Kommentaar

Honourable discharge – José se riem

Berdéhan Brand 2020-06-11 Baie dankie Estelle en Anri.

Voetpadkind

Louis du Plessis 2020-06-11 Ritme plus konkrete beelde. Netjies!

Reguitpraat

Louis du Plessis 2020-06-11 Ritmies, eerlik, reguit. Oulik Andries!

Honourable discharge – José se riem

Anri barris 2020-06-11 Ek moes dit paar keer lees ... Baie goed. Hou aan skryf.

Sigeunerhart

Anze Bezuidenhout 2020-06-11 Baie dankie Andries en Petro ek waardeer baie.

Harmonie van nuk en vonk – Johan Myburg oor die Hertzogprys

Andries Bezuidenhout 2020-06-11 Heerlike onderhoud, Johan en Melt. Johan, hoe lekker lag ek vir "Ek is tans ná drie jaar verder met ʼn manuskrip (gedigte) as wat ek ooit ná drie jaar was. Kom ons kyk wat gebeur in die volgende sewe jaar." Op 'n meer ernstige noot leer ek ook nogal iet

Honourable discharge – José se riem

Estelle 2020-06-11 Uitstekend. Aangrypend. Baie geluk, Berdéhan!

Die windpomp

Margaret 2020-06-11 Pragtig Morné. Jy het my weggevoer.

’n Ondersoek na Christelike digkuns in Afrikaans na aanleiding van die bloemlesing Die mooiste Afrikaanse Christelike gedigte (2017)

Margaret Cordier 2020-06-11 Ek stem saam met Prof. Joan Hambidge en Berdéhan Brand. Daar is 'n wesenlike verskil tussen die terme 'geestelike' en 'christelike.' Beslis nie sinonieme nie! Daar is vleeslike Christus-gelowiges en eweneens geestelike ongelowiges. Ware Christen d

Honourable discharge – José se riem

Berdéhan Brand 2020-06-11 Baie dankie Margaret!

Honourable discharge – José se riem

Margaret Cordier 2020-06-11 Mag ons na alles bevryd bly in waarheid, onbreekbaar sterk. Welgedaan Berdéhan.

Hillbrow-oë

Anze Bezuidenhout 2020-06-11 Baie dankie Andries, en ek was nog nooit in my hele lewe in Hillbrow nie!

Hillbrow-oë

Anze Bezuidenhout 2020-06-11 Baie dankie ds Jurie ek waardeer jou saamlees en voel baie!

Hillbrow-oë

Anze Bezuidenhout 2020-06-11 Baie dankie Amanda ek waardeer baie!

Studiegidse vir skoolkinders: ’n onderhoud met Sonia du Plessis

Magdel van Tonder 2020-06-11 Dit klink baie oulik en gebruikersvriendelik. Ek stel belang in graad 11 en 12 se gidse vir familielede se kinders.

Fotokompetisie: Ek en Jeanne Goosen

Estelle Venter 2020-06-11 Dit mag die doel wees, maar dit kom ‘n tikkie ... um ... common oor.

Hillbrow-oë

Andries Fourie 2020-06-11 Goed en eg beskryf!

Hey, BBC Future! England made the South African bed, but now refuses to sleep in it?

Hanno Visagie 2020-06-11 Nicolaas, lees asb Johannes Comestor se “’n Manifes vir Afrikaans”: https://www.litnet.co.za/n-manifes-vir-afrikaans/

Regter Norman Davis se dapper uitspraak

Charles 2020-06-11 Bravo, mooi gestel!

Ter verdediging van Nkosazana Dlamini-Zuma

Reusedwerg 2020-06-11 Behoede ons tog van dit ook. Is dit nie reeds genoeg dat die virus "chaos" veroorsaak nie?

Die windpomp

Andries Fourie 2020-06-11 Lekker Morné Ek hoor nou nog die twee windpompe op ons kleintyd erf se brieke as hulle kreun teen die wind!

Inkpenliefde

Andries Fourie 2020-06-11 Dankie Anzé!

Studiegidse vir skoolkinders: ’n onderhoud met Sonia du Plessis

Charles 2020-06-11 Jinne, dis nou oulik! Dankie Sonia! As dit nie vir mense soos jy was nie sou ons taal, letterkunde en ons kinders se begrip van ons pragtige taal Afrikaans as letterkundige skat soveel armer gewees het. Doe zo voort, doe zo voort!

Hillbrow-oë

Jurie Venter 2020-06-11 Ek kan die verlate ellendigheid en leë melkbokse van Hillbrow se dwelmverslaafde Godloses tot my voel spreek...

Inkpenliefde

Morné 2020-06-11 Ja Anzé ek stem. Puik Andries!

