Kommentaar
Skrywersonderhoud: Hennie van Deventer oor Kroniek van ’n koerantman
Hennie van Deventer 2020-06-30 Dankie, Sarel Venter - 'n kranige lid van die span wat saam deur nogal 'n aardige klompie sakke sout is.
Die Suid-Afrikaanse politiek – ’n tyd van fundamentele verandering?
Johann Basson 2020-06-30 Ekonomiese wêreldkompeteerbaarheid en die ongebreidelde bevolkingsaanwas is die drywers wat Suid-Afrikaners se toekoms gaan bepaal, MITS . . . . Hoe gaan Suid-Afrikaners hierdie uitdagings kreatief aanpak op die basis van geregtigheid? En wie gaa
Herinneringe aan die groot gees, Jeanne Goosen
Annora Eksteen 2020-06-30 Mag haar wonderlike werk nog lank voort leef. (x)
kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!
Willem 2020-06-30 Ek sou kyk na eetgewoontes. Brood afknyp en eier opskep/opvee met 'n stuk brood. Dit lyk morsig. Gebruik messe en vurke of maak 'n toebroodjie.
kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!
Eduan 2020-06-30 Ek stem saam Naomi, "sê niks dan is daar niks." Hy dink dalk ook dieselfde. Ja, arme Max soebat ook vir huis kossies, maar hulle krap dit in die asblik uit.
kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!
Eduan 2020-06-30 Scheepers mors met kos onder andere 3 bosse seldery? Wanneer wil hulle alles opgebruik? Soveel vars groente het ek nog nie in een huis gesien nie. Dalk moet hulle dit eers gebruik voor hulle volgende week weer bestel. Opsigter kan ook maar oplet daarna. D
"Die bestaanheid is genoeg" – ’n onderhoud met Elsa Joubert oor Spertyd
Annora Eksteen 2020-06-30 Van my kant af ook baie dankie vir hierdie lieflike onderhoud - so wonderlik dat Elsa nog so helder was tot op die einde met haar immer verrykende woorde met so liefde en begrip hanteer deur Ena J.
Skrywersonderhoud: Hennie van Deventer oor Kroniek van ’n koerantman
Sarel Venter 2020-06-30 Was dit nou nie lippe-aflek-lekker on hierdie gesprek met my oudkollega, tydgenoot en vriend te lees nie! Ek het Kroniek n paar keer gelees omdat dit vertel van tye wat ook ek meegemaak get.
Agbare ideologiekritiek teenoor veragtelike performativity
Trisa Hugo 2020-06-30 Die groen tee het helaas nie hierdie in verteerbaarheid omgesit nie. Indien iemand 'n vertaling na Afrikaans iewers vind, laat my weet. Ek leer graag.Gerald Clark: "Ek't besef my stem het opgepak."
Anton Smith 2020-06-30 Kan enige iemand miskien raad gee!Ek is al n paar jaar betrokke by my kerk se voorsangspan. Het onlangs agtergekom dat my stem hees raak by lang singsessies! Dis veral die hoë note waar my stem net heeltemal wegslaan! Kan iemand miskien help?!
Testamentnalating
Divan 2020-06-29 Kan 'n stiefpa jou uit jou moeder se huis sit as hul binne gemeenskap van goedere getroud is? Geen kinders is uit hul huwelik gebore nie en hy het die kinders kom kry in die huis.
kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!
Marie Dunstan 2020-06-29 Heinrich sê nooit iets as ander familie by is nie behalwe as hy MOET 'n vraag gaan lees. Opsigter, dink jy hy dra iets by vir die familie?
kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!
Marie Dunstan 2020-06-29 Sover ek kan onthou het die Scheepersfamilie vanaand net 2 vrae verkeerd gehad. Nou het hulle maar 13 en die Le Roux's, dink ek 18. Is dit reg?
kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!
Marie Dunstan 2020-06-29 Ou Max kry wel aandag maar kan hy tog nie ASB soms van daai baie oorskietkossies kry nie. Ek kan sien hy pleit soms daarvoor!
Spade Reën Sending (Blourokke)
koos 2020-06-29 Ook ek love die Bybel ... 1953 Bybel. Gaan ons kyk wat sê die Bybel wat spade reën doen wat nie gedoen mag word nie. Dit is die Bybel wat so sê en nie ek nie. Deuteronomium 23:2: “Geen baster mag in die vergadering van die Here kom nie, selfs nie sy
Konversieterapie (conversion therapy) in homoseksualiteit
Jan Rap 2020-06-29 Beste Pieter Ja daardie dae was daar partykeer tot 80 briewe per dag; 'n vroeë en 'n latere uitgawe. Deesdae lyk dit my is daar maar so een of twee 'n maand.
Louis Fourie, Afrikanerpatriarg 1669-1750
Ockert 2020-06-29 Jis hierdie komentaar was hoogs vermaaklik.
"Die bestaanheid is genoeg" – ’n onderhoud met Elsa Joubert oor Spertyd
Rika Sennett-Borthwick. 2020-06-29 Elsa Joubert kan die lewe raak verwoord - of sy nou skryf of praat, soos in hierdie onderhoud. Dankie daarvoor!
