Kommentaar

kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!

Isabel 2020-07-05 Gisteraand moes van die begin af mooier verduidelik gewees het wat ROCK aanbetref. (Ferdie) Die Scheepers sou rêrig nie so dom opgetree het om verkeerd te kies nie, hulle is ’n klomp girls en net hulle lippe moes swart gewees het! So geen suur druiwe n

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2020-07-05 Beste Nelmare Ek hoop dit gaan goed. Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit het verskeie hulpbronne vir leerders. Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is,

Die herkoms van ’n aantal Afrikaanse uitdrukkings wat verband hou met die see

Ernst Kotzé 2020-07-05 Uistekende stuk navorsing, Else en Annél. Dit gee 'n historiese dimensie aan die Afrikaanse woordeskat, en dui op vingerafdrukke uit 'n vergange tyd op die taalgebruik van vandag. In die sestiende eeu was die dialekgrense langs die Noordsee en die Balti

Lugkastele

Juliana 2020-07-05 Mooi! Persoonlik vervang ek leegtes met volheid of oorloop! Dus: universele en individuele klankbord...

Suidoosterfees 2014: Radiodrama-slypskool in samewerking met RSG

juli Jana 2020-07-05 Dankie vir inligting en handleiding.

Resensie: Die kind uit die wingerd deur Helene de Kock

Johanna 2020-07-05 "Selfs ’n wingerdloot het ’n stamboom van oorsprong. Een Sondagmiddag in die herfs van 1918 kom ’n driejarige uit Vredenhoek se wingerd die Erasmus-familie se binnekring ingestap," lui die persverklaring. (Ongelukkig dui dié verklaring verkeerdelik

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Nelmare Scheepers 2020-07-05 U het nie enige opsommings/goeie verduidelikings van graad 10 Wiskunde en Skeinat nie, asseblief?

Hofuitspraak oor Afrikaans by Unisa ’n ligpunt in ’n donker omgewing

Usiris Chevalier 2020-07-05 Ek het vir jare by Unisa gewerk en die rassistiese haat teenoor Afrikaans, Afrikaners en witmense is ongelooflik. Sonder om pessimisties te wees, ek betwyfel dat Unisa dit daar sal laat. Hulle het waarskynlik reeds stukke vir die woke konstitusionele hof

Louis Heyneman reageer op Etienne Viviers

Hetta Pieterse 2020-07-05 Ek het ’n kleintjie dood aan hierdie beskuldigings. NIEMAND kan vir ander kulture OPLIG as hulle nie SELF daaraan werk nie. Ek het op duur manier geleer. AFRIKANERS het NIKS gehad na die Boereoorlog maar moes self hul eie leer en oplei. Dieselfde met on

Wiskunde met LitNet: Graad 4 – Waarde en plekwaarde van getalle

LitNet 2020-07-05 Beste Nelmare Ek hoop dit gaan goed. Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit het verskeie hulpbronne vir leerders. Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is,

Bokomo-brekfisbrief; 20/02/09: Die ou-ou tyding op CD

Cornelia Swanepoel 2020-07-05 Waar kan mens die CD bestel? Ek het dit iewers gehoor en MOET dit in die hande kry...

FMR-resensie: Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg

Oscar Brewis 2020-07-05 Veels geluk aan die skrywer. Rudie van Rensburg en die meesterlike vertolking deur Tobie Cronje. Julle moet gerus probeer om dit te bemark vir verkope.

Louis Heyneman reageer op Etienne Viviers

Gene 2020-07-05 Natuurlik is daar nie komposisies deur ander kulture as die Westerse kultuur geskep nie, want klassieke musiek is deel van die Westerse kultuur. Andre Rieu het byvoorbeeld ’n DVD met stukke uit die swart Amerikaanse musiekkultuur opgeneem, maar ek ident

Elders gesien: COVID-19 kan met niks anders vergelyk word nie

Lidia Theron 2020-07-04 Douwleen, ek stem so absoluut saam met wat jy sê. Ek sien myself as ’n hoë-risiko-geval, maar vir die dood is ek nie meer bang nie. Op die ouderdom van 77 het ek al lankal vrede gemaak, maar ek sou graag vir die tyd wat ek ouer word meer losser wou le

kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!

Marie Dunstan 2020-07-04 Nog nooit so ’n koue onvriendelike mens soos Hein gesien nie. Kan hy praat? Leer biekie vriendelikheid by Adriaan ... pragtige mens!

Is daar plek vir my wit skuld?

Sydney Blake 2020-07-04 Lidia, ek stem saam ons blankes het ’n groot skuldlas want ons is soveel ryker en het soveel meer voordele. Ons, en ons voorvaders, moet boete doen. Die vraag is waarvoor moet ons boete doen? Wel, dit is maklik: hoe het ons die voordeel bekom. Dis ook m

Geen siekte is ongeneesbaar

Lindie De Lange 2020-07-04 Estie en Retha, soek “Eagles wings ministries” op. Alles is op haar webwerf, julle kan daar aflaai.

Die Suid-Afrikaanse politiek – ’n tyd van fundamentele verandering?

