Kommentaar

Adriana Francke help kinders sangdrome bewaarheid

Susan 2020-06-10 Adriana is 'n besonderse nederige persoon. Ek her die geleentheid gehad om met haar te werk. Haar uitnemende gesindheid spreek boekdele en is altyd behulpsaam waar sy kan. Sy is daardie Godgeskape protea werd. Alle sukses bid ek haar toe.

"Toneelspel is vir my soos dagga vir Snoop Dogg" – ’n onderhoud met Beer Adriaanse

Phyllis 2020-06-10 Ek is so jammer- ek het agterna besef ek het ‘n groot flater begaan!

Adriana Francke help kinders sangdrome bewaarheid

Carla van der Spuy 2020-06-10 Baie dankie vir die plaas hiervan!

Testamentnalating

Johannes 2020-06-10 Goeiedag,ek het huis geerf maar 3 kleinkinders het lewensreg. Kleinkinders het huis vir 10 jaar bewoon sonder maintenance of enige betaling van dienste en belasting. Ek wil graag die huis oordra op my naam, maar wil he kleinkinders moet eers hul lewensreg

Ingeperk in die aftreesentrum

Nico 2020-06-10 Dankie Danie - ons harte gaan uit na julle. Dit laat my net besef dat ons ander wat nog die voorreg het om buite te kan rond beweeg, dit dankbaar en verantwoordelik moet benut, in plaas van onsself te sit en bejammer!

Vrae oor "Seun na my hart" deur Ingrid Jonker (Afrikaans Huistaal, graad 10)

Shide 2020-06-10 Is daar 'n lied van Ingrid Jonker wat sing vir Kabouterliefde.

KN Pandemie op kykNET: nuwe program wat die pad vorentoe ondersoek

Jo 2020-06-10 Ek wil graag weet hoe lyk die statistieke vir mense wat gesond geword het. Wat is die ouderdomsgroepe. Is daar mense bo 50 wat dit oorleef. Die statistieke is verdoemend vir mense bo 50. Is daar kans op oorlewing vir hulle wat bo 50 is?

FMR-resensie: Toy van Carnarvon deur Stephen le Roux

Johan Ferriera 2020-06-10 Dagsê Toy Ek het so 'n rukkie terug jou boek klaar gelees . Baie dankie, ek het dit baie geniet! Jy het beslis die gawe om woorde so te rangskik dat mens eintlik in plaas van woorde, 'n prentjie in sy kop sien. As kind wat ook in die Karoo (Colesberg

Die Mabel Malherbe-leeskring is 80: Leeskring in die tyd van korona

MARNA DE KLERK 2020-06-10 Dit is lofwaardig dat die leeskring wat in die Tweeede Wêreld Oorlog gestig is, nog deur al die jare floreer. Ek het 1970 by die leeskring aangesluit en destyds moes 'n mens deur 'n bestaande lid voorgestel word en deur twee lede gesekondeer word.

Leeskring = ouwêreldse "edutainment"

Madelief Mulder 2020-06-10 Baie dankie vir hierdie artikel van hoogstaande kwaliteit. Daar is soveel deeglike navorsing gedoen om al die kosbare bydraes kort en bondig, dog BAIE interessant en boeiend aan te bied. Geluk hiermee.

Sigeunerhart

Petro Viljoen 2020-06-10 Baie mooi

Die stad sonder ’n kerk

Jan 2020-06-10 Ons het meer Howies nodig!! Mense wat stede bou en nie kerkgeboue nie. Kerkgeboue het ontaard in soutpotte: Elke korreljie veilig in die potjie met die roepstem: Kom tog hierheen. Dan is jy veilig beskut teen die sondige stad. Dankie, Chris. Jy het my wee

Die Viёtnamoorlog en George Floyd

Pieter Redelinghuys 2020-06-10 Dankie vir jou interessante skrywe oor swart Amerkaanse soldate, ook tydens die Amerikaanse oorlog in Vietnam. Ook verneem ek dat jy n besoek gemaak het by die oorlogsgedenk museum in Ho Chi Minh City. Daar word mens bewus van die totale boosheid en afgry

"Toneelspel is vir my soos dagga vir Snoop Dogg" – ’n onderhoud met Beer Adriaanse

LitNet 2020-06-10 Hallo Phyllis Dankie vir jou kommentaar. Dawid Minnaar vertolk inderdaad die rol van die karakter Pieter, wewenaarkêrel van Jana (Hélène Truter), in die derde seisoen van Fynskrif. Vriendelike groete Remona Voges

"Toneelspel is vir my soos dagga vir Snoop Dogg" – ’n onderhoud met Beer Adriaanse

Phyllis 2020-06-10 Ek is verbaas om te sien dat Dawid Minnaar in Fynskrif was! Nooit opgemerk nie ... Hoe kan ‘n publikasie soos dié so ‘n fout maak? Andersins is dit ‘n goeie onderhoud maar ...

