Kommentaar

Pa, Ma en die liefde

Corlietha Swart 2020-05-21 Eerlike skryfwerk tref altyd die hart en verstand gelyktydig. Onvergeetlik. Knap gedaan! CS

Skep die koronamaatreëls ’n nuwe klas burgerlike ongehoorsaamheid?

Leon de Vries 2020-05-21 Is party van die Facebookreaksies op me. Wyngaard se skrywe nie dalk bietjie kras nie? Me Wyngaard, ek het groot respek vir u. 'n Mens kan maar lees wat u skryf al hoef jy nie met alles saam te stem nie. Dit is beredeneerd en vra ongemaklike vrae. Om bill

Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, 50 jaar oud: Skryfwedstryd en slypskool 2020 onbepaald uitgestel (nie afgestel nie)

Corlietha Swart 2020-05-21 Baie dankie, prof. Etienne van Heerden en sy LitNet-span, dat ons altyd op jul kan reken om 'n boodskap landwyd by skrywers en digters uit te kry! Groot waardering! CS (namens die BSV)

Kwarantynketting: "The Afrikaans patient" deur Naomi Meyer

C. Osmers 2020-05-21 Uitstekend! Ek dink dit verwoord die gevoelens waarmee elke SA individu tans worstel.

Skep die koronamaatreëls ’n nuwe klas burgerlike ongehoorsaamheid?

Berdéhan Brand 2020-05-21 Klas skep homself - die kern herstruktureer dalk net. Boomgom sal nooit gomboom wees nie, subjektief ook nooit objektief. Die gegewe model se toepassingswaardigheid was 'n vinnige vergryp om 'n onsubstantiewe subjektiewe artikel te máák werk. Per defe

Misdaad in die polisie

Tiens Pretorius 2020-05-21 Wat is die GPF en wie is die koerier?

Elders gesien: "Aan Eldaleen en Vrouekeur: Vat ’n buiging."

Marie Luyt 2020-05-21 Die Vrouekeur was vir my veel interessanter as die ander "oulike, vroulike" glanstydskrifte - "in Afrikaans, hoe soet my taal"- wat vir die vrouemark opgedis word. Deur kundige inligting oor allerlei onderwerpe te voorsien, het die tydskrif nooit haar le

Tweetaligheid kon in hierdie tyd vir Universiteit Stellenbosch ’n onbedoelde voorsprong gegee het

Jan Rap 2020-05-20 Hoekom moet Stellenbosch tweetalig wees (of Tukkies of Pukke)?

Lockdown death

Usie Alberts 2020-05-20 Puik. 'n Plesier (en uitdaging) om te lees.

Die man wat my liefhet

Carma Shaw 2020-05-20 Dankie vir die plasing, LitNet.

COVID-19 en skole: Bly kalm en fokus op die beste belang van ons kinders

Marieta Charlyn Vosloo 2020-05-20 Die outeur lê klem op die regte waardes soos self-dissipline en respek. Sy rig 'n ernstige pleidooi aan leiers in basiese onderwys om in die beste belang van kinders op te tree, en sake wat aandag verg vanweë die aard van COVID-19 met dringendheid en er

Kwart oor somer

Fanie (SP) Naudé 2020-05-20 Ek is verslaaf aan Carma se digwerk. Van die eerste oomblik tot nou. 'n Paar jaar later was ek nog nooit teleurgestel nie. Meesleurende taal. Diep gevoelde emosie en sensitiewe natuurbeelding maak haar 'n digter wat uitstaan bo talle bekroondes. Sy is in

Anderkant hierdie hede

Carma Shaw 2020-05-20 Baie dankie, Ize Ster. Ek waardeer.

Kwart oor somer

Carma Shaw 2020-05-20 Baie dankie vir die plasing, LitNet. Ook dankie vir die besonderse foto.

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Ilene 2020-05-20 Ek soek raad. My man en ek was vervreemd. Hy is dood en ek het niks gekry nie. Kon ook nie sy lyk begrawe nie. Ons was binne gemeenskap van goedere getroud. Help my asb!

Anderkant hierdie hede

Ize Ster 2020-05-20 Ai Carma!! Dis so besonders mooi!!

Lockdown death

Francis Grobler 2020-05-20 Skitterend!

