Maretha Maartens2020-07-22Dear Siyabulela Javu, I salute you. What powerful poetry. What a voice! Thank you for making your voice heard. May it be heard far and wide and deep inside.
Hans Richardt2020-07-22Wit skuldgevoel? Is dit nie juis waar die probleem lê nie? Ek het nog nooit sg seb "tenderpreneurs" hoor ly aan swart skuldgevoel nie, nie eens voor die Zondo-kommissie, waar vele uitgewys word.
Ek huldig die nederige opinie, dat daar geen rede tot "wi
Stella Eksteen2020-07-22Ant Girly, vir jou sal ek altyd onthou!!!! Dankie Leon, Stralejakkers se uitsendings tye het menigtge huishoudings/werke tot stilstand gebring
Estelle Kruger2020-07-22Sjoe - hierdie verhaal tref tot diep binne-in my as leser. Die woordgebruik maak dat ek saam met Hanna deur die duine en droogtes worstel.
Dankie vir hierdie diepte!
Willem2020-07-22Weereens 'n bewys dat LeRoux met mense wat kán sing moet kompeteer, elke Saterdag. Dis onregverdig. As Austin gladnie kon sing nie, sou Emo hom hierdie kans aangebied het?
Diana Ferrus2020-07-22Ek onthou nog asof dit gister was. Ons was almal so trots op oom Kallie. Ons was ook geinspireer deur sy storie. Baie dankie Annerie. Die blad was gelê vir so baie ander opkomende skrywers. Hopelik sal skrywers vandag besef wat ouer skrywers soos oom Kal
Bill Skinner2020-07-21Wilmarie is van jongs af 'n nuuskierige denker wat stelselmating haar kreatiwiteit en leierskap, in moeilike omstandigdhede, ontwikkel het. Pas haar mooi op, sy gaan nog uitstyg om 'n verskil in ander mense se lewens te maak. Go girl Go!
Delene Morgendaal2020-07-21Ek het 'n radiodrama geskryf en wil graag aan die radiodrama-kompetisie deelneem, maar weet nie waar om die inskrywingsvorm te kry nie. Help asseblief!
Deleene2020-07-21Kan jul my net n email stuur, dan stuur ek n lys en pryse van my Konsalikboeke. En sê asb vanwaar julle is, want posgelde of afhaal is jul eie verantwoordelikheid. deleenetjie@gmail.com of kan my whatsapp op 0794738667.
Hans Richardt2020-07-21BLM se doel? Geforseerde etniese almalgamasie kultuurrewolusie? Ja, alle lewe maak saak.
Wat ek gesien het, is dat idealisme verskil van wat bv in jou eie huishouding gebeur met jou eie kinders. Hul het dieselfde gene, omstandighede en voordele. Tog pre
Gustaf Claassens2020-07-21Enige poging deur wie ookal om probleem situasies beter te maak, is prysens- en navolgingswaardig. ’n Goeie begin is om die menswaardigheid van individue ongeag ras, kleur, geslag en geloof te erken. So ook die taal, kultuur, geskiedenis en tradisies va
Hennie van Deventer2020-07-21Hannetjie, In John se boeke verskyn o.m. van sy rubrieke in Die Volksblad. Charles Smith het onlangs 'n boek oor Volksbladstories gepubliseer. In die volgende boeke van my is talle Volksbladstories opgeteken: Scoops en skandes, Flaters en kraters, Kroniek
Herman Meulemans2020-07-21Het essay van Johann Rossouw over Ria Winters’ "Reise met Schoeman" grijpt mij naar de keel.
Het essay, dat ik heb gelezen, is adembenemend mooi. Het toont aan hoe fijnzinnig en erudiet Karel Schoeman is. De man die graag flaneerde in Amsterdam en Wene
Deleene2020-07-20Ekt heelwat Konsalikboeke. Sal die lys so gou as moontlik deel. Met pryse. Julle sal self moet kom haal of onkostes betaal vir courier. Groete Deleene
Willem2020-07-20So kom die ware kleure te voorskyn! Hoekom het Avril vanaand gesê sy wil nie na die LeRouxs toe gaan vir wegkruipertjie nie? En toe Austin sê alles kan gehoor word, is haar verskoning dat sy kastig 'n rede het! Maar, laas week het sy haar trommeldik by
Alet2020-07-20Baie dankie vir die puik oorgeklankte Turkse reekse. Ek is nie een oomblik spyt dat ek DSTV gegroet het nie!
Ek was nooit juis n TV verslaafde nie, maar my Turkse stories mis ek vir niks nie. Die kinders weet al ek wil nie gepla word as ek in Turkye kuie
Leon Keyter2020-07-20Ek het die volledige reeks van Afrikaanse boeke, 104 titels van Konsalik teen R6000 vir almal. Verkoop slegs as 'n volledige stel. Al die boeke het stofblaaie waar moontlik, ander in slapband en oorgetrek met sellefaan
Ernst2020-07-20Baie dankie Jacobus. Dis 'n interessante naam vir hulle :) Die natuur is so ongelooflik mooi, ons moet net leer om die mooi raak te sien.