Kommentaar

In memoriam: Deon (Gideon Jacobus) Knobel

Engela le Roux 2020-07-09 Dankie! Baie mooi. Ek is 'n verpleegkundige wat saam met Roy (hy was n narkotiseur) gewerk het in die JS Marais kliniek Bellville 40 jr gelede en so het ek dr Deon en dr Roy leer ken as Opera-liefhebbers en mekaar in die Artscape raakgeloop en altyd 'n ge

Gemaskerde grysaards

Louwrens 2020-07-09 Dit stap aan. Maar ek onthou steeds die eerste keer wat ek die woord "epistemologie" gehoor het. By jou. "Moenie terugkom totdat jy dit verstaan nie," het jy gesê. Ek werk nog daaraan. Amper 50 jaar lank. En drink vir nou nog die Statins en Enzyme Inhibi

Ek droom nog

Margaret Cordier 2020-07-09 Treffend! (snaaks genoeg het ek 2 Julie 2020 ietwat van 'n soortgelyke tema -- gedig ingestuur --Litnet) Sjoe...

kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!

Eduan 2020-07-09 Ag nee, Scheepers het nie eers 3 van hulle eie bakke gehad om mee te begin nie, maar hulle wen!! En dan nog die koskenades ook. Gee sommer nou al die kompetisie en prysgeld vir hulle, dan hoef ons nie verder ons tyd voor die tv te mors nie. Ons weet hul

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Francis Petersen

Rex Bester 2020-07-09 White lives don't matter!

Die lewe in ’n korona-hotspot

Janie Oosthuysen 2020-07-09 Elke jaar word daar in Suid-Afrika 40 000 mense gehospitaliseer weens die gewone griep. Elke jaar sterf daar in Suid-Afrika tussen 7 000 en 11 000 mense aan die gewone griep. Griep is maar een van die talle siektes en toestande wat bydra tot ons jaarlikse

’n Manifes vir Afrikaans – ’n repliek

Marieka Visagé 2020-07-09 Ek is 'n leek. Ek sukkel dus (uit my ervaring) om te weet hoekom daar 'n stryd tussen Kaaps en Standaardafrikaans is. In Europa het die lande amptelike tale, bv. Duits in Duitsland en Oostenryk. Die verskillende bondslande praat egter hulle eie dialekte o

Golgota

Amanda 2020-07-09 Baie dankie Anze, Thereza en Louis

Karel Benjamin se storie

Annari van der Merwe 2020-07-09 Was dit nie vir Naspers se grootheid van gees en insig in die tye waarin ons ons bevind het en die heelhartige ondersteuning nie, sou niks van dit alles moontlik gewees nie. Dankie nogmaals na al die jare, Ton, vir wat Nazli Jacobs "a magic time".noem.

Agter die maskers

Dylan 2020-07-09 Dis goed

George Hallett (1942–2020): Flitse van ’n fotograaf se lewe

Hendrik Snyders 2020-07-09 Aan die brand!!!!

Karel Benjamin se storie

Ton Vosloo 2020-07-09 Annari, kosbare ineenvloei van die lewens van drie groot geeste. Groot dank vir die herinnering. Ton Vosloo

Ter verdediging van Nkosazana Dlamini-Zuma

F C Boot 2020-07-09 "Dalk moet ons begin gewoond raak daaraan. Tensy iets drasties gebeur, is sy immers die volgende president van die land." Nee dankie een Zuma was genoeg, Wat die dame bereik het is om duisende rokers hul toevlug te neem tot swartmark sigarethandellaars

kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!

Emmie 2020-07-09 Ek stem saam ek het gekyk hoe hulle die Hoender Thai dis gemaak het die Le Roux's het eers die hoender gebraai met geurmiddels en toe die vloeistof by gesit. Die smaak moet beter wees as om die sous te maak en die hoender daarby te voeg.

Die lewe in ’n korona-hotspot

Petro Viljoen 2020-07-09 Jy beskryf die werklikheid so mooi. Noudat Gauteng die hotspot is, ken ek ook name van mense wat positief toets en sterf. Dit is nie nou meer daar onder in die Kaap nie. Ons kan net bid vir hulle wat geliefdes verloor en dat die Here ons en ons geliefdes

Spade Reën Sending (Blourokke)

ONTNUGTER 2020-07-09 Hi Johan Dit is baie waar wat jy se. En dit is nie altyd so maklik om dit te aanvaar nie. As iemand wat self in die NG kerk grootgeword het en wie se hele familie NG mense was, en toe in n SR familie ingetrou het, is dit soms moeilik. Hulle ken niks

Boeke met Burger: ’n Zoom-gesprek met Hein Viljoen

Margaret Cordier 2020-07-09 Regstelling: wat uitborrel in ’n verskeidenheid tale waarin hulle gebore is (eerder as landstale), nl. Parthers; Meders; Elamiete; inwoners van Mesopotamië, Judea en Kappadocië; Pontus en Asië, Frigië en Pamfilië, Egipte en streke van Libië by Ci

kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!

