Hans Richardt2020-07-03Reusedwerg, hul kla seker oor hul nou die Tirannie van Demokrasie beleef. Voor 1994 was daar doodstraf vir moord, verkragting van kinders ens, maar almal se reg op lewe is mos belangrikste...
Cas Vos2020-07-03Nadat daar baie water in die see geloop het, wil ek nog 'n skepsel water byvoeg. Resensent Christiaan van der Merwe begaan 'n gruwelike fout. Eintlik is dit onvergeeflik vir 'n resensent.
Ek moes weer vir ander doeleindes die Griekse teks van die Oduss
Sarie2020-07-03Miskien moet daar 'n weteskaplike ondersoek geloods word waarom wit gemeenskappe wat ook hongersnood en armoede in die gesig gestaar het hul weer vinnig kon ophef soos die Duitsers en hierby kan bygevoeg word Asiërs soos Japannese ook - die Indiërs in o
juli Jana2020-07-02Ek het nou die 2014 handleiding gekry en afgelaai. Kan iemand my help deur die 2020 handleiding aan te stuur. Weet nie waar om dit te kry die.
Marthinus Willemse2020-07-02Ek vind “V for Vendetta” weer `n goeie analogie vir die koronavirus: die (Britse) regering skep `n virus wat duisende dood, neem beheer oor van die land, en dikteer per media en met aandklokreëls.
Arthur Oliver2020-07-02Watter beheermaatreels is is ingestel om te voorkom dat Vaalputs n "dumping site" word vir internasionale kernafval. Is daar bvb kontrolering en aanspreeklikheid vir voorrade
Yellowboy2020-07-02Ek moet sê julle is fantasies: "Bittersoet", "Gebroke harte", "Doodsondes", "Die vreemdeling" en "Vuurspel vierspel". Ek geniet dit. Baie dankie, julle ek wag nounet vir deur dik en dun ... Baie uitstekende werk.
Arrie de Beer2020-07-02Ek ken Derick Coetzee nie, so ek weet nie uit watter konteks hy skryf nie, maar ek wonder of hy Pakendorf se boek gelees het. (Hy 'tone' wel sy kritiek in sy tweede opmerking af.)
Een van die besondere kenmerke van Pakendorf se boek is dat hy juis nie
Arrie de Beer2020-07-02Hoe nou? Komende van 'n gesoute joernalis, is dit 'n goeie aanloop tot 'n resensie oor Pakendorf se boek, maar wat van die boek self?
LG2020-07-02Excellent review thank you.
I would like to ask - why the Title. I believe it very sensatonalist. And in fact brings forth shame. Of women who are raped and called Whores to ensure the rapists feel better. I have strong objections to this but I know nei
Arrie de Beer2020-07-02Ek het die gewalt op FB oor dr Viviers se standpunt gelees en so ook hierdie onderhoud en sy gepaardgaande artikel, maar is steeds onseker oor presies wat hy bepleit: dan liefs geen Kaapse simfonie-orkes omdat hulle Westerse klassieke musiek en nie (genoe
Barend van der Merwe2020-07-02Wie weet wat hou die toekoms in? Met die onteieningswet sal mense dalk nou veel meer praktiese bydraes kan maak tot die betaling van al die skuld. Om net rond te sit en skuldig te voel gaan mos nooit die groot gapings uitwis nie? Sedert 1994 het hierdie g
Barend van der Merwe2020-07-02Dit is geen geheim waar dit alles vandaan kom nie. Dit is die Christelike nasionale geskiedenis van ons land, wat heteronormatief was, en steeds is. Wat genders steriotipeer. Die Bybel, lees die Bybel! Dis 'n boek gelaai met meerwaardigheid. Dit loop oor
Eduan2020-07-02Minder van die gesingery Asb. Ons is moeg daarvoor. Heeldag sing, sing sing.... skakel asb oor na ander huis as daar gesing word. Ek kan dit nie meer vat nie. Asb, asb, asb!
Eduan2020-07-02Dringend: Kan die stukkende bal groot asseblief van Max se speelding afgehaal word? Dis ongesond en gevaarlik vir hom om stukke bal in te sluk.
John Mobbs2020-07-02Die hofuitspraak laat 'n mens sommer 'n warm gevoel in al die dele waardeur jou bloed pomp, kry. Dis 'n groot oorwinning vir Afrikaans as moedertaalonderrig. My mening is altyd dat Afrikaans en ander tale opsigself nie mense kan onderdruk nie. Houdings en
Johannes Comestor2020-07-02Holland het in 1815 Nederland geword. Voor 1815 moet daar eerder van Hollands as Nederlands gepraat word. Wat ook in ag geneem moet word, is dat die seelui op Hollandse skepe in die 17de eeu (Jan van Riebeeck se tyd) nie noodwendig Hollands gepraat het ni
Pieta van Deventer2020-07-02Weklik interessante artikel. Het dit reeds in my taal lêer gebêre. Sien uit na die pdf formaat. Dis opslurpinligting. 'n Mens kan nie genoeg daarvan inkry nie. Baie dankie.
Barend van der Merwe2020-07-02'n Mens kan maar net hoop dat UNISA dit so sal aanvaar. Maar ek twyfel of die stryd teen Afrikaans nou verby is. Veeltaligheid is oor die algemeen 'n klug in hierdie land. Die Grondwet met sy 11 amptelike tale is 'n mooi versiering teen die muur maar groo
Johannes Comestor2020-07-02Daar kan geen sprake wees dat Unisa onderrig in al 11 amptelike tale kan aanbied nie. In die praktyk is daar op universiteitsvlak eintlik net (of hoofsaaklik) aanvraag vir onderrig in Afrikaans en Engels. Maar twee onderrigtale aan dieselfde residensiele
robert l barrie2020-07-02Die goed uit die 'Schuster fliek verbanning' sal wees dat ons nie meer na sy afkraak en afknou komedie van mense hoef te kyk nie! Dit was geensins kuns of vermaak nie
Raed-na-Gael2020-07-02My punt is: Hoe kan daar beweer word dat ouetehuise inwoners op ’n wyse behandel soos hieronder en elders hierbo aangedui word as “onmenswaardige /liefdelose /verwerplike hantering van die bejaardes en hulle familie”.
Die weerlose bejaardes word d
Angus2020-07-02Ek dink dis Pinkerton wat die die 'Vloek van Kennis' genoem het. Miskien sal dit 'n goeie oefening wees vir so 'n slim geleerde om sy skrywe te 'vertaal' in gewone taal sodat meer mense (insluitende sy kollegas) dit kan lees. Dit sal ook sommer van hom 'n
Natie Botes2020-07-02Briljant geresenseer.
Dankie Johann, vir ‘n “amateur luisteraar” is jou ore goed gestem. Mens kan sien jy draf nog klas weekliks by jou mentor Prof. Prior.
Een klein byvoeg ing wat vir my uitgestaan het was ‘n onderhoud met Robbie Robertson va