Hillbrow-oë

Amanda 2020-06-11 Sjoe, hartseer mooi.

Die windpomp

Anze Bezuidenhout 2020-06-11 Goed gedoen Morne!

Inkpenliefde

Anze Bezuidenhout 2020-06-11 Puik, nostalgiese gedig.

Hillbrow-oë

Anze Bezuidenhout 2020-06-11 Baie dankie LitNet ek waardeer baie!

Hey, BBC Future! England made the South African bed, but now refuses to sleep in it?

Christo Els 2020-06-11 Sê so boerseun 'n pommie nou! Ek is egter bevrees dat hy nie die helfte daarvan sal verstaan nie. Sy intellek leen hom daartoe om net vereenvoudigde Engels te verstaan. Well said Fred!!

Harmonie van nuk en vonk – Johan Myburg oor die Hertzogprys

Margaret Cordier 2020-06-11 SALUUT! Die digter se fyn ingesteldheid, aanvoeling en intense waarnemingsvermoë deur die kreatiewe oë van die gees, siel en liggaam, asook sy uiterste vakmanskap met uitgesoekte woordboustene, laat vir ons 'n magnifique argitektoniese erfenis in Af

’n Ondersoek na Christelike digkuns in Afrikaans na aanleiding van die bloemlesing Die mooiste Afrikaanse Christelike gedigte (2017)

Dewald Koen 2020-06-11 Geagte prof. Verster In u artikel maak u die volgende stelling gebaseer op my resensie van die bundel: "Koen (2017) is verbaas dat Breyten Breytenbach nie opgeneem is nie en laat ’n vermoede van ’n politieke motief deurskemer, maar neem nie in ag d

NP Van Wyk Louw-lesing vanjaar op LitNet aangebied

André Badenhorst 2020-06-11 Volgens die berig op Media 24 sal die skakel mettertyd op 'n banier op Litnet verskyn: "Die gedenklesing met Vearey word op 18 Junie om 19:00 uitgesaai. Die skakel op die banier sal luisteraars regstreeks na die uitsending neem". https://www.netwerk24.

’n Ondersoek na Christelike digkuns in Afrikaans na aanleiding van die bloemlesing Die mooiste Afrikaanse Christelike gedigte (2017)

Berdéhan Brand 2020-06-11 * Die digter moes 'n godsdienstige gedig gaan skryf oor die wederkoms, hoewel hy nie daarin glo nie. * Die godsdienstige skrywer glo in God, maar nie in Jesus nie. * Die christen-gelowige se werk is deurspek van godsdienstigheid en stel daarmee die lese

Fotokompetisie: Ek en Jeanne Goosen

LitNet 2020-06-11 Beste Estelle, die doel van die kompetisie is om hulde te bring aan Jeanne Goosen deurdat mense foto's wat in die verlede saam met haar geneem is deel, sowel as die storie wat daarmee saam gaan, juis om terug te kyk op goeie en kosbare oomblikke. Vriendel

Dood van ’n bankrower – Allan Heyl (1951–2020)

Dean Harmse 2020-06-11 Ek was bitter jammer om te hoor van Allan Heyl se afsterwe. Ek was van kind af gefasineer deur stories van die "Stander Bende". Ek het dadelik sy boek gekoop to dit gepubliseer is. Ek het gehoop om Allan een dag te ontmoet.

Hey, BBC Future! England made the South African bed, but now refuses to sleep in it?

Nicolaas 2020-06-11 @ Hanno Visagie - wat is jou punt? Brei bietjie uit, jy begin met hoogdrawende woorde net om daar weer stomp te eindig. Gee vir ons konteks en wat jou argument is asb. @Alex Rawlings - vat so Ingilsman!

In memoriam: Adam Schlesinger het ’n plek in jou hart (al besef jy dit dalk nie)

Toast Coetzer 2020-06-10 Ek lees nou hierdie raak, maar het skrams die nuus oor Schlesinger gevang toe hy oorlede is. Dankie vir hierdie huldeblyk. Ek ken die naam Adam Schlesinger sedert 1996 toe Fountains of Wayne se self-titled debut album by ons kampusradiostasie in Grahamsta

Skole: die implikasies van die "nuwe normaal"

Hetta Buys 2020-06-10 Dis 100%reg Renie Laage, leer al die kinders om nie vir hulself te dink nie. Laat hulle soos skape reageer en ondemokratiese regulasies slaafs navolg, sonder om te dink daar lê baie meer agter die skans van Covid en leer hulle hoe word mense gemanupillee

Bos deur Jaco Wolmarans: ’n resensie

Lizette Jansen 2020-06-10 Baie dankie. Gaan daardie roete probeer.
Top