Leeskring = ouwêreldse "edutainment"

Linda Zollner 2020-06-10 Uitstekende artikel!

Estie

Berdéhan Brand 2020-06-10 Raakskoot, Cordier.

Graad 11: Wiskunde – funksies

Bertha 2020-06-10 Dankie!

Skole: die implikasies van die "nuwe normaal"

Ina maartens 2020-06-10 Dit ruk aan my hart om te dink hoe beangs ons kinders, kleinkinders en onderwysers in hierdie vreemde vreesaanjaende tyd "normaal" moet probeer voortgaan. Die situasie herinner aan 'n soort apokaliptiese, futuristiese wetenskapfiksie ... Dis wel jammer da

Wat Amerika oor George Floyd se dood by Suid-Afrika kan leer

Sarie 2020-06-10 Perspektief is partykeer nodig in ‘n saak soos hierdie. Volgens die polisieverslae wil dit voorkom of George Floyd ‘n kriminele rekord so lank soos my arm het wat insluit dwelmsmokkelary en selfs poging tot moord op ‘n onskuldige verwagtende vrou. D

Estie

Marjorie 2020-06-10 Welkome lekkerlagleesstof!

Dan eers sal die klippe uitroep

Berdéhan Brand 2020-06-10 Dankie. Ja Andries. Korrek.

Fotokompetisie: Ek en Jeanne Goosen

Estelle Venter 2020-06-09 Dis darem ’n bietjie te vinnig, ’n bietjie te kru ... Kan Jeanne Goosen nie maar ’n rukkie gelaat word om in vrede te rus nie?

Die Viёtnamoorlog en George Floyd

Keith Meyer 2020-06-09 Goed nageforsde en insiggewende skryfsel.

Elders gesien: Die getroue bloekomboom

Jacques Wessels 2020-06-09 Stem saam veral waar hulle oor lewe in die droë dele van die wêreld.

Die eerste Toyota US Woordfees-teaterskryflaboratorium – ’n onderhoud

Jacques Wessels 2020-06-09 Wat van die ander genres, gedigte ens?

Ingeperk in die aftreesentrum

Nadia de Kock 2020-06-09 Roerend geskryf. Dis baie moeilik, en moeiliker vir mense in aftreeoorde.

Ingeperk in die aftreesentrum

Annarita Louw 2020-06-09 Die hartseerste is soos Elsa Joubert verwoord het. Hierdie mense is in hulle laaste jare, hulle is so afhanklik van kontak met kinders en vriende. Dit breek my hart. My ouers ook in Aftree-oord, maar hulle het nog mekaar. Hoe lank nog? Ek dink nog lan

Elders gesien: "my man was in die army"

Chris Swanepoel 2020-06-09 Jan, tipies van jou sersant kon hy nie sifilis korrek spel nie. Ek was een van daai troepies wat op 17 ingeklaar het en 6 maande later 'n pelotonbevelvoerder was met 30 troepe onder my bevel, van wie sommige so oud soos 28 was met 'n vrou en kinders en hu

Bleddie Romeo!

Etienne Lombard 2020-06-09 So waar.

kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!

Anneke 2020-06-09 Kan nie wag om hulle dop te hou nie ...

Ingeperk in die aftreesentrum

Jannie Pretorius 2020-06-09 Lieflik!!!!

Ingeperk in die aftreesentrum

Maryna Volschenk 2020-06-09 Goed geskryf. Ek huil ook vir die inwoners in aftree oorde. Ons het ook iemand daar en die skeiding maak dit byna ondraaglik.

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika

Santie Albertse 2020-06-09 Baie dankie!

NP Van Wyk Louw-lesing vanjaar op LitNet aangebied

Paul 2020-06-09 Stel belang in lesing.

Tuiskwarantyn

Elza Lorenz 2020-06-09 Sien nou eers ordentlik jou gedig en ja, elke ding deur my ook intens beleef op die aarde wat stil gaan staan het. Ons wat "turn, turn, turn ..."

Quality reporting in the satellite office of a South African daily newspaper 

LitNet 2020-06-09 Beste Arrie Volgens die stylriglyne vir LitNet Akademies (Geesteswetenskappe), waarvan hierdie portuurbeoordeelde artikel deel is, moet ’n artikel tussen 7 000 en 20 000 woorde lank wees. Sonder die abstract (wat een van ons bykomende vereistes is) en

Eende van dieselfde dam

Renier 2020-06-09 Die ironie van die lewe (én liefde), nè? My laat terugdink aan hoekom ék opgehou rook het na amper dertig jaar... Goeie storie.

Herinneringe aan die groot gees, Jeanne Goosen

Marianne de Jong 2020-06-09 Jeane het die laaste ruk dikwels laat blyk dat sy haar familie mis.
Top