Aitsa !, Pieter ou pêl.
Jy verwerp met jou visioen die evolusieleer ook. Ek meen, hulle sê ons het uit die primate geëvolueer en die vreet tot vandag toe vleis, in baie gevalle, hul eie soort.
En sê my, waar kom ons as mense se oogtande (slagtande ) vandaan?
Om blare en gras mee te vreet?
Eet maar gerus jou tjoppie en T-beentjie.
En sluk dit met 'n rooietjie af.
Groetnis
Raed-na-Gael


Kommentaar
Wat van hoender? 'n Mens kan nie net van rooivleis alleen leef nie!
🙂
Maya