Willem 2020-07-08 Ek dog Opsigter sien alles! Die potplante in beide huise is besig om dood te gaan onder sy "wakende" oog. Vir mense wat nie veel doen nie, is dit 'n skande om nie eers die plante water te gee nie. Hoe dink hulle moet die plante leef? GEE WATER ASSEBLIEF!

’n Manifes vir Afrikaans – ’n repliek

common-tator 2020-07-08 Ek het simpatie met die skrywer se siening. Ek dink ook dat Kaaps dikwels ondersteuning geniet bloot omdat dit getallegewys gewig dra en daar gevoel word dat daardie deel van Afrikaans nie verontagsaam kan word nie. Om voortskriftelike te werk te

Golgota

Louis du Plessis 2020-07-08 Watter konkrete, kleurvolle, helder beskrywings: so sigbaar Amanda!

In memoriam: Deon (Gideon Jacobus) Knobel

Finlay E G Peake 2020-07-08 Deon, what a man he was. Always stood up for what was right in life and went out of his way to help his fellow man where he could. He stood by me when my late mother was ill and was there at her last. He was a pillar of strength and knowledge for me in my

kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!

Willem 2020-07-08 Waar het jy gesien jy gaan sit om hare in te vleg met 'n sjefbaadjie aan? Nee Opsigter praat 'n slag!! Haartjies op baadjie, dan weer terug kos toe en môre aand weer kos maak met dieselfde baadjie aan! Bly ek eet nie daar nie.

Storm within

Fer 2020-07-08 A 1 man! Good mature poetry.

kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!

Willem 2020-07-08 Kon hulle Janna nie net n boete gegee het nie want wragtig daardie woord wat sy geuiter het word daagliks gebruik

Ek droom nog

Lindy Phaal 2020-07-08 Absoluut beautiful, Pappa.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Francis Petersen

Gustaf Claassens 2020-07-08 In studentetaal: wat 'n gegorrel! Soveel semantiek om die luisteraar met selektiewe 'feite' te probeer oortuig dat die verwydering van Pres. Steyn se standbeeld in almal se belang was/is ter wille van versoening. Om nie eens te praat van die grap dat daar

Notule: Gesondheidsdepartement – streekkantoor

Hans Richardt 2020-07-08 Tiens, nou hoe sal Bevelsraad die virus inperk met windseisoen ophande? Die natuur word nie ingeperk nie...

’n Manifes vir Afrikaans – ’n repliek

Charles 2020-07-08 Baie dankie vir jou deeglik beredeneerde stuk Johannes, jou skrywe word opreg waardeer. Ons sal veg tot die bittereinde toe, en sal nie (soos die res van die Weste) toegewings maak aan politiese korrektheid nie; waar geen genuanseerde argumente, geskieden

Godswonder

Ernst 2020-07-08 Baie dankie Theresa.

Boeke met Burger: ’n Zoom-gesprek met Hein Viljoen

Margaret Cordier 2020-07-08 Kreolisering, globalisering of eendragtigheid. Die vereniging van verskeidenheid kan lei tot eenheid of enkelheid. “Net soos bo, so ook onder”, sal daar eindelik weer onkeerbaar teruggekeer word na ’n penwortelstelsel. (elke tong) Verskeidenheid

Ek droom nog

Deon Swanepoel 2020-07-08 Dankie Anzé

Ek droom nog

Theresa Postma 2020-07-08 pragtige vers

Godswonder

Theresa Postma 2020-07-08 Wow, pragtige vers!

Golgota

Theresa Postma 2020-07-08 pragtig!

’n Manifes vir Afrikaans – ’n repliek

Dan Roodt 2020-07-08 Baie dankie, Johan Bekker, dat jy weereens die saak so helder stel. Diegene wat maar "die stroom volg" en Engels of sy kleinboetie, Kaaps, omhels, doen dit om opportunistiese redes en om die huidige korrupte en selfs misdadige bewind ter wille te wees. Om

Godswonder

Ernst 2020-07-08 Baie dankie vir die voorreg.

Golgota

Anze Bezuidenhout 2020-07-08 Puik Amanda

Ingeperk in die aftreesentrum

Jannie 2020-07-08 Fantastiese werk wat julle doen, Karin. Jy kan trots wees daarop. Hou moed!

’n Manifes vir Afrikaans

Charles 2020-07-08 Baie dankie Johannes, jou skrywe word opreg waardeer. Ons sal veg tot die bittereinde toe!
Top