Berdéhan Brand2020-05-22Alan Winde het genoem dat die Wes-Kaap gereed is om skole te heropen. Hy moet hom kom vergewis met skole in landelike en afgeleë gebiede. Van die skole en strukture sal nooit gereed wees om te open nie. Daar is te veel gebreke en tekorte. Die voorgesteld
Annora2020-05-21Kosbaar en ontroerend wonderskoon een met die water die wolke die lug, die ewigveranderende bergelig, die grootse bome, die helder visse... En met my sagte kat op my bors wens ek ek kon in 'n ronde hut met 'n blaredak bly met bokke en net na aan die aarde
Alastair van Huyssteen2020-05-21Liewe Bettina. Die werklikheid is ongelukkig anders as jou belewenis. Ek sal probeer om vir jou 'n video te stuur waarin dit verwoord is: "There are no scales whereby pain and suffering can be measured". Geen monopolie met betrekking pyn en lyding is ooit
Louis van Vuren2020-05-21Dit lyk vir my dit gaan oor meer as verveeldheid. Dit gaan oor die sinneloosheid van die regulasies. Die vertrekpunt onder die Grondwet is menswaardigheid, gelykheid en die bevordering van menseregte en vryheid. Daar moet dus baie versigtig omgegaan wo
Madelé Heymans2020-05-21Dankie aan Dr. De Klerk -Luttig vir die moed om hierdie artikel, so goed nagevors en deurdink, aan te bied. Ek weet sy was self 'n onderwyser voor sy dosent in Opvoedkunde geword het. Sy het dus goeie agtergrond en kennis oor die aangeleentheid. Daarby be
Barend van der Merwe2020-05-21Ek sien niks fout hier nie. Dit is 'n vertoonvenster van al die wonderlike dinge wat gebeur in Afrikaans. Dalk bietjie baie pryse, baie van dit gaan die aandag vinnig verby, maar almal welverdiend. Dit sal onmoontlik wees om almal tevrede te hou. Generaal
Barend van der Merwe2020-05-21Nou ja toe. Daar het jy dit. Meanwhile back at the ranch boet geen politikus ooit vir hulle dade nie. Dit is mos maar hoe dinge werk hier in sondige Suid-Afrika. Die politici kry eerder nobelpryse en die amptenary word tronk toe gestuur.
Derek2020-05-21Ek stem saam. Bettina sit die pot bietjie mis. Sy is nie van alles bewus nie en besef nie watter magspel agter alles sit nie. Sommige mense se oë is beter oop as ander...
Therin Pretorius2020-05-21Hierdie gedig is so fyn en mooi geskryf, sodat die donker daarui vleoi, en lesers dit eindelik in hul eie lywe voel bloei. As digter bereik jy hiermee iets hemelsmooi, meneer Brand... Jy kan en moet asseblief aanhou dig!
Johannes Comestor2020-05-21Deel van die missie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns is "die bevordering van die gebruik en gehalte van Afrikaans." Hiervan kom bloedweinig in sy bogenoemde toekennings tereg. Sowel die gebruik as die gehalte van Afrikaans het sedert
Leon de Vries2020-05-21Is party van die Facebookreaksies op me. Wyngaard se skrywe nie dalk bietjie kras nie? Me Wyngaard, ek het groot respek vir u. 'n Mens kan maar lees wat u skryf al hoef jy nie met alles saam te stem nie. Dit is beredeneerd en vra ongemaklike vrae. Om bill
Corlietha Swart2020-05-21Baie dankie, prof. Etienne van Heerden en sy LitNet-span, dat ons altyd op jul kan reken om 'n boodskap landwyd by skrywers en digters uit te kry!
Groot waardering!
CS
(namens die BSV)
Berdéhan Brand2020-05-21Klas skep homself - die kern herstruktureer dalk net. Boomgom sal nooit gomboom wees nie, subjektief ook nooit objektief.
Die gegewe model se toepassingswaardigheid was 'n vinnige vergryp om 'n onsubstantiewe subjektiewe artikel te máák werk. Per defe
Marie Luyt2020-05-21Die Vrouekeur was vir my veel interessanter as die ander "oulike, vroulike" glanstydskrifte - "in Afrikaans, hoe soet my taal"- wat vir die vrouemark opgedis word. Deur kundige inligting oor allerlei onderwerpe te voorsien, het die tydskrif nooit haar le