Trienie, pasop...!

  • 1

Daar lê 'n brullende leeu en wag om jou te verslind!

Groetnis,

O...., haai Jaco...., jou nie gesien nie.

Raed-na-Gael

  • 1

Kommentaar

  • Haai Raed.

    Wil jy dan nie vir Trienie uithelp met die uitkenning van die verskil tussen siel en gees nie.  Sy het after all om hulp van ander SêNetters aangevra.  Die vers in Thess gee die indruk die mens bestaan uit drie dimensies, nl liggaam (vlees),  siel en gees.  Nou hoe sou dit onbillik wees om te vra hoe word die ander twee dimensies gedefineer, en hoe word hulle elders in die Bybel onderskraag.

    Jaco Fourie

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top