Die flou Bulle
2026-06-23"Dit is mos bewys dat die vorige coach, wat na ’n opmerking summier gefire is, wragtig reg was. Wonder of die huidige coach ’n opmerking of twee soortgelyk daaraan gaan waag."
Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?
2021-11-08"Ek maak toe plan soos baie ander en brou my eie voorraad."
My Afrikaanse stuiwer in die taalarmbeurs
2021-06-21"Is Afrikaans in al sy fasette rêrig van Arabiese herkoms?"
Angus en die katjies
2020-10-12"Ek gebruik my 'digterlike vryheid' en vervang die virus met (Angus se) 'bonatuurlike wese'. Dus: die 'wese' in die boks bestaan altyd, tegelykertyd dat hy nie bestaan nie, totdat die boks oopgemaak word."
’n Wenk vir die regering op Maandag
2020-06-01Hierdie briefskrywer meen die regering kan hierdie Maandag ’n slag by die drankwinkel slaan.
Aardverwarming en klimaatsverandering
2020-02-03"Wat moet die mensdom eintlik doen? Verminder en beperk homself tot ’n ewewig wat die natuur kan dra, dan sal daar genoegsame natuurlike hulpbronne vir almal behoue bly, en die aarde kan sy asem terugkry."
Paternoster
2019-08-26"Paternoster was eens die plek vir toeriste. Rustig en salig. Nie bekend as ’n 'kunstenaarsmekka' nie."
"Die Nuwe Dagbreek" se hupstoot vir die gemoed
2019-08-19"Ja kyk, ons het beslis ’n nuwe dagbreek nodig."
’n Kultuur behoue vir hoe lank nog?
2019-08-04"Hy beduie in die rigting van ’n oorhangsel bedek met plantegroei en sê ek moet gaan kyk. Ek beur deur die ruigtes en skielik hier voor my - ’n kultuurskat ..."
Göbekli Tepe – die Wieg van die Geloof?
2019-05-03"Interessant is die bevindings van wetenskaplikes wat navorsing doen op die argeologiese terrein – Göbeklitepe in Turkye – waar opgrawings tekens van die oudste beskawing nog gevind, blootlê."
