Karen de Wet2020-07-13Zandra, baie dankie vir jou woorde! Ek hoop die bundel kry vlerke sodat die gedigte lesers kan bereik, in harte en breine kan kruip.
Hendrina Grové2020-07-13Alhoewel my kennis mbt die ekonomie nie so in-diepte is nie, klink die uiteensetting vir my logies rakende wat op die oomblik in SA “afspeel”! En deur dit sal ons so sinvol as moontlik moet werk – ekself dink die “enger”-pad tesame met denke “
Mari Roden2020-07-13Pragtig geskryf. Baie dankie. Ek woon in die Loskopvallei. My ouma het ook baie van die swaarkry beleef. En ja nou is ek ook oud en seker.
Sarie2020-07-13Een van die redes waarom die Voortrekkers getrek het was omdat die Britte die vergoeding vir die slawe wat hul besit het in Engeland uitbetaal het en weinig kon dit bekostig om die reis te onderneem. Baie van hierdie slawe het saam met die Voortrekkers ge
Wannie Carstens2020-07-13Beste Johan, ek praat graag in die toekoms met jou oor die saak. Dit is eerder 'n en-en-kwessie as 'n of-of-kwessie soos jy dit benader. Dit is natuurlik te sê as jy bereid is om met so 'n 'polities verligte' persoon soos ek te praat. Dit is 'n omvattend
Elsa du Plessis2020-07-13Hierdie is 'n praat uit my eie geskiedenis. Ek hoor vir Petie praat; ervaar haar uitsiglose angs in die gesig van 'n herhaling van wat was.
Johannes Comestor2020-07-13"Gedurende die Eerste Britse Bewind (1795-1803) [is daar] meer slawe na die Kaapkolonie gebring ... as in enige tydperk van dieselfde lengte ... Kommissaris-generaal J A de Mist het aangeteken dat daar in 1793 altesame 16 767 slawe aan die Kaap was. Ten a
Tertia Botha2020-07-13Absoluut aangrypend! Baie dankie vir die eerlike beskrywing in hierdie tyd. Beslis ’n geskrif wat tussen my nuwe kleidogter (gebore tydens COVID-19) 22 April 2020 se lewensboek geplaas word.
F C Boot2020-07-13Laat my toe om met ’n eenvoudige voorbeeld tussen een van ons stamlande se leiers na die 2de wêreldoorlog nl Nederland ,wat totaal leeg gestroop was en met ’n heropbouproses moes beging en die ANC na apartheid te vergelyk.
Die eerste minister het di
Anthony "Speedo" Wilson2020-07-13Dankie Quinton, wys jou net dat sy Altruïsme net nie ’n einde gehad nie. Sulke mense word MET DIT gebore! Dankie vir die deel!
Johan Pietersen2020-07-13Die e-posadres vir vrae aan Suzaan verskyn vlugtig op die skerm tydens die kykNet KN Pandemieprogram. Dikwels kom vrae agterna by my op, maar ek kan hulle ongelukkig dan nie stel nie, omrede ek die e-posadres nie neergeskryf het nie en ’n naslaan vir di
Myra Lochner2020-07-13Baie dankie, Berdéhan! In die wedloop van die lewe word daar baie eise gestel. Uiteindelik gaan dit nie om die gee nie, maar om die gesindheid van die hart. En ten slotte onverwags die ruimhartigheid, ongeag gebrek. Jesus kom in baie gedaantes na 'n men
Quintin Joseph2020-07-12'n Minder bekende feit is sy onbaatsugtige gemeenskapswerk. In 1997 het 'n groep
leerders van Arcadia Sekondêre Skool in Bonteheuwel, aan 'n Wetenskap kompetisie deelgeneem. Die skool was 'n Weskaapse streeksfinalis en het uiteindelik tweede geëindig
Marthie Labuschagne2020-07-12Ek stem saam, Arrie, waar is besprekings? Ons Bethlehem Leeskring bespreek Dinsdag 14/07 Die Dao met Marinda Bender as spreker. Ek het hom pas klaar gelees. Het my geboei veral met die styl, die uitbeelding van die ewige worstelinge wat in die mens se sie
Justin vander Linkerhand2020-07-12Such are the memorable adventures of our young lives - the more thrilling if we were able to escape parental attention!
