Kommentaar

Onderhoud: Leon Wessels gesels met Jean Oosthuizen oor die spoke van apartheid

Barend van der Merwe 2020-06-25 Om Afrikaners met Nazi's te vergelyk is mos maar een van Adams se stokperdjies.

Quo vadis Mosambiek?

Jeanette 2020-06-25 Beide insiggewend en kommerwekkend!

Skrywersonderhoud: Chris Marnewick gesels met Zirk van den Berg

Dirk Vercuil 2020-06-25 Dankie Chris vir die kwaliteit kruisondervraging en Zirk vir die boeiende antwoorde. Ek het dit voorwaar geniet!

Onderhoud: Leon Wessels gesels met Jean Oosthuizen oor die spoke van apartheid

robert l barrie 2020-06-25 Alles waar maar Wessels en Meyer het geen kredietwaardigheid nie. Wynand Malan het in '80's ook geweet dit was verkeerd en geloop... Hulle het na hulself gekyk en gebly en seker 'n goeie aftree-geskenk gekry. Hy weet nie werklik wat die ervaring van die g

Elders gesien: Gebed vir die afbreek van Hangberg

Anna Oppel 2020-06-25 Stof tot nadenke. Dis hartseer hoe ongevoelig met die armes omgegaan word in stad genaamd die Moederstad. Stiefmoeder sou selfs dit nie aan haar kinders gedoen het nie.

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)

Ilze Steyn 2020-06-25 Soek asseblief kwartaal 1 en 2 se vraestelle en antwoorde? Dankie.

Sonia

Colette 2020-06-25 Nice, wil jou ander ook gaan lees.

Graad 2: selfmerktoets vir wiskunde

Anneke Barnard 2020-06-25 Soek iets vir sterker kind om op sy eie aan te gaan.

Bome in die koue

Margaret Cordier 2020-06-25 Marina, baie dankie!

Graad 12, Afrikaans Huistaal: begripstoetse

Amor Platt 2020-06-25 Baie dankie vir broodnodige hulpbronne in 'n tyd van groot nood.

Agbare ideologiekritiek teenoor veragtelike performativity

Berdéhan Brand 2020-06-25 Ek dink ook aan intellektuele aktivisme oa Montesqieu, Voltaire (JJ Rouseau soos genoem) gerugsteun deur 'n ideo-kritiese en substansiële denkwyse, uiteindelik performatief. Terug is in Sparta, hoe kan die eensydige kollektiewe gedrewe motief nadoen as

In memoriam: Amanda Botha onthou vir Elsa Joubert

Una Ramsay 2020-06-25 Dankie dat jy jou herinneringe en insigte met ons deel en ons Elsa so kan onthou en waardeer.

Sonia

Ilisna 2020-06-25 Dankie Hettie

Onderhoud: Leon Wessels gesels met Jean Oosthuizen oor die spoke van apartheid

Martin Lombaard 2020-06-25 Leon Wessels wat nou so wroeg en belei het eers heerlik saam met die NP geloop en toe die skrif aan die muur kom loop hy maar saam met die nuwe stroom, so hartseer en skuldig. Mnr. Wessels bewys jou berou skenk jou bates aan die benadeeldes dan sal ek

Jeugdag is hie', en et iets ve'anne?

Jan Rap 2020-06-25 Baie swak taalgebruik

Sonia

Hettie 2020-06-25 Baie baie goed

Bome in die koue

Marina louw 2020-06-24 Margaret dit is fantasties jy het n wonderlike talent ontvang en jy woeker daarmee. Dankie!

’n Reis deur die operawêreld tydens die inperking

Koos Holtzhausen 2020-06-24 Vir diegene wat die Metropolitan se daaglikse opera wil kyk, hier is die skakel: https://www.metopera.org/user-information/nightly-met-opera-streams/

Watter God?

Jan Posthumus 2020-06-24 Hello Jaco, Kry ek toe wrintie vandag 'n kennisgewing uit die bloute dat daar aktiwiteit op hierdie gespreksketting is (gespreksketting - is dit wat mens dit noem?)... ek het ongelukkig jou antwoord in 2016 gemis. Ek vra om verskoning dat ek nou eers ter

Konversieterapie (conversion therapy) in homoseksualiteit

Jan Rap 2020-06-24 'Konversieterapie' is sinneloos, dis so al asof die gay of lesbiese persoon gekies het om tot dieselfde geslag aangetrokke te wees en nou moet so'n persoon net oortuig word dat hy of sy 'n dom keuse gemaak het. Kan jy jou byvoorbeeld 'n behandeling voorst

Onbenullige voorouers

Louis du Plessis 2020-06-24 Ek klink 'n glasie Rietvallei sauvignon blanc op die beredeneerde insigte van uitsonderlike dierkundiges soos Francois Durant, UJ. Waardeer Fer!

