Kommentaar

kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!

Eduan 2020-06-17 Is die treadmill net vir een gesin of persoon se gebruik? Of vir almal. Moes hy nie by die lapa gestaan het vir almal se gebruik nie?

kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!

Eduan 2020-06-17 Ek wil ook graag weet aan wie behoort die katte? Wie versorg hulle? Ek stel voor die gesinne kuier nie so laat Saterdag aande by die lapa nie dat die arme katte na hulle beddens kan gaan. Dis koud! Wat word van arme Max na kwarantyn, hy raak nou lief

COVID-19 noodsaak herbesinning oor oneffektiewe parlementêre kiesstelsel

Julia Smuts 2020-06-17 Waarom word daar hier geen melding gemaak van hoe onafhanklike LP's en LPW's hierby sou inskakel nie? Die Konstitustionele Hof het pas beslis dat die Kieswet gewysig moet word om ook vir sulke verteenwoordigers voorsieining te maak.

my eie stem

Nicolaas 2020-06-17 Nice, gefokus en kragtig!

Regter Norman Davis se dapper uitspraak

Ja swaer 2020-06-17 Ben Broeksma, gee bietjie konteks en verduidelik/staaf jou argument dat lesers kan sien of jy 'n grondige argument het. Bettina Wyngaard kan miskien hierdie artikel lees alvorens sy haar rasse-belaaide snert kwytraak oor waarom die publiek kwaad is vir

Ter verdediging van Nkosazana Dlamini-Zuma

Ai ja jai 2020-06-17 Ag vader tog, Bettina. Jy val maar altyd terug op die ou ou geykte ras en swart vrou ding. Weet jy hoe oninteressant dit is? Plaas jy vat die argumente wat in die hof aangebied is en gee 'n logiese, beredeneerde analise daarvan? Of is dit te veel gevra ..

Elders gesien: In memoriam – Elsa Joubert

Frits van Oosten 2020-06-17 Baie besondere aanbieding! Ek het saam gestap en beleef wat jy vertel het. Sien baie uit na jou Woordfees-onderhoud met Elsa Joubert.

kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!

Roosknop 2020-06-17 Dankie vir lekker vermaak. By Le Roux-familie is pa Braam te stil. Adriaan se lag te hard en gedwonge. By Scheepers-familie is daar ook iemand wat haar lag uitdruk. En hulle is te bewus van die kameras. Algemeen: Albei families moet buiten opdragte, meer

Musiekonderhoud: Jaco Fouché in gesprek met Albert Frost

Maggie Nagel 2020-06-17 Ek leer nog in elke onderhoud iets nuuts omtrent Albert!

Christiaan Bakkes (1965–)

Ulrika matthee 2020-06-16 Wil graag met Chris kontak maak... Het vir hom kom kuier 1994 ♡

Digteres as huisvrou

Samantha 2020-06-16 Goeienaand Dis 'n pragtige Stuk... Haastig, maar baie diep en waar. Ek hoop om nog van jou gedigte te lees. Groete van die Kaap.

The world’s largest online literary festival

Christine Barkhuizen-Le Roux 2020-06-16 'n Absoluut wonderlike idee, Darryl!!

COVID-19 noodsaak herbesinning oor oneffektiewe parlementêre kiesstelsel

Johan Malherbe 2020-06-16 Uitstekend Jason. Jy is te stil!

’n Reflection op Youth Day 2020

Berdéhan Brand 2020-06-16 Nee, "ôse" is nie genoeg nie. Twee stappe vorentoe indien "ôse" met kollektief vervang word.

’n Wenk vir die regering op Maandag

Hans Richardt 2020-06-16 "COPD" syfers is 60 % rokers, 40% nie-rokers vir longkanker, agv fyn stof. Kroniese Obstruktiewe Longsiekte maak nie onderskeid tussen rokers en nie-rokers nie!

kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!

Naomi 2020-06-16 Ek geniet die program sover maar dis nog vroeg in die tydperk sal sien of hulle dan nog so op en wakker sal wees

kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!

Antoinette Dreyer 2020-06-16 Klaar mal oor dié program ... Sal graag wil kommentaar lewer asb! Dankie!

Elders gesien: In memoriam – Elsa Joubert

Herman Lategan 2020-06-16 Lieflike, dankie.

Elders gesien: In memoriam – Elsa Joubert

Astra Van Wyk-Joubert 2020-06-16 Baie dankie vir die plaas van die memoriam, die pragtige foto's en die saamstap vandag. Elsa se wonderlike wonderlike werk sal baie baie lank voortleef tot verryking van die mensdom. Hartseer oor haar heengaan, maar ook verwonderd met so 'n vervulde, lang

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1

Zandri 2020-06-15 Die vraestelle is baie goed vir leerders se voorbereiding vir eksamens.