Digter

Ja swaer 2020-05-20 Gaaaappp

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

marie 2020-05-20 Ek is raadop. Het 'n probleem dat die staat my pensioen aan my betaal. Dit gaan oor my egskeiding 26/4/2001 waar die bevel gemaak is dat beide partye se pensioen voordele hulle eie en uitsluitlike eiendom bly. My x man is oorlede 31/5/2003. Die pensioen

Lockdown death

Myra Lochner 2020-05-20 Absoluut aangrypend, liewe Berdéhan! Ek het gister twee duiwe in my agterplaas gevind: dood. Die boodskap is tegelykertyd angswekkend en hoopvol. Wat die leser hier in jou gedig terug sal vind, is dit wat in sy of haar eie binneste sterf en leef. Baie da

Suidoosterfees 2014: Radiodrama-slypskool in samewerking met RSG

Meyer 2020-05-20 Wanneer jy tussen tonele wissel, doof een toneel uit (m.a.w. tot stilte) en dan doof die volgende toneel in (m.a.w. die klanke word hoorbaar). Tydens n "gewone" doof is dit 2 gebeurtenisse, maar tydens n kruisdoof gebeur die twee gelyktydig. Luister spesi

Suidoosterfees 2014: Radiodrama-slypskool in samewerking met RSG

Meyer 2020-05-20 Kobus Burger het gister op RSG genoem dat dit op die webblad is - die handleiding is aangepas, so maak seker jy kry die 2020 weergawe. www.rsg.co.za

Kwarantynketting: "The Afrikaans patient" deur Naomi Meyer

Carin Lawrie 2020-05-20 Uitstekend verwoord, Naomi.

Kwarantynketting: "The Afrikaans patient" deur Naomi Meyer

Johanna 2020-05-20 Pragtig verwoord, Naomi!

My allerliefste

Truida 2020-05-19 Wonderlik verby.

My allerliefste

Rachel van Wyk 2020-05-19 Bring mens tot stilstand en vêr verlange.

Suidoosterfees 2014: Radiodrama-slypskool in samewerking met RSG

Hannelie Rix 2020-05-19 Wat is die verskil tussen doof en kruisdoof?

My allerliefste

Anze 2020-05-19 Dankie LiNet, ek waardeer uit my hart.

FMR-resensie: Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg

Jakkie Human 2020-05-19 Ek sal ook graag Hans steek die rubicon oor wil aflaai, ook nie al die episodes geluister nie.

Die biblioteek aan die begin van my wêreld

Estelle Boers 2020-05-19 As bibliotekaris in murg en been het ek nou die vertelling vreeslik geniet. Ek is al vir 'n hele klompie jare by die biblioteke in 'n redelik naby gelee buurdorp, net in die ander provinsie waar die skrywer haar ondervinding opgedoen het, werksaam. En as

Persverklaring: Die bekendstelling van Taalportaal en Taalonderrigportaal

Charles 2020-05-19 Ek stem saam Johannes. 'n Reuse sprong vir Afrikaans, ons juweel!

Eende van dieselfde dam

Willie Van Aswegen 2020-05-19 'n Ironiese einde wat, alhoewel jy as leser iets met die buurvrou te wagte is, jy dit tog in 'n mate verwag! Heerlike vermaak Kristel, ek het lekker gelees.

Pa, Ma en die liefde

Willie Van Aswegen 2020-05-19 Welverdiend, Jan.

Ons trek Vrydag

Collin G 2020-05-19 Dankie Sonja, dit is net soos jy sê - vêr van jou goed, na aan jou skade!

Die 21-dae-kwarantyn-ketting

Zesta Vorster 2020-05-19 Oumensgriep Daar's mos nou hierdie tannie wat ek baie goed ken. Sy het 'n seun in Pretoria wat haar so dan en wan bel om te hoor hoe sy klink en of sy nog lewe. Sy vertel my dat hy gisteraand gebel het, en toe met 'n nuwe vraag vorendag gekom het: Ma,

Pa, Ma en die liefde

Jan van Tonder 2020-05-19 Baie dankie aan elkeen wat gereageer het, en dit met sulke wonderlike wondelike kommentaar.

Koronavirus open ons oë

Sophia Raw 2020-05-19 Pragtige brief, laat my weer positief voel oor die toekoms.

Kwarantynketting: "The Afrikaans patient" deur Naomi Meyer

Amanda le Roux 2020-05-19 Pragtig Naomi...

Die biblioteek aan die begin van my wêreld

Marie Luyt 2020-05-19 Ek lees hierdie stuk nou vir die derde slag deur, en elke keer word dit vir my net snaakser. Was juis in my jeug in met 'n groep meisies wat bedags in Pretoria se openbare bib gewerk het, en saans in Zethushof, op komberse en rondom bottels wyn, eindelo

’n Blom op ’n kindergraf

Hanneke 2020-05-19 Dis sleg om met 'n bittel pil in jou binnekant van gister vdag of môre in jou hart saam te lewe. Vergewe mekaar en begin nuut elke oggend want ja ons en ons kinders wil erf en moet weet hul het 'n ryk Pa in die Hemel en 'n ryk erfenis wat op ons wag. Kie
Top