SeefBuys 2020-07-04 Die onseker toekoms is erg traumaties vir elke verantwoordelike Suid-Afrikaner en nog meer vir die wat groen koring op die land het. God behoed ons almal want revolusie lyk amper die enigste uitweg want geen van die huidige korrupte spul gaan hulle magspo

Die Noord-Kaap se spookdorpe

Elize van Zyl 2020-07-04 Nuwerus en Bitterfontein is wel nie in die Noord-kaap nie, en nog nie spookdorpies, maar net so rustig en pragtig.

Wiskunde met LitNet: Graad 4 – Waarde en plekwaarde van getalle

Nelmare Scheepers 2020-07-04 Goeiemiddag Het julle nie notas vir graad 10 Wiskunde en Skeinat nie, asb?

Is daar plek vir my wit skuld?

Gustaf Claassens 2020-07-04 Geen mens is dieselfde nie. Belangstellings, voorkeure, afkeure, talente, vaardighede... Noem maar op. Dit alles verskil van mens tot mens. Lidia Rauch se gesprek met die honger man (daar’s baie van hulle én hulle is nie net swart nie!) het haar duidel

The African Library: The theory of flight by Siphiwe Gloria Ndlovu

Hennie Saaiman 2020-07-04 So belangrik, uit Afrika oor Afrika. Eksterne moderering onvanpas.

kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!

Isabel 2020-07-04 Die Le Roux's! Kan Lisa asseblief ophou skree soos 'n klein dogtertjie wat lyk of sy gewoond is aan niks! En Hein wat heeltyd aan sy snor vat en dan aan die kos.

Man van Cirene deur FA Venter: ’n resensie

Ansie Botes 2020-07-04 Wat 'n wonderlike boek! My laaste blasy is in helfte geskeer, kan niemand dalk vir my dit scan? Asb asb.

VraNet: Wat jy moet weet voor jy ’n huurkontrak teken

Elaine Husselman 2020-07-04 Goeiedag. Die eienaar het onderneem om die huis uit te verf voor okkupasie . Word die nuwe huurder aanspreeklik gehou vir huur voor okkupasie? Baie dankie

Lugkastele

Ria Taylor 2020-07-04 Pragtig, Estelle

Lugkastele

Fans en Dot 2020-07-04 Pragtig! Ons hoor jou hart, en die lugkasteel fot'os verskerp en beklemtoon die wonder van ons Afrikaanse taal!

Lugkastele

Francobie Kruger 2020-07-04 Besonders mooi

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, graad 12, Mei 2015

LitNet 2020-07-04 Beste Corrie Ek hoop dit gaan goed. Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit het verskeie hulpbronne vir leerders. Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is, e

Spade Reën Sending (Blourokke)

ONTNUGTER 2020-07-04 Hi Johan Dankie vir jou antwoord. Ek waardeer die mooi woorde. Ongelukkig (of sal ek eerder sê gelukkig), was ek nooit weer in ’n SR-diens nadat daar 5 jaar gelede op my geskreeu is en gesê is ek mag nie God bevraagteken nie en ek mag nie sy profete

Spade Reën Sending (Blourokke)

koos 2020-07-04 Ek vra hoekom ken die mense nie “GOD” se wette nie en sy insettings nie? Nie wat Paulus sê nie, want hy is nie “GOD” nie.

Seen on Facebook: These anti-mask crusaders

Chris Marnewick SC 2020-07-04 Ag, ek is al lekker keelvol vir mense wat hulleself op die skouer klop omdat hulle maskers dra terwyl hulle met windmeulens veg. Meer nog as hulle valse stereotipes gebruik in hulle argument – Trump and his followers – violations of their freedoms –

Agbare ideologiekritiek teenoor veragtelike performativity

Arrie de Beer 2020-07-04 Ek vermoed die heer Brand het net ’n grappie probeer maak. Hy kon beswaarlik ernstig gewees het.

Skrywersonderhoud: Karen de Wet oor die bloemlesing Vers & vrou

Zandra Bezuidenhout 2020-07-03 Karen, jy het 'n monument gebou wat nie gaan val nie. Veels geluk daarmee, en dankie vir jou ywer!

kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!

Eduan 2020-07-03 Wat het geword van die Dinsdag en Donderdagaand shows wat die 2 huise sou aanbied, na die 8uur game? En sou daar nie vanaand spa-aand gewees het by Scheepers nie? Het die vorige spa vreeslik geniet. Dit was nou entertaining🤣.

Die herkoms van ’n aantal Afrikaanse uitdrukkings wat verband hou met die see

helize van vuuren 2020-07-03 Lekker om weer ’n Karoo-woord te hoor. Jare het ek die gebruik van "bulsak" teë te kom ... En verfrissend die etimologiese uitleg tot by Sanskrit ... Plus boeiende illustrasiemateriaal. Selde dat ’n mens so lekker en maklik lees aan ’n akademiese a

Reisskets: Die kermende trollie

francois williams 2020-07-03 Laaik

Agbare ideologiekritiek teenoor veragtelike performativity

Angus 2020-07-03 Ag, ek weet nie waar die ton vandaan kom nie. Ek het bedoel Pinker.

Is daar plek vir my wit skuld?

Berdéhan Brand 2020-07-03 Barend, van watter skuld praat jy wat gedelg moet word? Lidia, hoe het jy in die rooi beland dat jy met sóveel uitstaande sluld sit? Kan jy reageer, asseblief? Jammer om te verneem van jou wit skuld. Wat skuld moet ek delg as ek nog nooit skuld aangega
Top