Konversieterapie (conversion therapy) in homoseksualiteit
Pieter Redelinghuys 2020-06-29 Beste Jan Rap, Groete van die goeie ou dae toe ons nog lekker debatteer het op LitNet oor baie onderwerpe, jy, Angus en ek oor die teorie van evolusie volgens Darwin. Nou wil ek jou net bedank vir jou sinlike respons tot my skrywe, en ek merk weereens
Afrikaans is a major African asset – Dele Olojede
The more we eliminate this diversity, the lesser we become, says Africa’s first Pulitzer Prize winner
Lili
2020-06-29
Dankie vir ' n uitstekende artikel. Dis vir my net jammer dat daar nie melding gemaak word daarvan dat Afrrikaans ook die huistaal van die e bruinmense is nie!
Spade Reën Sending (Blourokke)
ONTNUGTER 2020-06-29 Johan, jy het die volgende geskryf, ek haal aan: "Weet julle dat Bert, die huidige President, met 'n sak oor sy kop voor die ganse gemeente bely het dat hy vals geprofeteer het? En hoewel die profetiese boodskap nie onwaar was nie, het Bert bely dat sy pr
Spade Reën Sending (Blourokke)
ONTNUGTER 2020-06-29 GebrokeVis, my hart bloei vir jou. Ek weet waardeur jy is en ek dink aan jou.
Spade Reën Sending (Blourokke)
ONTNUGTER 2020-06-29 Lodewyk, net 'n vinnige update op n vorige boodskap aan jou. Jy haal die volgende aan: Handelinge 5: 38-39 "dat dit nie bevind word dat ons selfs teen God stry nie ..." Dit wat ek vir jou geskryf het hieronder (in vorige boodskap ook) het gebeur in
Spade Reën Sending (Blourokke)
ONTNUGTER 2020-06-29 Hi Lucas, You are 100% correct about Mara Frasers book. The church put her writings above the bible. They put her on this pedestal and they way they go on, you would think they worship her. For that matter, that is basically what they did to Oom Piet
Spade Reën Sending (Blourokke)
ONTNUGTER 2020-06-29 Hi Moria, die HG is skaars sigbaar omdat dit vir die kerk belangriker geword het om tiendes in te samel as om gemeente op die pad te probeer hou. Daar is baie waarhede wat die kerkleiers besef maar verkies om te ignoreer, eerder as om gemeente te ontstel.
NP Van Wyk Louw (1906–1970)
Martha Afrikaner 2020-06-29 Goeiemiddag Ek is op soek na die ontleding van Raka vir Afrikaans Eerste Taal leerlinge asb? Is daar iemand wat my dalk daarmee kan help?
Graad 7: Wiskunde – hersiening, inoefening en vaslegging
Richard James Coeries 2020-06-29 Baie dankie , ek het op die skakels gekliek en so pas my kollega ook aangemoedig om te registreer. Waardeer.Suidoosterfees 2014: Radiodrama-slypskool in samewerking met RSG
Meyer 2020-06-29 Aubrey, die inskryfvorm is deel van die handleiding. Maak egter seker jy laai die nuutste (2020) weergawe af vanaf die RSG-webblad.
VraNet: Wat jy moet weet voor jy ’n huurkontrak teken
Jp 2020-06-29 Heyy ek is 'n kind wat op 17 n huurkontrak geteken het is dit 'n geldige kontrak?
My vrye wil
Louis du Plessis 2020-06-29 Elke brokkie sosiale kommentaar ontbloot 'n vars blik - die verskynsel wat Friedrich Nietzsche tipeer as perspektiwisme. Dankie Berdéhan!
Graad 7: Wiskunde – hersiening, inoefening en vaslegging
LitNet 2020-06-29 Hallo! Klik op die skakels waar daar staan "vraestel" en "memo" en die vraestel en memo laai gratis af en maak oop as PDF-dokumente. Jy kry dus toegang daartoe deur op die skakels te klik. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Graad 7: Wiskunde – hersiening, inoefening en vaslegging
LitNet 2020-06-29 Hallo Richard, jy kan op die skakels klik om die vraestel en die memo gratis af te laai. Dit maak oop as PDF-dokumente. Hoop jy kom reg, groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)
LitNet 2020-06-29 Hallo Annetjie, klik op die rooi skakels waar daar staan "vraestel" en "memo" en die vraestel en memo laai gratis af en maak oop as PDF-dokumente. Laat weet as jy nie regkom nie, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Spade Reën Sending (Blourokke)
Moria 2020-06-29 Spade-Reën het baie verander en dit is n treurige toestand waar in die Kerk homself bevind baie skeur weg en stig soortgelyke bedienings soos bv Moria, Charismata, Rapha, lede in Christus en des te meer om die waarde van HG werke te waardeer moet nie com
Louis Heyneman reageer op Etienne Viviers
Etienne Viviers 2020-06-28 Ek is bewus daarvan dat die Kaapstadse Filharmoniese Orkes ʼn omvattende uitreikprogram vir die opleiding van jong musikante vanuit alle agtergronde het. Dit is prysenswaardige werk. Ek was kortsigtig om dit nie in die gepubliseerde onderhoud te noem ni
Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)
Annetjie Botha 2020-06-28 Hi hoe kry ek vraestel en antwoorde asb.
