F C Boot2020-06-05En so word die dood George Floyd, ’n man met ’n lywige misdaadgeskiedenis en wat ’n pakkie sigarette met ’n vervalste $20 gekoop het, deur die hardhandige en onvanpaste optrede van een polisieman ’n vonk in ’n rassekruitvat.
Soos orals in d
Herman Meulemans2020-06-05Jazeker, Naomi, vanuit België heb ik jouw bijdragen en die van vele anderen, over de pandemie in Zuid-Afrika, met veel interesse gevolgd. Hun inhoud raakt elke keer aan de ziel, het binnenste van de mens.
Omdat er elke dag zoveel te berichten valt, be
Marinda van Aswegen2020-06-05Goeiedag, die artikel oor grootouers se rol het my persoonlike ervarings goed beskryf. As grootouer wat my kleinkinders versorg, beleef ek baie frustrasie en kommer. Ek het nie 'n stem nie, maar moet al die verantwoordelikheid van elke dag se versorging h
Hettie Scholtz2020-06-05Baie dankie Ton. Dankie aan jou ook, nogmaals, vir jou begrip en spontane ondersteuning om Jeanne in die verlede soms staande te hou.
Johann Basson2020-06-05Gebaseer op die Pareto (80/20)-beginsel: Wat is die mensdom se gemeenskaplike vyande waarop alle mense behoort te fokus?
Is dit nie ongebreidelde wêreldbevolkingsaanwas teen die agtergrond van beperkte bronne nie?
Is dit nie teen die stroping van
Gustaf Claassens2020-06-04Iets laat my dink aan bouers en brekers...
Wees waaksaam vir die brekers. Onvergenoegdheid is 'n sterk moriveringsfaktor. Stene word word stil-stil weggedra. Later ry ons verby 'n bouval wat eens op 'n tyd 'n spoggerige woning was. Waar alles gewerk he
Barend Smith2020-06-04Ek het in Februarie 1984 vir 8 jaar in Prieska as tandarts gepraktiseer. Ook deeltyds op Copperton en Groblershoop. Toe 25 jaar in De Aar. Het al hierdie dorpies geken en besoek. Nooit die geskiedenis van hulle geken nie! Ons het 5 jaar gelede Stellenbosc
Wilhelm Schmidt2020-06-04Marie is 'n ou kennis van my van die Pretoria Skrywerskrings-dae en ons het kontak verloor oor die jare. Ek wil haar graag gelukwens met die boek se verskyning. Is daar 'n manier om haar kontakbesonderhede of telefoonnommer te bekom ?
Arrie de Beer2020-06-04Heinrich, ja seker, maar behoede Amerika van die naïewe voorstelling daarvan wat bv op 4 Junie 2020 deur CNN se Amanpour daarvan aangebied is. 'n "Kumbajah"-weergawe met geen nuanses oor die ongelukkigheid onder swart mense en die rasgedrewe voorstelling
Suna Ester Snyman2020-06-04For the baby boomers: On September 11, Biko was found naked and shackled several miles away, in Pretoria, South Africa. He died the following day, on September 12, *1977, from a brain hemorrhage — later determined to be the result of injuries he had sus
Zelda2020-06-04Kan nie wag vir seisoen 2 van gebroke harte wat op Via uitgesaai word nie, ek is mal oor die vreemdeling wat tans op e-eksra uitgesaai word. Die turkse reekse is net die beste. Doodsondes is net so 'n mooi reeks!
Raed-na-Gael2020-06-04Daar is kategorië ingestel:
Nie-rokers - hulle kan die virus met "gemak" hanteer.
Met rokers - is dit vir die eerste virus nie eens nodig om te verdubbel nie.
Celesté2020-06-04"Ek leer die verwantskap tussen note en woorde -
beide aanhangsels van die stilte,"
skryf Jeanne in "Orrelpunte".
Ek hou my liggroen bybel styf teen my.
Jy stel dit sielsverrykend mooi, Hettie.
Leonora2020-06-04The unfortunate deaths did not occur AT Life Esidimeni, but after the patients were removed FROM the Life Esidimeni facilities. Big difference. The private sector looked after those state patients very well.
Marianne de Jong2020-06-04Net iets interessants oor die skryf van Kopstukke: nie alleen is dit in een aand geskryf nie - Jeanne het die teks op haar voete uitgedink en gedikteer terwyl iemand anders (ek in daardie geval) dit neergeskryf het so vinnig as wat sy praat. Alles in e
Herman Luttig2020-06-04Amper al wat help op hierdie dag, in hierdie choas, in hierdie ontworteldheid, nou... Was dit maar so maklik, was dit maar... Was dit.
F C Boot2020-06-04Aitsa Angus, geen pilare sê jy.
Ek los jou met ’n uittrekseksel uit “Institute for Biblical & Scientific Studies”:
Genesis 1:9-13 DAY 3
Pillars of the Earth
________________________________________
The Bible also talks about the pillars of t
Kate bester2020-06-04John Fowles - "If you want to be true to life, start lying about the reality of it." Goosen se realiteit was nie myne en sekerlik baie anders s'n nie.
Ek wil lees vir verryking, hoop, en die oneindigheid van moontlikhede.
Goosen laat my koud.
Anthony Wilson2020-06-04Dankie Cobus! Jy vat dit so raak. Sommige sal maar altyd aangaan asof hulle nog steeds die groot stok onderhande het waarmee hulle ons gereeld gekasty het. Dit is waarom Afrikaaans swaarkry! Ek vertrou Danny SONDER WEERGA!