Barend van der Merwe2020-06-11Ons het nog ’n ander persoon aan wie die “kopdoek” titel ook dikwels toegedig word in Suid-Afrika. Dit is natuurlik ’n sekere politieke wetenskaplike verbonde aan die NWU. Nota: hy’s ’n wit Afrikaanse man. Nes Dlamini Zuma is daai “kopdoek
Hans Heese2020-06-11Me Wyngaard; u ken nie die woede van ons rokers nie - manlikes en vroulikes. Ons is nie rassiste nie - ons voel almal dieselfde - wit, swart, bruin, Christen of Moslem rokers - oor die dokter se arrogansie.
Andries Bezuidenhout2020-06-11Heerlike onderhoud, Johan en Melt. Johan, hoe lekker lag ek vir "Ek is tans ná drie jaar verder met ʼn manuskrip (gedigte) as wat ek ooit ná drie jaar was. Kom ons kyk wat gebeur in die volgende sewe jaar." Op 'n meer ernstige noot leer ek ook nogal iet
Margaret Cordier2020-06-11Ek stem saam met Prof. Joan Hambidge en Berdéhan Brand.
Daar is 'n wesenlike verskil tussen die terme 'geestelike' en 'christelike.' Beslis nie sinonieme nie!
Daar is vleeslike Christus-gelowiges en eweneens geestelike ongelowiges.
Ware Christen d
Charles2020-06-11Jinne, dis nou oulik!
Dankie Sonia! As dit nie vir mense soos jy was nie sou ons taal, letterkunde en ons kinders se begrip van ons pragtige taal Afrikaans as letterkundige skat soveel armer gewees het.
Doe zo voort, doe zo voort!
Christo Els2020-06-11Sê so boerseun 'n pommie nou! Ek is egter bevrees dat hy nie die helfte daarvan sal verstaan nie. Sy intellek leen hom daartoe om net vereenvoudigde Engels te verstaan. Well said Fred!!
Margaret Cordier2020-06-11SALUUT!
Die digter se fyn ingesteldheid, aanvoeling en intense waarnemingsvermoë deur die kreatiewe oë van die gees, siel en liggaam, asook sy uiterste vakmanskap met uitgesoekte woordboustene, laat vir ons 'n magnifique argitektoniese erfenis in Af