Die Higgs-boson ...

  • 0

... is in 1964 as 'n wetenskaplike teorie gevestig.

Wat is 'n wetenskaplike teorie?

Dit is kennis wat in 'n bespieëling bestaan, 'n afgeleide beskouing, die grondreëls van 'n wetenskap om waargenome feite of verskynsels te verklaar, die leer van die grondbeginsels van 'n wetenskap, 'n wetenskaplike beskouing of verklaring, wat 'n uitkoms het.

Vanjaar. 2013, om en by Maart, is dit deur wetenskaplikes by CERN as bewese verklaar. Die Higgs is daar, 'n feit soos 'n koei.

Nou, die vraag nou is nie meer of dit bestaan of nie, maar wel waarvandaan is sy oorsprong?

Met die wetenskaplikes (en ateïste) hier op die net se onvermoë tot 'n wetenskaplike verklaring vir sy oorsprong en bestaan, kom ons weereens van aangesig tot aangesig met geykte uitsprake. Horing oud en afgeleef. Ver verwyder van die werklikheid. Uit die oude doos.

Ek haal aan uit Wouter se kommentaar op Angus se getjommel van die 10de (Higgs-boson) met die nodige wysings in skuinsdruk soos wat dit vandag van toepassing is.

" The Higgs particle is not God, but as proven, it is a piece of the sublime beauty of the nature that has Einstein literally on his knees."

Korrek sou wees om daarna as die "Building block of God" te verwys, en wie kan by gebrek aan bewyse, daarteen stry ?

Groetnis

Raed-na-Gael

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top