Freek Robinson gesels weekliks met belangrike Suid-Afrikaanse rolspelers.
Vandeesweek is Pierre Vercueil, die president van Agri SA sedert Desember 2019, aan die beurt.
Freek en Pierre gesels oor voedselsekerheid, veiligheid en grondhervorming.

Kommentaar
Ek is baie bekommerd. En voel dat sekere partye in SA hierdie tipe aanvalle aanmoedig en agter dit staan. Omrede hul so baklei vir die grond. En die president plaasaanvalle ontken.