Kry vanoggend op my selfoon: Die staat kan ’n groot slag slaan deur Maandag ’n toetspunt by elke “bottelstoor” op te rig. Die hele volk sal binne ’ n japtrap getoets kan word!
Nugter loop, Raed-na-Gael
10Kry vanoggend op my selfoon: Die staat kan ’n groot slag slaan deur Maandag ’n toetspunt by elke “bottelstoor” op te rig. Die hele volk sal binne ’ n japtrap getoets kan word!
Nugter loop, Raed-na-Gael
10
Kommentaar
Wat is die afsonderlike syfers van rokers en nie-rokers in hierdie epidemie in SA TANS?
Daar is kategorië ingestel:
Nie-rokers - hulle kan die virus met "gemak" hanteer.
Met rokers - is dit vir die eerste virus nie eens nodig om te verdubbel nie.
Jy kan traai maar die bende luister nie eers na hul eie gewetes nie, hoe dink jy sal hulle na iemand anders se raad luister.
Ek is moeg vir marxistiese kultuurrewolusie. Adam en Eva het nie skelm gerook in paradys nie! Daarom dat Eva in pyn sal baar en Adam in son moet sweet vir onderhoud, brood vir Wes-Kapenaars...
Weet nie wat die rook-splinter in my oog maak, vir manne met seks-balk in hul oë nie...
Hans,
Veilige ontsmettingsmiddels vir C-19 moet 70% alkohol bevat - so hoekom beperk hulle wynverkope?
"COPD" syfers is 60 % rokers, 40% nie-rokers vir longkanker, agv fyn stof. Kroniese Obstruktiewe Longsiekte maak nie onderskeid tussen rokers en nie-rokers nie!
Raed-na-gael, het Adam en Eva dan skelm gerook in paradys, vir sondeval?
Hans
Natuurlik, dit moes boom gewees het, want hoe dink jy het Eva ’n slang gesien wat haar ’n appel aanbied?
Raed-na-gael, is dit nou boom van die kennis? Dan is dit mos nie die moeite werd om universiteit by te woon nie. Jy kan net 'n paar zolle rook as daar nie "saliva" op is nie...
Ja, Hansie
Dis die boom van kennis - rook hom en jy raak bewus en doen kennis op van baie "weird" dinge.