Ontnugtering

Connie Griessen 2020-06-24 Jy beeld die emosies en frustrasies waarin ons onself bevind so skitterend uit... Ek glo ons nageslag sal hierdie "historiese" kunswerk eendag waardeer!

Grond: die effek van die Groepsgebiedewet op klein dorpies in die Karoo

Jeremy-Dao!goasoa 2020-06-24 Baie dankie, Danie vir die uitlig van die wreedaardighede tydens die toepassing van die Groepsgebiede Wet en Geforseerde verskuiwings... Ek dink Jos Cloete dra nog so ’n bietjie selfregverdiging op sy skouers en ettiketeer die gedrag van een individu

My Coke is flat

Klaas Venter 2020-06-24 Dit is skitterend geskryf. Marthinus het al die pad gestap. Hy skryf van manne goed. Dankie dat jy dit vir my gestuur het.

Korona is erger na rook

Martha Pretorius 2020-06-24 Baie geluk aan Jakaranda-leeskring! Die artikel gee mens heelwat stof tot nadenke - nie alleen oor die innoverende wyse waarop julle 'n bespreking gefasiliteer nie, maar ook oor die boek wat julle gelees en bespreek het.

Onbenullige voorouers

Fer 2020-06-24 Lekker stewig en beredeneerd.

My Coke is flat

Erna Stapelberg 2020-06-24 Ons almal se gevoelens oor die vreemde jaar baie goed raak gevat

Onderhoud: Leon Wessels gesels met Jean Oosthuizen oor die spoke van apartheid

Stanley van den Heever 2020-06-24 Uitstekende onderhoud Jean met die regte vrae om die die ware Leon Wessels te leer ken. Charl Adams se reaksie op die onderhoud laat my onwillekeurig dink aan ‘n aanhaling uit George Orwell se 1984: “Every record has been destroyed or falsified, ev

Onbenullige voorouers

Louis du Plessis 2020-06-24 Jy wil nie raai waar ek oral gaan soek het - soos in die Sterkfonteingrotte naby Krugersdorp - om sommige van my (ons almal se) voorouers te ontdek nie. Baie dankie Morne!

Quo vadis Mosambiek?

Charl Cilliers 2020-06-24 Baie insiggewend en puik geskryf soos altyd!

Racism by the book

Warren Jeremy Rourke 2020-06-24 First of all, I must say that Darryl David's cultural work is exemplary and we can be proud to have people of his caliber amongst us, doing such wonderful things for the growth of South African literature. The problem I have with this argument though,

Onbenullige voorouers

Morné 2020-06-24 Dankie vir die skryfstuk dit is sowaar 'n pragstuk poësie.

Korona is erger na rook

Marie Meintjes 2020-06-24 Om deel te wees van Jakaranda Leeskring is en bly 'n ervaring veral nou in grendeltyd dat ons almal so zoom wys geword het. Die boek bespreking was lewendig en baie insiggewend.

In memoriam: Amanda Botha onthou vir Elsa Joubert

Emily Smith 2020-06-24 Dankie vir n baie deernisvolle huldeblyk. Dit raak die hoeke van my hart.

Van woorde en pistole

Vreedsame siel 2020-06-24 Baie dankie vir die insiggewende artikel. Die geskiedenis en verbande van woorde is fassinerend. "Weaponize" - dalk "koeëlbloedig maak"? (Dit kan met die naam van 'n taal ook gedoen word.) 'n Ekstreme voorbeeld van vuurwapengeweld deur polisie is

Korona is erger na rook

Martie Oosthuizen 2020-06-24 JAKARANDA LEESKRING se aanlyn bespreking was n wonderlike ervaring-in beeld hier in my huis! Ons het N TRANTAAL se LANG PAD ONNETOE bespreek. Interessant om dielede se vra te hoor en te kon deel wees van die gesprek ! Natuurlik was dit wonderlik om al die

Korona is erger na rook

Gogo Debruin 2020-06-24 Baie interessant. Fantastiese boek en lewendige leeskring kan net lekker wees.

Korona is erger na rook

Lalamarie Human 2020-06-24 Dit was stimulerend om deel te he aan die zoom ervaring! Dit sê ook baie van die ondernemingsgees van al die lede aangesien almal anderkant 60 is! Dankie Monica vir jou entoesiasme en leiding!
Top