Raed-na-Gael

Afgetree en geniet die lewe.

Nou ja - 'n Mens moet die Bybel oor homo's ...

Raed-na-Gael 2013-09-23 ... met twee brille op lees. Die een bril vir die letterlike verstaan van 'n teks, dan haal jy hom af en lees dieselfde teks deur die kritiese bril.

Die gedagte dat homogeit kontensieus bly ...

Raed-na-Gael 2013-07-15 Dis net die Katolieke mensdom wat die Pous(e) so hoog aanslaan. Nie God nie. Ook nie die Protestante nie.

Ek ry oor Paasnaweek ...

Raed-na-Gael 2013-07-05 ... hier uit die Wes-Kaap Bosveld toe vir 'n paar dae. Daar is iets op die pad wat nou regtig waar belaglik voorkom.

Pieter sê vleis eet is sonde?

Raed-na-Gael 2013-06-12 Jy verwerp met jou visioen die evolusieleer ook. Ek meen, hulle sê ons het uit die primate geëvolueer en die vreet tot vandag toe vleis, in baie gevalle, hul eie soort.

Die Higgs-boson ...

Raed-na-Gael 2013-06-12 ... is in 1964 as 'n wetenskaplike teorie gevestig.

Ek trek toe maar 'n knertsie rooietjie nader …

Raed-na-Gael 2013-06-04 … om die winter so effentjies van die knieë en gewrigte af weg te hou, en lees toe die panda's en kie se rekenaar-ongeletterdheid raak.

George Claassen en Marietta

Raed-na-Gael 2013-06-03 George se baklei met haar gaan nie daaroor of sy lieg of nie.

Ek is die donner in, want hy is nie 'n muskiet nie, en ook mos nie 'n vlieg nie …

Raed-na-Gael 2012-12-12 "En hulle trek toe in. Die welige fynbosstruik teenaan het gekeer dat 'haar majesteit' en haar vele onderdane se plakkery aan wederhelf rugbaar word."

Panda se glasie rooiwyn ...

Raed-na-Gael 2012-12-12 Ruimte (afstand) en tyd, in die konteks waarin hy dit gebruik, is een en dieselfde ding.

Spesiaal vir gay-ou-man

Raed-na-Gael 2012-11-26 Ek dank liewer die Here dat Hy vir die man 'n pragtige wese geskep het, 'n vroumens.

Hierdie boikot-hamer moer hard!

Raed-na-Gael 2012-09-25 "Hoekom kan ons nie die Karoo red deur die fracking Hollandse Shell te boikot nie?"

Wat, WAT?

Raed-na-Gael 2011-11-02  
Top