Arrie de Beer2020-05-26NOODSAAKLIKE NAVORSING
Dit is belangrike en noodsaaklike navorsing wat die twee kollegas verrig het en hier op Litnet bekend gemaak het. Daar kan seker nooit opgehou word om die gehalte van die joernalistiek te probeer verbeter nie en hierdie navorsing
Arrie de Beer2020-05-26Die opskrif is seker tegnies korrek, maar vir my klink dit of Danny pad gee, asof hy genoeg gehad het (kyk ook die laaste paragraaf oor ’n opmerking van Leopold Scholtz). Dit is seker nie oorspronklik nie, maar “Danny lê die tuig neer” sou dalk nie
F C Boot2020-05-26Beste Angus,
Die stand van wetenskap speel geen rol in die aanvaarding van Jesus Christus as jou enigste Verlosser en Saligmaker nie. Jou afleiding is dus soos gewoonlik verkeerd.
Of jy nou glo die aarde is plat of rond of staan op 4 pilare kan nie
Raed-na-Gael2020-05-26Angus,
Aangesien jy nou so in die “African Folklore” is.
Lion:
How Truth and Falsehood Got So Confused
Olofi created the Earth and all things in it. He created beautiful things and ugly things. He created Truth and he created Falsehood. He made Tr
Angus2020-05-26Beste FC Boot,
Jy vertel nie aan my die volle verhaal nie. Christene is slagoffers van kinderstories, maar dit kan nie net van bloeddrukpille wees nie. Hulle moet nog ietsie bygooi om die staat van euforie te bereik.
Angus2020-05-26Beste FC Boot,
Jy sê elke Christen aanvaar Jesus Christus as sy saligmaker binne die wetenskap van sy tyd?
Dit beteken elke Christen aanvaar nie Jesus Christus binne die moderne wetenskap van ons tyd nie. Dan is ek ook mos 'n Christen.
Human van der Linde2020-05-26Ek was saam met Wopko op skool. Sy pa was werksaam by die Grootfonteinse Landboukollege. Hy het ’n jonger broertjie gehad wat selfmoord gepleeg het. Dit verstom my om te hoor van sy begaafdheid as kunstenaar en digter. Hoegenaamd niks daarvan was te be
Carel Jooste2020-05-25Jonger landgenote kan, in deesdae se selfsugtige tye, hulle skaars indink hoe iemand soveel kan opoffer sonder om persoonlik direk daarby te baat. Denis was baie nugter hieroor; hy kon nie voorregte geniet wat ten koste van ander in stand gehou was nie. D
Jan Rap2020-05-25Hans, jou kommentaar van 22 deser lyk of dit kommentaar op my kommentaar op Jacques le Roux se brief was. Ek sien my kommentaar het nou verdwyn.
Estelle Neethling2020-05-25So interessant! Mens staan verwonderd oor die krag van daardie passie wat skrywers, ten spyte van alles, dwing om voort te gaan om hulle eie en ander se stories die lig te laat sien.
Angus2020-05-25Beste Raed-na-Gael,
Ja, pragtige stories. Jy moet tog die Khoi-legende lees van hoekom bobbejaan kaalgat is, en hoe dit gebeur het dat die zebra strepe het.
LitNet2020-05-25Beste Helen, ja, die vraestelle op LitNet is meestal net in Afrikaans beskikbaar. Hier is 'n indeks van die volledige lys vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, senior inho
Pieter Bester2020-05-25Laat my asseblief toe om by te voeg wat ek voorheen gesê het: Met die intrap moet ek sê elke enkelma behoort die boek te lees, elke persoon wat deur ‘n enkelma grootgemaak is behoort die boek te lees. Nie die ma of haar kinders behoort aan 'n slagoffe
Raed-na-Gael2020-05-25Tiens,
Ek het lank getop oor jou vernederende “artikel” hierbo. Hoe lank was jy in die SA polisie? Sulke dade was en is steeds uit en uit diefstal. Maak ’n houer met melk in ’n supermark oop, ledig dit sonder om te betaal en kyk waar land jy. Dee
Raed-na-Gael2020-05-25Angus,
"Natuurlik lieg die Bybel nie" (hierdie het ek oorgetik). Ek waardeer die hoofletter.
Stel vriendelik voor jy (en natuurlik ander) besoek die gelykenis oor die verlore seun, en dan ook vir Tomas wat eers self wil sien [Joh 20:24 - (spesifiek) 29]
Pieter Bester2020-05-25Hi Stephen
Ek lees so deur die week aan die boek.
Dis so goed geskryf dit laat my feitlik in my gedagtes terug gaan!
'n Mens het net soveel twak aangevang en deur 'trial en error' geleer van die lewe!
Amper of 'n ou se lewe net so was want ek het o
CG2020-05-25Klein korreksie: Die eerste en tweede vloer van die Nedbank gebou was in gebruik deur privaatmaatskappye. Die derde vloer was hoofsaaklik parkeerruimte vir die lugmagvoertuie, en Lugmaghoofkwartier was van vloere 4 tot 13. Ek het destyds op die 7e vloer g
Annora2020-05-24Dit is so Maretha. Die aarde skep nou bietjie asem. Mag dit so bly. Mag mense nou altyd minder rondry, rondvlieg, verbruik en bemors en net met tye geniet en dan met oordeel en sorg. Mag die aarde weer gedy. Soveel liefde waarmee hierdie werk geskep is. A
F C Boot2020-05-24Beste Angus
Jy skryf: Verbeel jou net: ’n bak water met deursnee van 5 meter het glo ’n omtrek van 15 meter! Wat jy nou nie in ag neem nie, is dat Babiloniese wiskunde ten tyde van die 6de eeu vC bepaal het dat jy die deursnee met 3 vermenigvuldig om
Karien2020-05-24Ek lees, en kyk weer, en besluit HIERVAN hou ek baie en dit gaan saam na my grendelskool om jong oë en ore oop te maak vir moedertaalwoorde wat die nou vasvat, baie dankie!
F C Boot2020-05-24Beste Angus
Nagmerries sê jy. Dit kom gewoonlik by kinders voor en so tussen 2% en meer by groot mense. Aangesien jy ’n versamelaar van kinderstories is kan jy maklik ’n slagoffer van dit word veral as jy dalk bloeddrukmedikasie neem.
LitNet2020-05-24Beste Francios
Ek hoop dit gaan goed.
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders, wat jy kan aflaai.
Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot b
LitNet2020-05-24Beste Francois
Ek hoop dit gaan goed.
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk
Reusedwerg2020-05-24Ek lees die kommentare wat die ongelowiges uiter. Ek moet hulle dit toegee, hulle is baie slim/belese en goed ingelig. Hulle ken Bybelverse en kan dit selfs aanhaal. Hulle ken die geskiedenis van die Bybel en kan ook bewyse van argeologiese en mitologiese