hoe leer jy ’n kind sosiale afstand as hulle in groepe van tien/ vyftien skool toe stap? In die klas wil hulle van plek verskuif en dit kos ysere dissipline o

Before I sleep

Gerhard Genis 2020-07-27 Beautiful!

Redding in ’n bottel cabernet

Lettie 2020-07-27 Goeie storie.

PW Botha en die Cradock Vier

Chris Erasmus 2020-07-27 My beskeie mening is, en ek glo nie ek is verkeerd nie, dat Mnr Robinson een of ander tyd in sy lewe as 'n befaamde joernalis, 'n bloutjie met Mnr PW Botha geloop het. Al raad wat ek het is, Mnr Robinson, beweeg aan. Mnr PW Botha is ter ruste gelê. Jy ka

PW Botha en die Cradock Vier

Gerhard 2020-07-27 Mnr Robinson vra vir Genl. Johan v/d Merwe om die feite te verskaf. Ek dink jy jaag stof op

Die drie varkies ... soos jou kind dit nog nooit gelees het nie

Betsie Bester 2020-07-27 Wil graag weet wat is nie skrywer se naam van boek Die drie varkies

Hoekom afbrand tot jou eie nadeel?

Martin Lombaard 2020-07-27 Die skryfster verwys in haar artikel “Hoekom afbrand tot jou eie nadeel?” na die retoriek van “hulle” en “ons”. ’n “Hulle en ons” is verseker relevant. Ons kan ons nie blind hou vir groeperinge in die samelewing nie. Nog minder kan ons

Om vry ingeperk te wees

Marna 2020-07-27 Dis absoluut briljant!!!

In memoriam: Leon van Nierop onthou vir Elize Cawood

Abrie 2020-07-27 - "we had joy we had fun - we had seasons in the sun". 📌óók SPRINGHAAS saam gejag 😃. ek groet sonder woorde want hartseer is stom.😥👣

Rate vir peste en plae

William 2020-07-27 More ek werk vir die munisipaleteit het probleem by ons oorlaaistasie by een van ons kusdorpe, rotte het beheer het nou daar die beheer oorneem kan u RAAD voorsien, ons wil nie enige gif gebruik nie agv diere wat weerdie rotte sal eet en dan daarna sal vr

Hoekom afbrand tot jou eie nadeel?

Johann Basson 2020-07-27 Geagte Bettina, Publiseer asseblief in Litnet eenduidig, bondig en puntsgewys u mening wat gedoen moet word om die utopiese Suid-Afrikaanse nasie te verwesenlik. Mooi week vir u.

James Bond, ontbloot deur Heinz Mödler

Ilse Fourie 2020-07-26 Heinz hoef nie die dokter op stel te wees nie, hy kan maar Bond self speel!

20 Dosyn: Versamelde gedigte uit 2012

Hester 2020-07-26 Ek soek na gedigte van Johann Stoltz. Iemand van London het my gekontak. Hy het die gedig "Blommekind"of "Roep na my" gehoor en dit probeer soek op die internet. Kon niks kry nie. Baie dankie Hester

Verpulpte siel

Anze 2020-07-26 Baie dankie vir die dieper lees ds Jurie, ek waardeer baie

Verpulpte siel

Anze 2020-07-26 Baie dankie Margaret ek waardeer baie

Is daar plek vir my wit skuld?

Hans Richardt 2020-07-26 Breytie, hoor hoor. Ek onthou dat ons vir klein salarisse gewerk het en nog steeds koopbelasting en paye moes betaal, ook iets soos 25% rente op enige lening by bank. Die sg tuislande het universiteite gehad, eie polisie, eie weermagte en alles op SA bela
Top