Persverklaring: African Sun Media stel boeke gratis beskikbaar in antwoord op die koronaviruskrisis

Adrian Louw 2020-06-15 Ek sal baie graag van die titels wil probeer!

Salf vir jou seerkry: Die pad van genesing ná egskeiding

Geraldine 2020-06-15 Goeienaand. Ek het dit waardeer want ek gaan deur soortgelyke en ek het iemand regtig Christlike nodig on my deur hierdie tyd the neem. My skeisaak is nou op hande en ek het 'n Christlike mentor nodig om saam met my die pad te stap om dit vir my te vergem

Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

letitia 2020-06-15 Hallo My seun tans in graad 3, ek is op soek na vraestelle van Lewenswetenskappe, Wiskunde, Engels of Afrikaans?

Hey, BBC Future! England made the South African bed, but now refuses to sleep in it?

Raed-na-Gael 2020-06-15 Die Engelsman hierbo se “Is Afrikaans in danger of dying out?” klink vir my na 'n goeie vraag gedagtig aan Trantaal en ander se "Afrikaans".

Ingeperk in die aftreesentrum

Raed-na-Gael 2020-06-15 Vir Spamer, Hoe is dit dat 'n amper 100jarige soos die prominente skryfster C-19 opdoen?

’n Wenk vir die regering op Maandag

Raed-na-Gael 2020-06-15 Hans, Veilige ontsmettingsmiddels vir C-19 moet 70% alkohol bevat - so hoekom beperk hulle wynverkope?

kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!

Eduan 2020-06-15 Wat word van die oorskietkos wat so gemors word? 'n Plastieksak vol gaar rys? Daar is mense en diere wat nie vanaand kos het nie!

Jeugdag is hie', en et iets ve'anne?

ernestloth93@gmail.com 2020-06-15 Why skattie spyte op sy lol! Ma dit.lyk vi my toe met dinge vi anne soe met blyritie sallie. Rykes wort net Tyler en dis armed kry reader. Ma mettie so-called covid word almal jou een. We are all in the same storm but not in the same boat!

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Patricia 2020-06-15 Ek wil graag weet of hulle dalk in die toekoms " Forbidden Love" gaan oorklank en uitsaai. Ek is absoluut mal oor Kivanc (Die vreemdeling) en sal lief om meer van hom te sien.

The world’s largest online literary festival

Nikki Bower 2020-06-15 Awesome DD - researching how we can do this for Heartlands Baby Sanctuary as discussed - please let me know if you know of anyone who can help me set this up - technically - I can do schedules, briefs etc...

Harmonie van nuk en vonk – Johan Myburg oor die Hertzogprys

Josine Overdevest 2020-06-15 Thank you for this interview Melt, and Johan thank you for sharing your thoughts and insights! I am very touched by what you said about the way we need to keep democracy, human rights and press freedom alive by choosing our words carefully and the even gr

Ingeperk in die aftreesentrum

Lidia Theron 2020-06-15 Ek woon in 'n tehuis vir bejaardes. Ek het twee kinders en een kleinkind. My oudste kind is gay en het al verlede jaar na Mexico ge-emmigreer. Die ander een wat my enigste klinkind het, het jare gelede al alle bande met my gebreek. Met my kind in Mexico h

Groot virus

Angus 2020-06-15 Ja, nee! Joe smouk em whans, joe smouk em twaais.

Graad 12 Afrikaans: voorgeskrewe letterkunde

Melissa Duiker 2020-06-15 Hallo Ek is op soek na ’n uitgewerkte opstelvrae oor “Onderwêreld” en “Krismis van Map Jaobs” asseblief? As ek inligting kan kry oor waar ek iewers ’n studiegids van “Krismis van Map Jacobs” kan bestel, sal dit wonderlik wees. Baie danki

Belydenis van geluk

Odette Cason 2020-06-15 Ah, die daaglikse strewe na “sukses”, is ‘n blessing en ‘n curse. Dis die ongemak in jou maag wat jou druk om meer te doen en soms beter te doen, maar dit beteken ook dat jy te hard is op jouself. Jy som dit baie mooi hierbo op Lidia. Wegedaan.

"The little auntie is a clown"

Phyllis 2020-06-15 Dankie Deborah. Roerend.

Ingeperk in die aftreesentrum

Tina-Marietjie 2020-06-15 Johan Spamer, ek stem heelhartig saam dat die inperking heeltemal en harteloos oordryf word deur die besture van instansies wat nie eens belangstel of luister wat inwoners en hulle geliefdes aan hulle probeer oordra nie. Ek is ook besig om 'n geliefde moe
Top