Noeleen du Plooy2020-07-12Ek is self ’n ouma en my eie ouma wat oorlede is op 80 sou ’n soortgelyke storie kon vertel. Ook my eggenoot se grootouers wat in ’n konsentrasiekamp was en oupa wat ’n gevangene was in Bermuda … en hulle het almal die wa tesame deurgetrek. Elke
Anthony "Speedo" Wilson2020-07-12Gerhard Janse van Rensburg – Dit was ’n klein minderheid Nazis wat Duitsland in ’n 1ste en 2de Wêreldoorlog gedompel het. Dit is die klein jakalsies wat die wingerd verniel! Jy’s reg dis ’n klein minderheid wat die land gyselaar hou. Die oorgro
Marinus2020-07-12Berdehan, ons het heerlik gelees... Ai, Afrikaans! Die Kaap, die bekende plekke... Dit laat ons ook nadink oor wat jy wil sê... Liefde, tannie Annatjie en oom Marinus
Marinus2020-07-12Liewe Berdehan, wat hou al daai mense bymekaar? Die geld wat hulle weggee en kry. Klou hulle aanmekaar vas om deur te kom? Is dit maar net gee en neem en vra? Is dit lewe?
'n Kort verhaal het 'n begin en einde en sit iets neer. Wat postuleer jy? Wat
Rina Hauptmann2020-07-12Sy is ’n dame reg gesê. Sy is nie my ma of my ouma nie. Ons is volwasse mense en nie kinders wat daagliks aangesê word deur haar wat ons mag dra en wat ons mag doen. Daar is wette waarvolgens ons moet leef, maar die epidemie het sy oorgeneem en maak e
Aletta Farr2020-07-12Mr James, my gunsteling.
Marilyn se tragiese lewe met die laaste huldeblyk aan haar skoonheid, soos ons haar onthou, wanneer jy na Matisse verwys en die “glamour” in haar platinum hare.
Gevul met misterie ...
Al haar drome en vrese blootgelê.
Joa Bekker2020-07-12Duidelik, logies en sonder ideologie. Miskien is die grootste uitdaging om ten spyte van 'n duidelike gebrek van regeringskant af van ondersteuning en erkenning aan of simpatie met die uitdagings wat boere moet hanteer, dat boere hulle koppe skoon sal hou
Chris Erasmus2020-07-12Ek voel regtig vir die minder bevoorregtes. Ek is tans een alhoewel ek wit is. Ek voel ook skuldig dat ek nie vroeër in my lewe iets anders gedoen het nie. Ek is skuldig dat ek elke dag sondig. Ek is skuldig aan baie dinge. Oor een ding is ek nie skuldig
Anchen2020-07-11Ek was gaande oor die fliek! Ek het gehou van die storielyn want dis presies hoe dit was met ons generasie is 1998 tot 2000. Almal was London toe. Meeste van ons het dit gedoen net vir die geld. Ek hou van elke liewe akteur en aktrise in die fliek. Ek vo
Louwrens Pretorius2020-07-11“Ek het lank geneem om eers die onwerkbaarheid, daarna die brutaliteit en uiteindelik die immoraliteit te verstaan van dit waarmee die Nasionale Party (ons) besig was ... Ek moes ook die vrees oorkom om deur Afrikaners geëkskommunikeer te word ... Dit
Pierre Hugo2020-07-11Leon Oosthuizen verneem oa by Leon Wessels hoekom hy so lank op die parlement se groen banke gesit het “sonder enige verset” teen apartheid. Sou dit nie verfrissend en selfs uniek gewees het nie as hy reguit geantwoord het dat hy nie sy “sitplek”