Lana2020-06-14Ek moes al drie keer na 'n ander provinsie verhuis en was so gelukkig om op elke nuwe blyplek by 'n leeskring te kon aansluit! My huidige leeskring het nou al drie virtuele byeenkomste agter die rug. Een voordeel van ons Zoom-vergaderings is dat lede wat
Peter Snyders2020-06-14Ek wil graag 'n projek aanpak saam met al hierdie deelnemers. Kontak my asseblief by snyders.peter@gmail.com. Ek sien baie uit na julle. Peter Snyders.
Reusedwerg2020-06-14Hans, ek dink jy het iets vergeet met die Lexington-sigaretadvertensie. Sê die ou nie ook na Lexington, “that’s the one” nie? Ek kan van die sigratte en dop advertensies in die flieks en “drive-ins” onthou. Van my gustelinge was die Mainstay-ad
Karin2020-06-14Ek is bestuurder by aftreeoord en ons voel saam met die inwoners. As ons enige besoeke moet toelaat, al bring geen besoekers die virus in die tehuis maar bv ’n personeellid en een van die inwoners sterf sal al daardie inwoners se kinders ons stenig en m
Ben Broeksma2020-06-14Die dapper poging van Malan en Grobbelaar-du Plessis om uit ’n regshoek die uitspraak van regter Davis te verdedig, werk nie. Dit is een van die swakste hofuitsprake sedert 1994 waarin die Grondwet toegepas is en sal ter syde gestel word in Bloemfontein
Jessica Pohl2020-06-14Pragtige samevatting Erika, baie dankbaar. Nog ’n interessante brokkie: ek onthou dat iemand in ’n gesprek melding gemaak het van ’n ballet “Raka” wat glo êrens in die sestigs of sewentigs deur die Transvaalse Raad vir Uitvoerende Kunste opgevo
Marie Roux2020-06-14Dankie Monica! So lekker om te sien dat jy nou so betrokke is in letterkunde wêreld. Willem Anker is my kleinnefie, maar tot my eie ontsteltenis het ek nog steeds nie “Buys” gelees nie!
Caren Kearley2020-06-14Ek stem saam met almal, Brand skryf ’n vuur in mens los. Puik, verwoord. Dankie dat jy dit met ons deel. Moet nooit ophou skryf nie.
Johan Spamer2020-06-14Ek dink die inperking by aftreeoorde word oordryf deur bestuur, beheerrade en oorhoofse instansies terwyl hierdie mense elke aand en naweke by hul gesinne en woonplekke is. Jy kan nie ’n oumens wil weghou veral van sy kinders.
Die grondwet stel dit ba
Trudy Oosthuizen2020-06-13Ek voel ook daar is eerder ’n uitnodiging nodig om essays of kortverhale aan te moedig wat persone se interaksie met Jeanne te weerspieël. Opinie.
Johann Basson2020-06-13Hoeveel miljoene mense is nie al deur hul eie soortiges aan slawehandelaars as slawe verkoop nie? Hoeveel miljoene mense is nie al deur kommuniste vermoor nie? Hoeveel miljoene mense is nie al in die naam van godsdiens of ’n ideologie vermoor nie? Hoeve
Janie Oosthuysen2020-06-13Gaan kyk gerus op https://sacoronavirus.co.za na die updates. Krap diep en soek die kolom wat SA se populasie volgens ouderdom weergee. Daar sal jy sien dat daar ongeveer 20 miljoen mense in SA is tussen die ouderdom 0 en 19. En dat, tot op datum, nog net
Hans Richardt2020-06-12Ek is moeg vir marxistiese kultuurrewolusie. Adam en Eva het nie skelm gerook in paradys nie! Daarom dat Eva in pyn sal baar en Adam in son moet sweet vir onderhoud, brood vir Wes-Kapenaars...
Weet nie wat die rook-splinter in my oog maak, vir manne met
Pierre Le Roux2020-06-12Baie mooi beskryf Danie! Ja, dit is voorwaar vir hulle, in sulke eenhede ’n besondere toets. My empatie gaan uit na julle. ’n Mens het ’n behoefte om buite jou blyplek met ander te kan kommunikeer en met ander sinvolle gedagtes te kan wissel.
Ster
CORNELIS POTGIETER2020-06-12ONS ONDERSTEUN HIERDIE UITSPRAAK VAN ’N DAPPER REGTER/JURIS TEN VOLLE EN SALUEER SY GEBALANSEERDE REGRVERDIGHEID EN SUIWER TOEPASSING VAN DIE REG/WET.
Francis Grobler2020-06-12Selfs al skryf ek vandag ’n uitgebreide hoofstuk oor iets wat my in elke hoek van my psige laat in steier, sou dit steeds té lomp wees vir praat of skryf. Dus mompel ek nou maar iets met ’n mond vol beperkings.
Ek wens ek kon oor die Bybel skryf s
Myra Lochner2020-06-12Berdéhan Brand se wroeging om en geloof in bevryding is myns insiens die grondtoon van alles wat hy is en skryf. Hy haal asem deur die vlies van skeiding tussen hunkering en vervulling – hortend, raak helend en helder vir dié wat die stemvurk instel: